Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 21 to 40 of 109
  1. #21
    Join Date
    Aug 2016
    Location
    Cape Town
    Posts
    166
    Thanked: 123

    Default Re: Angola Tripreport

    Dankie, Barry!

    Lees lekker hieraan en sien uit na die volgende avonture op jou reis. Maak mens darem lekker lus vir bietjie rondreis

    Andrew
    2005 Toyota Prado 4.0 VX - nicknamed 'The Elephant' by my four and seven-year-olds

    www.andrewsalomon.com

  2. #22
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Tripreport

    Dagse mense.
    Hier is nog n episode so voor die naweek.
    Ek vertel volgende week verder.
    Attached Images Attached Images
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  3. #23
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,264
    Thanked: 2461

    Default Re: Angola Tripreport

    Nog asb!
    ďA wise man understands, an intelligent man knows, but a fool pretends to know.Ē

    Luka Geertsema

  4. #24
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    60
    Posts
    327
    Thanked: 121

    Default Re: Angola Tripreport

    Ek geniet jou ervarings sover. Wat het jou op solo trip laat besluit?
    2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  5. #25
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    262
    Thanked: 101

    Default Re: Angola Tripreport

    Jis ou, skryf nog!!!

    Ek kan nie so wag nie!! HAHA

    Lekker om te lees so ver, ek sien uit na die res

  6. #26
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Tripreport

    Hi Jors.
    Ek hou daarvan om die onbekende aleen in te vaar. Ek neem my gesin darem meestal saam, maar ek dink die keer het ek gevoel dit sal beter wees as ek eers aleen gaan kyk. Ek is ma n loner, nie n tropdier nie

    Dankie vir die terugvoer Haas. Dit neem lank om te skryf so tussen werk deur. En dit maak die leser darem bietjie nuuskierig om die volgende episode te lees.

    Dankie dat julle lees.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  7. #27
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Angola Tripreport

    Dankie

    Kan nie wag vir die volgende deel nie! Jy sal my laat sooibrand kry van uitsien!

    Terloops wat was fout met die brandstof pomp?
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. #28
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Tripreport

    Hi Elize

    Ja ekt skoon vergeet om dit te skryf. Nee daar was niks fout nie. Na so uur en half het die chief in charge besluit nou kan hul ma weer gooi en toe gooi al die pompe. Dalk het hul stock gevat,maar daar was klomp van hulle in n kantoortjie. En so wag almal geduldig vir brandstof.

    Barry
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  9. #29
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Henties bay
    Age
    65
    Posts
    326
    Thanked: 34

    Default Re: Angola Tripreport

    Go Wildkyker go! Ek beplan n Angola trip vir Mei 2020.report gaan my baie help. Ek sal jou pm as ek meer wil weet van spesifieke goed. Gaan jy net eers voort asb.

  10. #30
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    531
    Thanked: 102

    Default Re: Angola Tripreport

    Nou reis ek darem lekker saam met jou Wildkyker. Wag in spanning vir volgende week.

    Groete.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  11. #31
    Join Date
    May 2011
    Location
    Touwsriver
    Age
    40
    Posts
    1,468
    Thanked: 272

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Met sagte reen wat buite val ,is dit darm maar lekker om jou verslag te lees, baie dankie ek sien uit na die volgende leesstukke.
    Ford Ranger 2.2 XL 4x4

  12. #32
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    332
    Thanked: 114

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Herleef ons tyd as familie in Angola (6 jaar in totaal) saam met jou. Baie braaf om in 'n rivierloop te kamp in reŽnseisoen in Angola. Het al gesien hoe so 'n droŽ loop in 'n borrelende rivier verander in sekondes. Sien uit na die res van die verslag.
    Gerrit Laubscher

    Angola sempre

  13. #33
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dagse almal

    Ek hoop julle het n lekker naweek gehad.
    Ek hoop julle geniet die volgende episode.

    Groete
    Barry
    Attached Images Attached Images
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  14. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  15. #34
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie

    Sjoe jy was braaf om dit heeltemal alleen te doen!

    Wag vir more se episode
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  16. #35
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    5,142
    Thanked: 6161

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry ek moet se dat die stukkie groot herininge teuggebring het.
    Puik verslag en ek sien uit.
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    ďGreat journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you campedĒ.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  17. #36
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Gaborone
    Age
    70
    Posts
    7,064
    Thanked: 1325

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Unfortunately

    no TAAL no read
    Walter Rene Gygax
    Kalahari Safari
    ORRA Call:‚Äč‚Äč WB58 | ICASA ZRF430
    Nissan Patrol GU TB45
    | Nissan Safari GU TD42 | B'rakah 4x4 Trailer
    E34 - 535i for a bit of nostalgia
    E39 - 540i for the open roads

  18. #37
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    60
    Posts
    327
    Thanked: 121

    Smile Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry, no. 8 is ook baie interessant en mooi fotos. Ek glo jy het staaldrade vir borshare om so trip alleen te doen https://www.4x4community.co.za/forum...ilies/grin.gif
    2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  19. #38
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Hi Witklipbank,Stan en almal wat saam lees.
    Baie dankie vir die terugvoer.

    Jors nee glad nie staaldraad nie net n groot lus vir avontuur. Mense daardie plek wag vir jou. Jy moet net gaan.

    Barry
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  20. #39
    Join Date
    Sep 2017
    Location
    Randburg
    Posts
    134
    Thanked: 189

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Geniet hierdie verslag baie.

    Het jy enige idee watter vis in daardie rivier voorkom?

  21. #40
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    646
    Thanked: 151

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Hi AZV

    Dankie vir jou terugvoer.
    Nie heeltemal seker. Ek sou dink Karp en Baber en moontlik geelvis. Ekt al gehoor mense praat van Tiervis ma niks wou byt toe ek gegooi het nie.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •