Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam) - Page 2

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30
  1. #21
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,946
    Thanked: 1133

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Ek kan dit nie bewys nie, maar word vertel dat fyn appelkooskonfyt 'n groot hoeveelheid pampoen in het om die volume aan te vul. Nou ja, as die pampoene onder die appelkoosbome groei is hulle seker amper familie - soos in skoonfamilie?
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  2. #22
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,310
    Thanked: 3069

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    Ek kan dit nie bewys nie, maar word vertel dat fyn appelkooskonfyt 'n groot hoeveelheid pampoen in het om die volume aan te vul. Nou ja, as die pampoene onder die appelkoosbome groei is hulle seker amper familie - soos in skoonfamilie?
    Poen ek het fyn appelkooskonfyt by die huis sowel as op kommersiele skaal (AllGold) gemaak en dis die eerste woord wat ek hoor van pampoen in appelkooskonfyt. Daar mag dalk "fly by nights" wees wat dit wel doen.
    Last edited by Francois Theron; 2020/02/02 at 05:36 PM.
    We can't change the wind but we can set our sails

  3. #23
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    46
    Posts
    258
    Thanked: 293

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Bogger die aandete!

    Tot haar argwaan het ek my vrou wakkergemaak (het haar darem koffie in die bed gevat net om seker te maak ek oorleef), gehelp knie en die broodjie is al so te sÍ bekwaam...

    NOU gaan ons brÍkfis!!!
    Lekker Etienne!

    Ek is lief vir brood bak, maar nie vir knie nie. Dit is verskriklik pret en dan is my spaghetti armpies moeg maar daar is nog knie werk oor. Spanwerk klink na die oplossing.

  4. #24
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    46
    Posts
    258
    Thanked: 293

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Poen ek het fyn appelkooskonfyt by die huis sowel as op kommersiele skaal (AllGold) gemaak en dis die eerste woord wat ek hoor van pampoen in appelkooskonfyt. Daar mag dalk "fly by nights" wees wat dit wel doen.
    Ek is bly om dit te hoor Francois. Pampoen jam klink darem nie dieselfde nie.

  5. #25
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    45
    Posts
    5,287
    Thanked: 11972

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Ek is bly om dit te hoor Francois. Pampoen jam klink darem nie dieselfde nie.
    Emmie, die Zoeloes maak konfyt met bitter waatlemoen (Citrillus lanatus) en in Zoeloe word dit ibece genoem. My ouma het gedurende hul jare in Hluhluwe gereeld konfyt gemaak met pynappel en ibece, onder andere. Ek het nounog 'n litteken op my arm waar die warm stroop van een "baksel" my per ongeluk getref het.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  6. #26
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    46
    Posts
    258
    Thanked: 293

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Riaan, my ouma het dit ook gemaak. Die stukke is egter van die deel net onder die skil, nie die vleis daarvan nie.

    Dit was baie gewild en ons het nooit die rakleeftyd daarvan bepaal nie omdat dit nie lank genoeg gehou het nie. Dit was een van my gunstelinge.

  7. #27
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    45
    Posts
    5,287
    Thanked: 11972

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    En die blare maak lekker spinasie ook.

    Die laat my aan my ma en ouma dink, die klomp het gekonfyt en gebak en ingelÍ vir 'n vale. Moes seker iets doen wat hulle as plaasvrouens kon besig hou.

    Jammerte dat die konfyt en bak kuns so te sÍ uitgesterf het met ons kinders, myne ingesluit.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  8. #28
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    46
    Posts
    258
    Thanked: 293

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Ek het as kind geen belangstelling daarin gehad nie, al het my ouma probeer.

    Ek het wel kos gemaak as kind en tiener, maar niks daarvan gehou nie.

    In my twintigs het ek eendag 'n volslae mislukking in die kombuis gehad omdat ek so lusteloos kos gemaak het.

    Daarna het ek en myself 'n ernstige gesprek gehad oor die feit dat kos maak deel van die lewe is. Ek het nie kans gesien om daagliks goor te voel daaroor nie. Ek het 'n besluit geneem om watter vreugde ek kan, daarin te vind.

    Nie te lank daarna nie is ek Frankryk toe. Dit was 'n eye opener of note. Eenvoudige etes, net brood en kaas. Maar watter brood en watter kaas!

    Nie lank daarna was ek op 'n plek waar ek min kommersiŽle kos kon eet. Skielik as ek mayonnaise wou eet moes ek dit self maak. Wat 'n verassing dat tuis gemaak baie smaakliker was. Ek het nie die geriefs opsie gehad om te koop wanneer ek nie lus was om te maak nie.

    So leer jy om 'n ritme te vind, leer ietsies hier, leer 'n tegniek daar en skielik is jy lief vir bak en brou tot 'n mate wat jy nooit beplan het nie.

    Ek dink mens kan maar net vir kinders geleenthede bied om jou passie te ontdek. Ek bak graag saam met kinders. Al my vriende het ferm instruksies dat wanneer hulle kinders interest show ons onmiddelik 'n bak geleentheid skep met maksimum pret en nie 'n oomblik langer as entoesiasme hou nie. Klein koekies is vinnig en maklik, bv.

    Ons het bakkers en selfs een sjef op daardie manier gekultiveer.

    Die gees van ons tyd is kits bevrediging. Om daar deur te breek om die wonder van geure wat met tyd vermeng op 'n wonderbaarlike manier te ontdek neem vernuwing van denkwyse. Dit is nie 'n vinnige proses nie. Veral by kinders wat meesters is van kits bevrediging.

  9. The Following User Says Thank You to Emmie L For This Useful Post:

  10. #29

    Baie goeie post! Goed gestel!
    We can't change the wind but we can set our sails

  11. #30
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Las Vegas and Minneapolis
    Posts
    69
    Thanked: 259

    Default Re: Korrelkonfyt aka druiwe jÍm (Grape jam)

    Thanks Emmie!

    Tinned food hoarding going on here in the states, but fresh fruit is mostly ignored and grapes were heavily discounted yesterday, so I though Iíd give your recipe a try...
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	119145B0-7818-4820-B95D-94D1B44C09F4.jpeg 
Views:	10 
Size:	25.3 KB 
ID:	562624   Click image for larger version. 

Name:	1366ACA9-99B3-496B-B0D9-4A97DB6F380E.jpeg 
Views:	11 
Size:	40.2 KB 
ID:	562625   Click image for larger version. 

Name:	15037921-6B4A-422E-B743-CE9B1B088E6F.jpeg 
Views:	11 
Size:	23.6 KB 
ID:	562626  
    David -
    Ď20 Toyota Tacoma TRD Off Road Decal Edition 3.5L

    If your only tools are a cutting torch and hammer, all of your problems are locomotives...

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •