Route 63 - Granny's Great Karoo Trek





Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,224
    Thanked: 64

    Default Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Stan, I am sure you will understand this report or I can try and translate!

    Die aangehegte reisverslag is in Afrikaans gedoen omdat dit oorspronklik aan ‘n tydskrif gestuur is. Na baie maande van doodse stilte dink ek dis heel gepas om nou die verslag met mede forum lede te deel. Die rede waarom die reisverslaggeskryf is, is eintlik tweeledig. Eerstens om ons ervaring met die ou voertuig met forum lede te deel en tweedens soek ons reisgenote met 'n ou kar wat miskien belang sou stel om saam met ons soms 'n trip te doen.

    Granny se Roete 63 trip het egter reeds in Augustus 2017 plaasgevind, maar nadat ons weer 'n draai in Namibië gemaak het, het ons begin speel met die gedagte om met Granny 'n trip deur Namibië te doen.

    Ek is nie baie goed met die skryf van verslae nie, dus is alle kommentaar baie welkom.
    Attached Files Attached Files
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  2. #2
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Deep south - mink, manure & marijuana
    Age
    70
    Posts
    444
    Thanked: 144

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Dankie Spook
    Dit was lekker lees en bring heerlike herinneringe vir ons.
    Sam
    ZS1SAM
    V5/ZS1SAM

  3. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    66
    Posts
    4,582
    Thanked: 2804

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Tina, die verslag was vir my besonder relevant want ek was in Queenstown gebore en getoe, en baie van my skoolvriende was van al die omliggende, klein Ooskaapse dorpies afkomstig.

    Verder, vir jare toe ek nog geswot het, moes ek van Queenstown deur die Karroo Kaap toe reis, en telkemale het ek die minder gebruikte roetes gekies, in my ou studente motor.

    Nog verder, my moeder was 'n boeremeisie wie groot geword het op 'n plaas tussen Graaf Rienet en Jansenville, waar ons redelik dikwels gekuier het.

    So baie van die areas en dorpies wat jy gedek het, het groot herringerinne vir my. Dankie baie! Ek waardeur jou verslag vreeslik baie.
    Landcruiser 76SW.

    “Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.

    At least "Once a year go someplace you have never been before" Delai Lama.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,709
    Thanked: 477

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Stem saam. Dit was 'n lekker lees verslag.

    My skoolloopbaan het op Middledrift begin in 1970. My Pa was die Landdros op Middledrift. Ons het nie 'n skooluniform gehad en het met "sivvies" skoolgegaan. Die skool het net 2 klaskamers gehad met net 2 onderwyseresse. Sub A tot omtrent Std 2 in die een klas en Std 3-5 in die ander klas. Iets so iets....... dit was lank terug.

    Ek onthou die Juffrou vir die ouer kinders het so 'n rooi Ford Capri gery. Man o man, dit was 'n mooi kar. As ek reg onthou het sy elke dag van Alice af deurgery.

    Ek het nou nog 'n litteken onder my regtervoet waar 'n pendoring my gesteek het. Ek was BAIE haastig oppad na die buite toilet en moes toe kortpad vat om tyd op te maak. Ek kan nie mooi onthou wat het van die nood geword, maar soos gesę, ek het nou nog die litteken van die pendoring.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,224
    Thanked: 64

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Baie dankie Sam, Stan & Danie, ek waardeer die terugvoer.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  6. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    59
    Posts
    2,123
    Thanked: 239

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Ek is nie iemand wat sommer lees, maar was heel ingetrek op die verhaal. Sal graag so n rit wil doen. Dalk eendag as ek groot is. Baie dankie vir die deel hiervan.
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  7. #7
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,224
    Thanked: 64

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Quote Originally Posted by All -in -one View Post
    Ek is nie iemand wat sommer lees, maar was heel ingetrek op die verhaal. Sal graag so n rit wil doen. Dalk eendag as ek groot is. Baie dankie vir die deel hiervan.
    Baie dankie.

    Dis jammer dat die eendag nie sommer gou kan wees nie. Baie van die Karoo dorpies waardeur ons is, is vinnig besig om tot niet te gaan. Grotendeels as gevolg van ontvolking. Almal wil eerder in die groter stede gaan bly. Selfs boere se kinders versaak hulle erfporsie ten gunste van die groter stede. Hartseer, maar waar
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Klerksdorp
    Age
    74
    Posts
    5,155
    Thanked: 390

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Great read, Spook, I enjoyed it thoroughly and very well-written. Would have loved to see more of the Church interiors, I find them fascinating.

    The organ that is still in use after 100+ years is simply stunning, excellent craftsmanship.


    -F_D
    Eric Skeen is the Family Dog
    White Fang:
    1999 2700i DC Raider 4x4
    Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2200 DC 4x4
    Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4 V6
    Hound Dog: 2000 2700i SC 4x4

  9. #9
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    47
    Posts
    2,447
    Thanked: 328

    Default Re: Route 63 - Granny's Great Karoo Trek

    Dankie Tannie Spook.

    Nou ook sommer 'n paar idees vir ons trip gekry.
    Last edited by Papsak; 2020/01/21 at 10:18 AM.
    Everybody needs to believe in something.... I believe I will have another Beer!

    Travel Blog: https://since1652.wordpress.com/

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •