Mahindra parte - Page 3





Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 41 to 60 of 117

Thread: Mahindra parte

  1. #41
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Reenen my skoonpa het n mooi replacement bumper vir die Scorpio teen n baie billike prys, gesels gerus met hom.
    Richard nul84 5nul7 176nul
    Foto?

    Ek oorweeg om een te bou.
    Kar raak nou buite my budget. Wil nie nog baie spandeer nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1653.jpg 
Views:	127 
Size:	97.1 KB 
ID:	554128
    Ek hou van die bumper en sliders en bande, maar nie noodwendig die skrefies oe look nie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #43
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,734
    Thanked: 1829

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Foto?

    Ek oorweeg om een te bou.
    Kar raak nou buite my budget. Wil nie nog baie spandeer nie...
    Kyk op die link, die prys is ook daar.

    https://www.junkmail.co.za/car-spare...e62b0423ee3e84
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  4. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Verder gestrip om skade te bepaal
    Click image for larger version. 

Name:	a7b5823c-3db4-4cc3-aa4f-170b461c9052.jpg 
Views:	167 
Size:	185.3 KB 
ID:	554132
    Click image for larger version. 

Name:	dee7d3a6-4911-4b11-9542-2c95d280cccd.jpg 
Views:	155 
Size:	184.7 KB 
ID:	554134
    Click image for larger version. 

Name:	789e6d49-3587-4d01-82ce-d695e673b1a5.jpg 
Views:	144 
Size:	190.7 KB 
ID:	554135
    Click image for larger version. 

Name:	efd9f1be-1059-4320-b844-189cd47b84d4.jpg 
Views:	158 
Size:	179.5 KB 
ID:	554136
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #45
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    450
    Thanked: 266

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verder gestrip om skade te bepaal
    Click image for larger version. 

Name:	a7b5823c-3db4-4cc3-aa4f-170b461c9052.jpg 
Views:	167 
Size:	185.3 KB 
ID:	554132
    Click image for larger version. 

Name:	dee7d3a6-4911-4b11-9542-2c95d280cccd.jpg 
Views:	155 
Size:	184.7 KB 
ID:	554134
    Click image for larger version. 

Name:	789e6d49-3587-4d01-82ce-d695e673b1a5.jpg 
Views:	144 
Size:	190.7 KB 
ID:	554135
    Click image for larger version. 

Name:	efd9f1be-1059-4320-b844-189cd47b84d4.jpg 
Views:	158 
Size:	179.5 KB 
ID:	554136
    https://www.4x4community.co.za/forum....php?p=4303599

    Aan jou gedink toe ek hierdie nou sien.

  6. #46
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Ten minste weet ek nou wat gebeur het.
    Valve seat uitgeval.
    Valve se kop afgebreek
    Valve kop verwoes piston, beskadig silinderkop
    Gudion pin slaan sleeve stukkend
    Conrod buig
    Slaan oliepomp van blok af
    Slaan gat deur blok
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #47
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Lyk my dit is maar baie algemene probleem op die engines dat hulle valve seats drop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #48
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    66
    Posts
    550
    Thanked: 165

    Default Re: Mahindra parte

    Hoe lyk dit met 'n 3-cyl ADE-152enjin daarin...

    Of nog beter:
    IH 444 B275 enjin...

    Maar ek wil darem nog weer kom kamp...
    Thys de Wet
    Jimny 2009

    Ek het nou klaar gewerk, maar ek weet nie of die bank daarvan gaan hou nie...

  9. #49
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    59
    Posts
    2,152
    Thanked: 268

    Default Re: Mahindra parte

    Donner !!!!! En ek het gedink myne lyk erg
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  10. #50
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Louis Trichardt
    Posts
    345
    Thanked: 198

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Lyk my dit is maar baie algemene probleem op die engines dat hulle valve seats drop.
    Probeer nie snaaks wees nie maar waar het jy dit gehoor? Hierdie een van jou is die eerste wat ek hoor van. Dalk adverteer die mense dit nie baie nie?

  11. #51
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Chris G View Post
    Probeer nie snaaks wees nie maar waar het jy dit gehoor? Hierdie een van jou is die eerste wat ek hoor van. Dalk adverteer die mense dit nie baie nie?
    Bloot uit obserwasie. Die een van my het dit.
    En die een van my het dit ook. (No 2 silinder)
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1728.jpg 
Views:	118 
Size:	192.8 KB 
ID:	554551
    En by die een scrapyard waar ek gaan soek het, het daar net 2 x 2.6 engines gelê, beide met gedropte valve seats en verwoeste heads en elk een piston.

    En in laaste 2 weke wat ek nou al head soek en oarte soek, het ek dit by bitter baie mense gehoor.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  13. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by dewets View Post
    Hoe lyk dit met 'n 3-cyl ADE-152enjin daarin...

    Of nog beter:
    IH 444 B275 enjin...

    Maar ek wil darem nog weer kom kamp...
    152 het 45 perdekrag


    Die is n 444 b275 engine....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #53
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    38
    Posts
    2,055
    Thanked: 950

    Default Re: Mahindra parte

    Pas die 2.5 NEF enjin nie?
    Brandt Theunissen
    2019 Mahindra S6 Pik Up S/C 4x4
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  15. #54
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Nie eens probeer. Hy sal pas. Maar ek het alles om die heeltemal oor te doen
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Het gister n ander head, nog 4 injectors (want my een injector se kop is platgeslaan), en vol gasket kit gekry. Hopenlik kan ons nou spoedig (mank voet toelatend), begin om die engine terug in mekaar en lopend te kry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #56
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Terwyl ek bed gebonde is, maak ek allerhande olannetjies aan watvek met die engine en kar wil doen om dit bietjie te “upgrade”, sonder om n engine transplant te doen.
    Wil hou by die oorspronklikke 80 kw engine.

    Wat boost hulle? Wil
    Kyk na boost op stoot.

    Toe begin ek te dink aan olie verkoeler, want boost maak hitte.
    En custom oil squirters. En om dit alles te dryf, n eksterne oliepomp en olieverkoeler.
    Ek hinke pink toe stoor toe, trek top (wat los lê), van blok af, loer in blok waar ek die los sleeves uitgetik het (die wat nie sommer self gebreek het), en sien tot my groot verbasing dat engine wel squirters in het.
    So ek boef nie daaroor te worry nie.

    So, nou dat ek nie addisionele squirters hoef te dryf, is die ekstra oliepomp ook nie nodig.
    So nou net die oliekoeler. Ek wil kyk om n redelikke kapasieteit koeler eeens te mount. Iets wat saam met pype, so2-3 liter olie kan by voeg by sump inhoud. Net dat daar n baie groter buffer by kom, sou dinge begin warm raak.

    Nounsit en wonder ek waar sal beste plek wees om dit in te plum. Basies een van 3 plekke trek my aandag. Waar sal beste wees?
    1. Inlyn met turbo olie toevoer na turbo
    2. Inlyn na alternater vakuum pomp olie toevoer
    3. Inlyn tussen alternator vakuum pomp en sump, so op die vakuum pyp dump na sump.

    Ek hou opsie 3, want dan is daar geen druk op koeler, en kan gewone opdruk fittings met klampies gebruik word, en is daar ook geen risiko dat koeler kan bars en olie uit mors nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #57
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Mahindra parte

    N 4de opsie is om n eksterne oliepomp, met filter, deur n radiator te pomp direk terug sump toe. Al wat dit dan doen, is om olie te filtreer en te verkoel.
    Last edited by Reenen; 2020/01/25 at 10:25 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3163.jpg 
Views:	81 
Size:	187.8 KB 
ID:	557945
    Timing chain guide moertoe
    Nou begin die proses van skoon maak en stukkende parte vervang
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3169.jpg 
Views:	73 
Size:	188.3 KB 
ID:	557946
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3170.jpg 
Views:	71 
Size:	187.6 KB 
ID:	557947
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3171.jpg 
Views:	67 
Size:	192.8 KB 
ID:	557948
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3172.jpg 
Views:	74 
Size:	159.5 KB 
ID:	557949
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3173.jpg 
Views:	71 
Size:	193.8 KB 
ID:	557950
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3174.jpg 
Views:	72 
Size:	160.3 KB 
ID:	557951
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3175.jpg 
Views:	75 
Size:	188.9 KB 
ID:	557952

    Bou uit 2 engines 1 nuwe.
    Gaan blok vervanging wees, so sal engine clearance moet laat doen
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #59
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3192.jpg 
Views:	87 
Size:	185.4 KB 
ID:	557954
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3193.jpg 
Views:	85 
Size:	173.5 KB 
ID:	557955
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #60
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,652
    Thanked: 2866

    Default Re: Mahindra parte

    Weet iemand groot asb die torque settings vir cylinder head, big ends en mains.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •