Page 11 of 12 FirstFirst ... 6 7 8 9 10 11 12 LastLast
Results 201 to 220 of 221

Thread: Mahindra parte

  1. #201
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by WillieJimny View Post
    Toets maar die injectors vir veiligheid.
    Sal gou eers opstart en kyk hoe loop hy. Dan sal ek maar injectors trek. As hulle reg is, geen kostes, sit terug. As foutief, maak reg, want ek moes.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #202
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5971.jpg 
Views:	87 
Size:	96.0 KB 
ID:	696467
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5972.jpg 
Views:	92 
Size:	107.4 KB 
ID:	696468
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5973.jpg 
Views:	83 
Size:	111.2 KB 
ID:	696469
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #203
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Mahindra parte

    Timing is uit, al het ons nie timing cover oop gehad.
    Timing chain guide wat heelpad sy 6mm boutjies gebreek het, en toe het ons 8mm ingesit. Nou 8mm boutjies ook gebreek.

    Dit is maar nou net een masl n simpel engine.
    Last edited by Reenen; 2023/08/15 at 03:21 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #204
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Richarddom View Post
    And she is running again. Never say never, but that guide will not come loose by itself again.
    F jou. Die gemors sit nou afgebreek in die blok.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #205
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5978.jpg 
Views:	96 
Size:	69.2 KB 
ID:	696575
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #206
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Pistons en bearings os in. Sump is op. More hopenlik gou top op kry, en dan engine terug in kar kry.

    Ek is so ietwat bang dit was nie ringe nie. Dalk eerder injectors wat geoverheat het.
    Sonder piston, is daar geen verskil tussen ou ringe en nuwe ringe in boor nie. Selfde byna geen gap. Nie een van 3 ringe is dunner, minder tension of papper in boor nie. Infact, geen verskil nie.
    Quote Originally Posted by grips View Post
    Het jy nie kompressie toets gedoen voor jy hom gestrip het nie ? Dit sou `n aanduiding van die toestand van die ringe gee.
    Timing het tand gespring oor guide wat weereens boute gesnap het.

    So die swak krag/lae kompressie was n timing probleem. Ek het van begin af mie oortuig gewees dit was ringe. Olie ringe was wel moertoe, so moes elkgeval ringe vervang.
    Maar ek het ringe getoets teenoor nuwes, geen verskil. Toe sit en wonder ek wat regtig probleem was. Ek het nie die kompressie weens overheat geglo, die tipes engine doen nie dit. Neuss is te hard vir dit. Sweeper oliering ja, maar nie kompressie.

    Anyway, aangaande leer mens.

    Die afgebreekte boute wou net nie uit.
    Nuwe gate geboor en guide bietjie herposisioneer om ketting effens stywer te hou en backslash te verminder.

    Elkgeval engine se laaste kans, en uitgaander gearbox sin ook. As een van die 2 probleme gee, het ek n kzte 4x4 box wat ek gemate het aan n td27ti engine wat gereedstaan om beide te vervang, as ek wil 4x4 gaan, of n td27 met nissan 4x2 box as ons die 4x4 wil bypass, soos nou maar is elkgeval.
    As ek papiere uitgesort kry, sal ek weer 4x4 gaan met nissan/Toyota kombinasie.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5966.jpg 
Views:	73 
Size:	115.9 KB 
ID:	696609
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5967.jpg 
Views:	79 
Size:	113.3 KB 
ID:	696610
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5971.jpg 
Views:	69 
Size:	96.0 KB 
ID:	696611
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5973.jpg 
Views:	70 
Size:	111.2 KB 
ID:	696612
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5978.jpg 
Views:	72 
Size:	99.8 KB 
ID:	696613
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5980.jpg 
Views:	76 
Size:	115.0 KB 
ID:	696614
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5981.jpg 
Views:	68 
Size:	101.7 KB 
ID:	696615
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5982.jpg 
Views:	65 
Size:	95.5 KB 
ID:	696616
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5983.jpg 
Views:	67 
Size:	106.5 KB 
ID:	696617
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #207
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Timing chain guide boute gebreek (soos meeste vroere bolero en Scorpio 2,5 en 2.6 engines). Timing een tand gespring, toe overheat kar van te min krag oor timing uit is. Toe blaas top gasket. Moer lucky gewees dit het overheat, anders nog tande gespring tot valve piston stukkend geslaan het, en maar presies soos al die engines n piston en sleeve verwoes het.

    Wonder hoe verhoud mens die guide wat boute breek, of hoe monitor mens dit en stop indien ketting pap raak. Dalk mikroswitch op guide. As guid beweeg , is boute gebreek, dus stop onmiddelik.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #208
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Loop darem weer. Loop nou gladder as voorheen voor gasket geblaas het. Miskien is tappits net bietjie kleiner gaps.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  10. #209
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Kar vat n hele paar swaaie, soos in 5 maal langer as eers, om eerste start in oggend te start. Is taamlik koud nog in oggende, kar het geen glowplugs. As hy start, het hy diesel wolke vir eerste 30-60sekondes. Idle ook effens grof. Daarna settle in in baie gladde, rookvrye idle, en ook taamlik rookvry.
    As jy hom hard ry, begin hy diesel starvation wys.

    Dink ek gaan eerste deselfilter vervang, is al n rukie vandat deselfilter geruil is. Olie filter en arcleaer element is al vervang.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #210
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Net n vragie vir die slim manne.
    Hoe gereeld vervang mens n diesel filter.

    Ek gooi in mahindra alle diesel, en bakkies en karre 90%+ net op plaas superskoon desel. Geen water en bitter min partikels in diesel.
    Ek het eers elke 5-7500km, toe elke 10 000, nou elke 15000+km wat ek diesel filters ruil. Dit voel amper f dit n mors van geld is om te veel diesel filters te vervang, en deesdae beweeg ek na diesel starvation simtome voor ek dieselfilters ruil.

    Elkgeval, aircleaners word baie meer as dieselfilters vervang.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #211
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Toe nie opgetel. Papiere nie reg. Hulle sorteer dit uit, sodra uitgesort, sal ek betaal en optel.
    Lyk my die bolero se papiere word uitsorteer. Wow, goeie nuus. Ek kan dan koop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #212
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Mahindra parte

    En my plaasbestuurder het klaar gese hy wil hom h. Hy sal sy (nuut in my oe, 120 000lm 6 jaar oud, spotless) np300 vir my terug gee vir die bolero. So sal die np300 op blokke sit en stoor vir volgende bakkie wat plaas benodig.

    Bargain as jou bestuurder, soos jyself, negin dink mens het niks meer as n R10k bakkie op plaas nodig, n nuwer R150k bakkie word net deur grondpad, bosse, klippe, boom takke en mense onnodig verwoes
    Last edited by Reenen; 2023/08/25 at 10:43 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #213
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Ok. Genoeg gesukkel met die gemors gearbox wat al weer opgepak het.

    Engine (nog piekfyn) en gearboks is uit. Ek sal nou n nissan td25 non turbo (het nie veel meer nodig) en n Toyota kzte gearbox in sit.

    Ek het regtig probeer. Het die stuk ding probeer betroubaar kry vir die plaas. Die engine wat in stukkies was, het ek soortvan daar gekry, maar die gearboks is nou al 3 maal professioneel oorgedoen deur een van beste gearboks plekke in die kaap.

    Alhoewel dit bekend is as n n baie swak Peugeot gearboks, word dit nog steeds in sekere nuwe Mahindra modelle gebruik. Ek is klaar.

    Nou net om die nissan op Toyota op Mahindra te maak pas. As moontlik is.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #214
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Durban
    Age
    44
    Posts
    294
    Thanked: 261

    Default Re: Mahindra parte

    The New Scorpio N uses the Aisin 6 speed Auto Box, what does the new batch of pick ups use? ZF or also Aisin?

  16. #215
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Battlestar View Post
    The New Scorpio N uses the Aisin 6 speed Auto Box, what does the new batch of pick ups use? ZF or also Aisin?
    Bolero gebruik volgens ons agente nog selfde 5 spoed Peugeot box as die ouer Scorpio.

    Die Scorpio N gebruik dink ek selfde aisin box as isuzu of toyota
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #216
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Gou Mahindra box oopgemaakom te ky of ek nie self kan reg maak.

    Splines van 3-4 rat op main shaft gestrip. So scrap.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #217
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Lopende 2006 2.6 turbo Scorpio engine te koop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #218
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8418.jpg 
Views:	36 
Size:	129.3 KB 
ID:	719404
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8420.jpg 
Views:	30 
Size:	116.7 KB 
ID:	719405
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8421.jpg 
Views:	31 
Size:	128.8 KB 
ID:	719406
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8422.jpg 
Views:	30 
Size:	87.4 KB 
ID:	719407
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8423.jpg 
Views:	32 
Size:	89.3 KB 
ID:	719408
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8424.jpg 
Views:	30 
Size:	78.0 KB 
ID:	719409
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8425.jpg 
Views:	28 
Size:	80.8 KB 
ID:	719410
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8426.jpg 
Views:	28 
Size:	97.7 KB 
ID:	719411
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8428.jpg 
Views:	32 
Size:	92.1 KB 
ID:	719412
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #219
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Beslis mini patrol td25 engine en hilux 4x4 box

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8449.jpg 
Views:	36 
Size:	111.1 KB 
ID:	720226
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8450.jpg 
Views:	26 
Size:	112.3 KB 
ID:	720227
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8451.jpg 
Views:	28 
Size:	79.8 KB 
ID:	720228
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8452.jpg 
Views:	29 
Size:	77.3 KB 
ID:	720229
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8453.jpg 
Views:	32 
Size:	108.5 KB 
ID:	720230
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8454.jpg 
Views:	31 
Size:	94.5 KB 
ID:	720231

    Tot water pype pas
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #220
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    17,082
    Thanked: 6454

    Default Re: Mahindra parte

    Het vandag n paar parte gekoop vir nissan na Mahindra engine mounts. Die moet ook kla
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 11 of 12 FirstFirst ... 6 7 8 9 10 11 12 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •