Mahindra parte - Page 4





Page 4 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 61 to 80 of 111

Thread: Mahindra parte

  1. #61
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    More chain guide en big end bearings optel. Niks werk oor naweek. Hopenlik engine maandag nag klaar in mekaar kry, en in kar kry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #62
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3496.jpg 
Views:	103 
Size:	157.2 KB 
ID:	558600
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3511.jpg 
Views:	105 
Size:	175.8 KB 
ID:	558601
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3513.jpg 
Views:	95 
Size:	192.6 KB 
ID:	558602
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3514.jpg 
Views:	95 
Size:	174.9 KB 
ID:	558603
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3535.jpg 
Views:	86 
Size:	186.0 KB 
ID:	558621
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3536.jpg 
Views:	79 
Size:	180.7 KB 
ID:	558622
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3537.jpg 
Views:	78 
Size:	167.2 KB 
ID:	558623
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  7. #64
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,065
    Thanked: 1043

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    N 4de opsie is om n eksterne oliepomp, met filter, deur n radiator te pomp direk terug sump toe. Al wat dit dan doen, is om olie te filtreer en te verkoel.
    Ek het 'n eksterne filter. Dit skroef aan die enjin waar die oliefilter kom en dan twee flex pype met die filter dan in 'n remote plek. Mens kan maklik 'n koeler aan een pyp sit. Ek weet netnie of die bestaande oliepomp (in die enjin) alles sal kan hanteer nie.
    Kobus


  8. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3589.jpg 
Views:	86 
Size:	162.8 KB 
ID:	558740
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3591.jpg 
Views:	80 
Size:	187.6 KB 
ID:	558741
    Click image for larger version. 

Name:	Adjustments.jpg 
Views:	86 
Size:	189.2 KB 
ID:	558742
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #66
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Mindalore
    Age
    38
    Posts
    335
    Thanked: 94

    Default Re: Mahindra parte

    That was quick work. That motor looked fubar last week
    One Wife - Livid

  10. #67
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Ok, hy start. Maar hy sukkel bietjie met diesel.
    Diesel filters se o-rings lek nog. Dit gou weer oor in sit.
    En dan injector timing. Pomp net so ingesit, sonder om spoel timing te doen.
    So of lug op sisteem (daar sal wees, want diesel loop uit by filter), of kombinasie daarvan en timing.

    Watvis spoel timing op pomp op tdc? Omtrent 1.25mm
    Sal maar more my dial gauge agter op pomp in draai.
    En, is daar def tdc merk erens op die engine? Weet nie juis waar nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #68
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by overambitious View Post
    That was quick work. That motor looked fubar last week
    Dink hy erger gelyk as wat regtig was.
    Net blok en van die sleeves, van die pistons, een conrod, cylinder head, injectors, timing chain en tensioners. En oliepomp. En crank. Hulle was moertoe, maar res was nog ok.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #69
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Een semi snaakse ding vanaand.
    Ek het nog nie die spaar sleutels van die kar nie. Sleutels l in houer in bestuurder deur. Al die vensters is toe, en deure, maar geen een is gesluit nie.
    Ons het alles klaar opgekoppel op engine, en koppel die battery. Oomblik toe ons die battery koppel, toe sluit central locking die bleddie kar...

    Gelukkig vat dit paar sekondes om die kar met n draad oop te sluit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #70
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #71
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3823.jpg 
Views:	151 
Size:	174.0 KB 
ID:	559148
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3820.jpg 
Views:	138 
Size:	192.4 KB 
ID:	559149
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  17. #72
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,713
    Thanked: 1571

    Default Re: Mahindra parte

    Hoe ry die samoosa cruiser Reenen?
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2016 Audi A3 1.8 TFSI SE S-Tronic 3Dr

  18. #73
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Ek persoonlik nog nie dit bestuur. Mag nie met my voet.
    Maar ek het gister saam met my vrou gery.
    Sy s dit voel of mens lekker hoog sit. En dit is lekker kort.

    Maar, daar is iets fout met die ratte. As sy af gear, of as sy viet neer sit, wil die ding nie trek nie. (Haar daily drive voertuie het almal 180+ kw en 500+nm).
    So dalk is die oorspronklikke 77kw dalk so rapsie laag op n 2 ton kar.

    Maar, hy het al n 1000km gedoen sonder probleme. En dit is maar net n skoolkar waarmee iemand my kinders elke dag skoolbus toe vat vir n 10km rit, en 1 of 2 keer n week die 150km round trip met meisies hermanus toe gaan vir gimnastiek.

    So dit het nie so baie krag nodig nie.

    Ek is wel gewoond aan beter brandstofverbruik op my diesels. So dalk die ding nog bietjie bekyk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

    FWM

  20. #74
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Hoe werk die scorpio se air vent temp control?
    Elektries, of kabel?
    Beweeg glad soos n ekektriese knop, maar geen reaksie op temp. Altyd med warm.

    Miskien dalk kabel, en is af, nou beweeg hy glad asof net n reostaat switch is?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #75
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hoe werk die scorpio se air vent temp control?
    Elektries, of kabel?
    Beweeg glad soos n ekektriese knop, maar geen reaksie op temp. Altyd med warm.

    Miskien dalk kabel, en is af, nou beweeg hy glad asof net n reostaat switch is?
    Bump
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #76
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    38
    Posts
    2,041
    Thanked: 666

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Bump
    Neem 'n foto asseblief. Op beide my Bolero en my Pik Up is die funksies elektries maar dit is dalk nie dieselfde in die ouer voertuie nie.
    Brandt Theunissen
    2019 Mahindra S6 Pik Up S/C 4x4
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  23. #77
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4128.jpg 
Views:	60 
Size:	191.1 KB 
ID:	559812
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  25. #78
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Randfontein
    Age
    36
    Posts
    296
    Thanked: 142

    Default Re: Mahindra parte

    While we are chatting about that section. Im looking for 2-3 of those aircon/vent buttons

    anyone know where Ican pick up?

  26. #79
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    38
    Posts
    2,041
    Thanked: 666

    Default Re: Mahindra parte

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4128.jpg 
Views:	60 
Size:	191.1 KB 
ID:	559812
    Lyk dieselfde as in my Pik Up en dis 'n elektriese skakelaar. Miskien is die termostaat moeg.
    Brandt Theunissen
    2019 Mahindra S6 Pik Up S/C 4x4
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

  27. #80
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,415
    Thanked: 2693

    Default Re: Mahindra parte

    Waar sal die termostaat sit?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 4 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •