Ford & Mazda Replacing Beekman canopy lock





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Brits
    Age
    34
    Posts
    140
    Thanked: 3

    Default Replacing Beekman canopy lock

    Hello almal,

    Ek het vandag bietjie grondpad gery met my bakkie.

    Die slot vd Beekman canopy was 100% vanoggend maar diť het besluit om te ophou werk toe ek weer by huis stop.

    Die slot wil nie oopmaak nie. Mens moet amper die slothard m#er om hom oop te kry.

    Is dit moeilikom die slot self te vervang? Waar kan mens die slot koop?

  2. #2
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    103
    Thanked: 8

    Default Re: Replacing Beekman canopy lock

    Sa canopy centre SACC in Silverton verkoop en installeer die slotte. Nie moeilik nie maar vra hulle dalk is die kostes redelik.

  3. #3
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    400
    Thanked: 108

    Default Re: Replacing Beekman canopy lock

    Probeer eers bietjie WD-40 of aerosol olie - veral daar waar die sleutel ingaan.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Brits
    Age
    34
    Posts
    140
    Thanked: 3

    Default Re: Replacing Beekman canopy lock

    Baie dankie @Sadi. Dit het soortvan my probleem opgelos
    Quote Originally Posted by Sadi View Post
    Probeer eers bietjie WD-40 of aerosol olie - veral daar waar die sleutel ingaan.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •