Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    ddtheron Guest

    Default Wiele / suspensie vir my musso

    Het die naweek op 'n paar baie smart Musso's afgekom waarvan hierdie een vir my die beste lyk. Sal graag my 97 Musso 230 so wil laat lyk. Enige advies is welkom oor hoe, en wat dit gaan kos.

    Emails is ook welkom: [email protected]



    Nog 'n nice een:
    Last edited by ddtheron; 2009/03/30 at 01:49 PM.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Suspension lift kit soos Iron man R10000
    40MM Body Lift R6000
    Rims en Bande 32"/33" R16000 +-

  3. #3
    ddtheron Guest

    Default

    Dankie vir reply. Hoeveel lift is die op die fotos omtrent?

  4. #4
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    40
    Posts
    30
    Thanked: 7

    Default

    Kom ons wees realisties. On daai soort lift te doen is so half onmoontilik in SA. Jy sal eerstes die Wheel arches moet sny. Tweedens kan jy daai musso net 'n beperkte hoeveelheid voor lig. Ek sal reken so 50mm maksimum voordat jy jou CV's begin belemmer. Daai musso's op die photos het beide custom upgrades in.

    As ek jy was sal ek die volgende doen:

    1) 40- 50mm suppension upgrade (Ironman of Oldman Emu)
    2) grotter wiele of grotter bande. Onthou daar is maar net beperkte spasie vir die wiele.

    As alles reg uitwerk behoort jy so tussen 230 -250mm grondvryhoogte on die agterste diff te he, wat gelystaande aan 'n standaard Hilux is.

    Indien jy nog geld het sal ek 'n rear difflock moet oorweeg aangesien jy nie ver sonder een met 'n musso sal kom nie. Ek weet ek ry self een!

  5. #5
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    40
    Posts
    30
    Thanked: 7

    Default

    Het iemand enige idees watse musso supension kits in SA beskikbaar is aangesien Ssangyong nie meer in besigheid is nie?

  6. #6
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    BELLVILLE
    Age
    43
    Posts
    457
    Thanked: 0

    Default

    Ironman en OME maar 'n klomp van die verskaffers hou dit nie meer aan nie want daar is glo nie aanvraag nie, Maar alles is beskikbaar as jy lankgenoeg soek
    Voorkom diefstal. Koop 'n Korando!!!!!!!!1

  7. #7
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Atlasville
    Age
    59
    Posts
    536
    Thanked: 7

    Default

    Import your own setup from http://www.tankermotors.co.kr/english.html
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	musso4.jpg 
Views:	162 
Size:	80.6 KB 
ID:	32666   Click image for larger version. 

Name:	musso3.jpg 
Views:	160 
Size:	81.8 KB 
ID:	32667  

  8. #8
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pta
    Posts
    361
    Thanked: 38

    Default Confused

    .
    Last edited by BlindBeggar; 2013/04/25 at 09:22 AM.

  9. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    141
    Thanked: 16

    Default

    Ek het onlangs Ironman suspension vir my 2000-model Musso laat insit. Dit was definitief die moeite werd. Die motor se agterkant hang nie meer nie, en my grondvryhoogte voor en agter is nou baie beter. Ek het uitstekende diens gekry by 4x4 Suspension Centre in Potchefstroom. Hulle het eers gese dat Ironman nie meers suspensies vir die Musso invoer nie, weens die lae aanvraag, en dat my ander alternatief is om te gaan vir Dobinson-suspensie. Gelukkig kon hulle wel toe nog iewers vir my 'n Ironman-kit opspoor . Ek sal 'n paar foto's opsit as ek hierdie week 'n kansie kry

Similar Threads

  1. NamibiŽ - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. Botswana Reisverslag Junie 2011
    By ProtZkroG in forum Botswana
    Replies: 11
    Last Post: 2011/09/28, 07:34 PM
  3. Etiket vir plaaskuier...
    By JLuxV6 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 38
    Last Post: 2010/11/24, 07:37 PM
  4. Ruthless thugs!!!
    By Engel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 11
    Last Post: 2010/01/25, 08:51 AM
  5. Kan nie wag vir my beurt nie!!!
    By Kanniewag in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 9
    Last Post: 2007/07/27, 11:56 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •