PE - Day outing.





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    28

    Default PE - Day outing.

    Hello Almal

    Ek wil die naweek net n vinnige day outing maak. Het net saterdag tot so so 4 uur beskikbaar, dan moet ek trug wees om mense te ontvang.

    Ek het gedink om weer die Steytlerville roete vanaf die telkom Toring te doen, en dan sommer weer selfde pad trug te ry. Wat ek wil weet, waar kan ek n middag braatjie hou op daai pad?

    Ek sien daar is a oop vlakte naby die water crossing,
    By wie kan ek hoor of Toestemming vra om n worsie te Tan daar? Of is daar n ander plekkie waar mens kan bene rek en onspan?




    Attached Images Attached Images  

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    5,616

    Default Re: PE - Day outing.

    Ek was daar so paar weke terug. Jy gaan sien hoe maklik die pad regtig geword het. Lyk my hulle het die pad geskraap vir 'n water projek in die area.

    Ons het dit baie kalm gevat in die Jimny's en het amper 3 ure gevat om tot by Grootrivierpoort uit te kom. Daar het iemand so mensgemaakte braaitie gemaak met paar klippe. Maar jy kan gerus 'n worsie of iets braai. Hou maar net die plek mooi skoon en maak seker die vuur is ordentlik dood.

    Geniet dit en neem baie foto's.
    Sent from my iPhone


  3. #3
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    28

    Default Re: PE - Day outing.

    "Ek was daar so paar weke terug. Jy gaan sien hoe maklik die pad regtig geword het. Lyk my hulle het die pad geskraap vir 'n water projek in die area"

    Ag nee, ek het my Tuna nou al 2 weke, en kon hom nognie in Low range sit nie. Sal maar moet wag vir December waneer ons Toer.


    Thanks, Ja, Ek Los altyd n plek skoon.

    Ek wil net nie lekker sit en braai, dan kom n plaas boer met sy 308 en 2 Jack russels op my af nie.

    Ek sien ook op Google maps daar is n ander paatjie or die berg aan die regterkant. Weet jy dalk of dit privaat grond is? En mag mens hom ry?

    Attached Images Attached Images  

  4. #4
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    5,616

    Default Re: PE - Day outing.

    Quote Originally Posted by Vormoto View Post
    "Ek was daar so paar weke terug. Jy gaan sien hoe maklik die pad regtig geword het. Lyk my hulle het die pad geskraap vir 'n water projek in die area"

    Ag nee, ek het my Tuna nou al 2 weke, en kon hom nognie in Low range sit nie. Sal maar moet wag vir December waneer ons Toer.


    Thanks, Ja, Ek Los altyd n plek skoon.

    Ek wil net nie lekker sit en braai, dan kom n plaas boer met sy 308 en 2 Jack russels op my af nie.

    Ek sien ook op Google maps daar is n ander paatjie or die berg aan die regterkant. Weet jy dalk of dit privaat grond is? En mag mens hom ry?

    Ons was 3 November daardeur.

    Daai paadjie waarna jy verwys is privaat. Ek is nie seker of mens hom mag ry nie.
    Sent from my iPhone


  5. #5
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    28

    Default Re: PE - Day outing.

    Ek het n lekekr lang trip report geskryf oor die dag trippie, maar toe bom my PC/internet uit. Gannie weer skryf nie.

    Dag was lekker, baie stof. Sien fotos.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20191123_115027.jpg 
Views:	38 
Size:	420.2 KB 
ID:	548876   Click image for larger version. 

Name:	20191123_123233(0).jpg 
Views:	41 
Size:	255.8 KB 
ID:	548877   Click image for larger version. 

Name:	20191123_131748.jpg 
Views:	43 
Size:	612.4 KB 
ID:	548878   Click image for larger version. 

Name:	20191123_141434.jpg 
Views:	41 
Size:	604.5 KB 
ID:	548879   Click image for larger version. 

Name:	20191123_154638.jpg 
Views:	36 
Size:	375.4 KB 
ID:	548880   Click image for larger version. 

Name:	20191123_154956.jpg 
Views:	37 
Size:	293.2 KB 
ID:	548881   Click image for larger version. 

Name:	IMG-20191123-WA0011.jpg 
Views:	39 
Size:	91.5 KB 
ID:	548882  

  6. #6
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Kathu
    Age
    34
    Posts
    232

    Default Re: PE - Day outing.

    Thanks Vormoto.

    We considered doing that route in December, time was an issue but seems like its not that bad anymore.

    Would have been nice to read the whole route report

  7. #7
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    37
    Posts
    28

    Default Re: PE - Day outing.

    Quote Originally Posted by m0lt3n View Post
    Thanks Vormoto.

    We considered doing that route in December, time was an issue but seems like its not that bad anymore.

    Would have been nice to read the whole route report

    I have done a report on the road before, before it was cleared. Check this link. This was last year though.

    https://www.4x4community.co.za/forum...018?highlight=

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •