Amarok securilid / armadillo





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    Welkom
    Posts
    33

    Default Amarok securilid / armadillo

    More almal

    Eks op soek na n securilid of soortgelyk vir n amarok, nie baie lus om byna 20k te betaal vir n nuwe een nie. As iemand dalk een het wat rondle of weet van een te koop skree asseblief!

    Lekker naweek!

  2. #2
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    848

    Default Re: Amarok securilid / armadillo

    Jy is net te ver. Ek het n securilid vir 7000.00. Was n jaar lank op my Amarok gewees.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    Welkom
    Posts
    33

    Default Re: Amarok securilid / armadillo

    Hmmm, ja dalk bietjie ver vir n naweek...
    Maar dankie baie elk geval!

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •