Rooiputs kampering beskikbaar 18-24 Desember





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,536

    Default Rooiputs kampering beskikbaar 18-24 Desember

    Weens onvoorsiene omstandighede moet ons ons vakansie kanselleer. Ek weeet dit is ietwat laat, baie se vakansies is klaar beplan. Maar as iemand dalk op hierdie laat stadium iets soek, Ek het die volgende om te verkoop"-

    2 nagte by Molopo Lodge (Askam) - kampering - 16 en 17 Desember 2019

    6 Nagte by Rooiputs kampering 18. 19. 20. 21. 22. 23 Desember. Vertrek die 24 ste. (Kgalagadi)

    Ek het R 600 plus R 820 = Totaal R 1 420-00 betaal.

    Belangstellendes kan my kontak en ons kan onderhandel oor die prys.


    (Dit is wel net vir 2 volwassenes maar dit kan opgegradeer word na 6 mense)
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. #2

    Default Re: Rooiputs kampering beskikbaar 18-24 Desember

    Jammer om te hoor Elize, hoop niks ernstig is fout nie.

    Ek dink jy sal maklik daai Rooiputs bespreking verkoop kry.

    Gaan julle nog die Namibie deel van jul vakansie doen?
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  3. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    66
    Posts
    4,565

    Default Re: Rooiputs kampering beskikbaar 18-24 Desember

    Jammer Elize, ek vertrou niks te ernstig nie.
    Landcruiser 76SW.

    “Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.

    At least "Once a year go someplace you have never been before" Delai Lama.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  4. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,536

    Default Re: Rooiputs kampering beskikbaar 18-24 Desember

    Akkomodasie klaar verkoop.

    Ons het alles beplan saam ons jongste seun en vandag is sy verlof gekanselleer. Na baie gesels het ek en Sarel besluit om dit te kanselleer en Desember rustig tuis te bly, dalk so naweek vir hul te gaan kuier op Tom Burke en gaan ons die laaste deel van die vakansie wel Mokala toe.

    Kgalagadie en Namibie sal moet oorstaan vir 'n volgende keer. My hart baie seer maar so is dinge maar.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •