Quote Originally Posted by Ironpig View Post
Ek het die een vir myself gemaak
5mm 304 round bar
Pas in ammo krat

Die support in die middel interfere n bietjie met n pan , maar andersins werk hy lekker Attachment 551861
n Pan hoort nie op n braai


Baie netjies