Ongetorquede top





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Ongetorquede top

    As iemand n top laat oor doen het, en toe top gasket vervang het, maar vergeet het om dit te to torque (of heeltemal vasgedraai het), en dan probeer engine start het (onsuksesvol), met water in radiator, sou topgasket seer gekry het?
    Kan mens net torque, en weer probeer, of weer van voor af probeer met nuwe gasket?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,891

    Default Re: Ongetorquede top

    Net solank die water nie gepenitreer het nie, sal ek torque en start.

    Maar water en olie baie fyn dop hou tot hy warm is.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  3. #3
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    4,325

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Net solank die water nie gepenitreer het nie, sal ek torque en start.

    Maar water en olie baie fyn dop hou tot hy warm is.
    x2

    The risk is that water from the cooling channels could enter lubrication channels and vice-versa if the gasket isnt compressed enough.

    Some head bolts can't be reused as they stretch under torque so you would need to check that also.
    Estee = S T = Sean Towlson

    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range Building for Touring, not Trails

    FJ: One day when I am big

    Land Rovers: Done unfortunately

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Ongetorquede top

    My opinion is that it would need quite a few duty cycles before the gasket is damaged.

    THAT SAID: drain alles, haal alles af, inspekteer, maak skoon, begin van voor af
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Overhead cam en timing chain, en ek is lui...

    Kar moet net roadworthy slaag, en op my naam kom. Dan kry dit elkgeval vk45
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,891

    Default Re: Ongetorquede top

    Torque net en start. As die olie en die water goed lyk, road worthy...

    As die ding by die toets gronde iets wys, dan vloek jy en beskuldig die verkoper.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Overhead cam en timing chain, en ek is lui...

    Kar moet net roadworthy slaag, en op my naam kom. Dan kry dit elkgeval vk45
    torque tot spec dan sit jy so 10Nm by...........
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Olie is melk
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Dink ek gaan net ander topgasget kry en klaar.
    Te lui om alles weer oor te doen as dit nie werk. En die kar moet my desember voertuig wees
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #10
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,891

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Dink ek gaan net ander topgasget kry en klaar.
    Te lui om alles weer oor te doen as dit nie werk. En die kar moet my desember voertuig wees
    Dan smeer jy daardie gasket effe met Victor Reinz.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  11. #11
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,849

    Default Re: Ongetorquede top

    Ek moet bieg ek het eenkeer net `n top tot op sy eerste stadium getroque. Toe lui my foon. Klaar met die oproep vat ek die torque wrench en sien dit is op die finale setting gestel. Vra my helper het ek finale rondte getorque hy sÍ ja. Sit enjin in eienaar ry 20km to blaas hy gasket. Gelukkig was dit `n ou 2.5 Chevy en kon ek die fout vinnig herstel. Van daardie dag af is ek fanaties oor `n top se torque.
    It is not what you buy its what you build.

  12. #12
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    35
    Posts
    17,004

    Default Re: Ongetorquede top

    Ek sou head afhaal. Skoonmaak. Nuwe gasket. Droog.

    Volg torque roetine uit handleiding.

    Maak seker die gate waar die head boute ingaan het nie olie of water in nie.

    "Shortcuts make longcuts"

  13. #13
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by MariusFourie View Post
    Ek sou head afhaal. Skoonmaak. Nuwe gasket. Droog.
    Hy het
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  14. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Nuwe topgasket.
    Name:  IMG_8736.jpg
Views: 402
Size:  185.3 KB
    Engine, be gone
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #15
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    35
    Posts
    17,004

    Default Re: Ongetorquede top

    Is dit nie 'n mengsel wat "linger" as gevolg van vorige blaas nie?

    Dit vat bitter min coolant wat agter bly om olie weer so te laat lyk.

    Het jy 'n manier om pressure leak down test te doen op cooling system?

    Het hy 'n olie cooler wat dalk coolant en olie laat meng?

  16. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Nee, hy is moertoe. Gaan nie nog geld agter hom aangooi. N merc top gasket kos R1000.
    Nou kry hy n v8
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #17
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    38
    Posts
    2,284

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nee, hy is moertoe. Gaan nie nog geld agter hom aangooi. N merc top gasket kos R1000.
    Nou kry hy n v8
    Ek is kort gelede deur dieselfde met 2F Cruiser engine (water in olie) wat ek net wou refresh. 2 genuine head gaskets, ens later toe sien ek eers daar is klein gaatjie in welsh plug in head wat gat in het waar water uit kom net as hy propvol is. R100 of so se nuwe plugs oral in die head (sal my leer om net die blok s'n te vervang vir veiligheid want dis mos maklik) nou is hy 100.

  18. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by locklaw View Post
    Ek is kort gelede deur dieselfde met 2F Cruiser engine (water in olie) wat ek net wou refresh. 2 genuine head gaskets, ens later toe sien ek eers daar is klein gaatjie in welsh plug in head wat gat in het waar water uit kom net as hy propvol is. R100 of so se nuwe plugs oral in die head (sal my leer om net die blok s'n te vervang vir veiligheid want dis mos maklik) nou is hy 100.
    N maand terug, identies selfde met my gebeur, maar met 2j (2f minus 2 silinders), een bleddie gaaitjie in n plug bo op top, onder tappit cover.

    Maar nee, ek dink die een se top is moet toe.

    Ek gaan nie verder soek, ek sit 4.5 infinity v8 met sy 5 spoed auto box in.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #19
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Pretoria East
    Age
    38
    Posts
    2,284

    Default Re: Ongetorquede top

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    N maand terug, identies selfde met my gebeur, maar met 2j (2f minus 2 silinders), een bleddie gaaitjie in n plug bo op top, onder tappit cover.

    Maar nee, ek dink die een se top is moet toe.

    Ek gaan nie verder soek, ek sit 4.5 infinity v8 met sy 5 spoed auto box in.
    Jip, sal mos die een plug onder die tappet cover wees wat lek.

    Maar ja, as hy moeg is sit die V8 in. Jy kan darem mos die Merc op jou naam sit sonder COR.

  20. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,096

    Default Re: Ongetorquede top

    Moet elkgeval n police clearance doen. Op sy reg dok by vin no, staan onbekend. Hulle sal nie weer dit so laat registreer nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •