Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123 - Page 2





Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 41
  1. #21
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Daar is nie meer ou w123 rustbuckets te koop in weskaap..., ouens hang nou buite ouetehuise rond en maak offers...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #22
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Engine is los. Nou vir headgasket vervang en toe maak.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8705.jpg 
Views:	126 
Size:	152.0 KB 
ID:	548557
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #23
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    4,879

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Attachment 548547
    On my previous trip.

    After playing at the dunes
    Attachment 548548

    We went for sundowners at pelican point.
    Attachment 548549
    Attachment 548550


    Why do we have to stop at the 4x2 parking at sossosvlei? If you get stuck, there was a recovery fee, but if you recover yourself, no fee to pay...
    Not that the road to the vlei is something to get stuck at. Even the less traveled “more difficult” backroads.

    https://youtu.be/vXZX_B4Lqw8
    Nice, definately caught the beach at a good time then. Still willing to join you guys for that trippie.

    As to sossus, the route in and out is easy yes, but MET has been stopping guys with non 4x4 from going in, environmental issues.
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)


  4. #24
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,018

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Engine is los. Nou vir headgasket vervang en toe maak.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8705.jpg 
Views:	126 
Size:	152.0 KB 
ID:	548557
    Het jy nie pistons uitgehaal nie? Kanse dat ringe vassit is baie goed. Hoop vir jou part dis OK.
    We can't change the wind but we can set our sails

  5. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    Nice, definately caught the beach at a good time then. Still willing to join you guys for that trippie.

    As to sossus, the route in and out is easy yes, but MET has been stopping guys with non 4x4 from going in, environmental issues.
    Myne maak ek sommer 4x4 vir die een
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Het jy nie pistons uitgehaal nie? Kanse dat ringe vassit is baie goed. Hoop vir jou part dis OK.
    Sal netnou kompressie toets doen
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #27
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Het jy nie pistons uitgehaal nie? Kanse dat ringe vassit is baie goed. Hoop vir jou part dis OK.
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sal netnou kompressie toets doen
    gooi 2SO en bid..........
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8736.jpg 
Views:	219 
Size:	185.3 KB 
ID:	548591
    Voetsek. Ek soek jou nie meer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #29
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Pretoria, Akasia
    Age
    44
    Posts
    19

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Net die Capies kry sulke bargains.

    Boggerol hier bo onder R15k nie.

    Kan ons die price limit lig?
    Goeiemore.

    Ek vat nou n kans hier. Hierdie W114 (dalk W115 ?) staan by my. In de Wild. Het papiere, lisensie ver agter. Non runner. Behoort aan my plaas werker. Prys is R8000.
    Probeer foto oplaai. Kontak my pvt 082 807 4033 Wikus.

    Jelo kry eerste opsie. lol
    Attached Images Attached Images  
    Kind Regards.
    Wikus Beetge.


    Discovery 3S TDV6 2007
    Hilux KZTE single cab 2001

  10. #30
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by Fabricator View Post
    Goeiemore.

    Ek vat nou n kans hier. Hierdie W114 (dalk W115 ?) staan by my. In de Wild. Het papiere, lisensie ver agter. Non runner. Behoort aan my plaas werker. Prys is R8000.
    Probeer foto oplaai. Kontak my pvt 082 807 4033 Wikus.

    Jelo kry eerste opsie. lol
    Hi Wikus, watter enjin in daai ene?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #31
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Pretoria, Akasia
    Age
    44
    Posts
    19

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Hierdie is n 230.4
    Ek het bietjie gaan lees, dit is dan n W115
    Kind Regards.
    Wikus Beetge.


    Discovery 3S TDV6 2007
    Hilux KZTE single cab 2001

  12. #32
    Join Date
    May 2011
    Location
    Centurion
    Age
    40
    Posts
    254

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    Honestly, not really. Even guys in 4x4's get stuck.
    So even with experience chances are slim, sand is deep and slippery.

    Also at sossusvlei you will have to stop at the 2x4 parking.
    Reenen die mense vat die ou karre laag. Jou merc het rond getrippel by Sossus asof dit teels was laas en by pelican point het die Peugeot 404 orals gegaan!
    2013 Mazda BT50 3.2 DC 4x4 (Great White)
    2014 Conqueror Comfort
    2006 Defender 110 Td5 PU
    Then:
    2012 Defender 90 2.2D PU (Rooibos)
    2004 Defender 90 td5 (Evergreen)

  13. #33
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    4,879

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Quote Originally Posted by mauritzl View Post
    Reenen die mense vat die ou karre laag. Jou merc het rond getrippel by Sossus asof dit teels was laas en by pelican point het die Peugeot 404 orals gegaan!
    ha ha. Self genoeg ou karre gery moenie worry.
    Sossus is easy, maar die MET manne raak moielik.

    Pelican is gewoondlik die probleem, maar as die manne hier bo is sal ek maar self gaan kyk
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)


  14. #34
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    187

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Hi Manne

    Dit klink nou na n bef*kte idee. Ek het sommer al begin google vir W123's

    Hier is een as iemand dalk soek....

    https://www.gumtree.co.za/a-classic-...30912462932809

    Groete
    Jean
    His:
    2009 Pajero 3.2 Di-D GLS
    1996 Beamish Buggy SWB

    Hers
    2008 Triton 2.5 4x4 S/S - Longdistance roamer

  15. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Het netnou n 230e ook gekry.

    So nou het ek my 300D, my 250, en 230e wat deelneem.

    Ek vat vrou en kinders saam, en ek sal seker dien as recovery voertuig ook.

    So plan was heelpad om kar sleepwa saam te sleep, en dit dan by kampplek te los elke keer as ons challenges doen. Maar nou wil my vrou die boswa ook saam vat. So ek dink nou daaraan om boswa bo op kar wa te laai, en as ons n onherstelbare breakdown kry, die merc op wa te laai, en een van ander karre die boswa te laat sleep.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8587.jpg 
Views:	81 
Size:	191.8 KB 
ID:	549004

    So die merc, voor die wa, met die jaguar boswa bo op die recovery wa.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Hoop die 250 kry die hele lot gesleep...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Ons het besluit vir 115,116, 126 en 124 ook.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    En daar is daar 10 karre gekoop.
    Gaan n epic trip wees. Sal maar sien of ons dit verby 15 gaan druk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #39
    Join Date
    May 2019
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    65
    Posts
    3

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Help my asseblief, hoe en waar skryf ek in? waar en hoe registreer ek?
    Wat is die datums?

  20. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,102

    Default Re: Vatikaki Vat Pad TIA in a 10K W123

    Pm my
    Volg jaar desember
    Of eerste of 2de week van desember
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •