Dink jy moet begin by battery drade, maak seker kopppe is skoon en goed vas, alle gronddrade van enjin na bakwerk goed vas. Laat jou battery by 'n battery handelaar toets. Moontlik aanstitter wat besig is om te groet, sterkte
|
Die kar sukkel die eerste keer wat jy hom wil start. Die engine draai bitter stadig amper asof die battery pap is, maar met die tweede probeer slag draai die motor vinniger en start sonder probleme dan. Wat kan die oorsaak van die dilema wees?
2002 Mitsubishi Colt 2.8TDi 4x4 D/C
2002 Mitsubishi Pajero 3.2DiD 4x4 Long wheel base
Dink jy moet begin by battery drade, maak seker kopppe is skoon en goed vas, alle gronddrade van enjin na bakwerk goed vas. Laat jou battery by 'n battery handelaar toets. Moontlik aanstitter wat besig is om te groet, sterkte
Mitsubishi Triton DC 3.2 A/T 4X4
2007 Hilux 2.5 D4D SOLD
Bookmarks