Die kar sukkel die eerste keer wat jy hom wil start. Die engine draai bitter stadig amper asof die battery pap is, maar met die tweede probeer slag draai die motor vinniger en start sonder probleme dan. Wat kan die oorsaak van die dilema wees?