Surprise new CEO for Eskom - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 68 of 68
  1. #61
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    1,333

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Results. No more bulldust.
    Dan moet jy eers iets nuut probeer en dit n kans gee on te werk....

  2. #62
    Join Date
    May 2013
    Location
    Sabie
    Age
    52
    Posts
    253

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Kom ek stel dit so.
    Elke dag hoor ons van vragmotors wat in die saps se teenwoordigheid gestroop word.
    As die regering nie sulke klein misdade kan stop sit nie, is daar geen hoop vir die ommeswaai van hierdie wetteloosheid in die land nie. Dit gaan net erger word.
    Sit iemand al in die tronk vir die kaping en korrupsie in die Zuma era?
    Nee. Maar ons het hoop.
    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    Iets wat my nogal teleurstel deesdae.... almal teem elke dag heeldag lank oor bbbee, cadre deployment, aanstellings nie gedoen gebasseer op track record nie, ens....

    en nou dat die hoof van n soe, n blanke man met n proven track record deur die anc aangestel is, teem almal steeds oor hoekom dit nie gaan werk nie.

    Niemand neem eens in ag dat cyril dit bedoel het om eskom in 3 divisies in te deel, en juis n buitestaander met n goeie besigheid track record aangestel het om dit uit te voer nie, oor oorsese investors kyk na sulke goed en hy moontlik sa rerig n beter investment rating wil kry nie.

    Wat wil mense he moet gebeur? Wat is nodig vir mense om te kan se die is moontlik n stap in die regte rigting, kom.ons probeer minstens nie?
    Don't feed the monkeys!

  3. #63
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    1,333

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Quote Originally Posted by Magnaman View Post
    Kom ek stel dit so.
    Elke dag hoor ons van vragmotors wat in die saps se teenwoordigheid gestroop word.
    As die regering nie sulke klein misdade kan stop sit nie, is daar geen hoop vir die ommeswaai van hierdie wetteloosheid in die land nie. Dit gaan net erger word.
    Sit iemand al in die tronk vir die kaping en korrupsie in die Zuma era?
    Nee. Maar ons het hoop.
    Hier is huge issues wat verseker nie oornag gefix gaan word nie. Al die soe's en government departments is bankrot, useless, mismanaged, corrupt.... maar dis juis my punt. Die is moontlike die 1e stap om dit te begin reg maak.

    Gaan ek nou al sukses vier? Nee. Gaan ek dit n kans gee? Ja. Dis minstens iets anders van die usual probeer. Grootste stap wat ek nog ooit enige politieke party in ons land sien neem het

    Elke great journey begin met een stap

    En daar is n paar huidiglik aan die gang events wat my hoop gee dat soe's soos privaatbesighede ten minste probeer begin manage word.....

  4. #64
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Roodepoort
    Age
    63
    Posts
    1,078

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Analysis on the new boss. Better to read than me giving a summary:
    https://www.businessinsider.co.za/an...yter-2019-11-2

    I really cannot comment on him.
    Jouko
    ----------
    2003 Grand Cherokee 4.7l
    2012 Smart
    Never drive a normal car 8)

  5. #65
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    2,213

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    Iets wat my nogal teleurstel deesdae.... almal teem elke dag heeldag lank oor bbbee, cadre deployment, aanstellings nie gedoen gebasseer op track record nie, ens....

    en nou dat die hoof van n soe, n blanke man met n proven track record deur die anc aangestel is, teem almal steeds oor hoekom dit nie gaan werk nie.

    Niemand neem eens in ag dat cyril dit bedoel het om eskom in 3 divisies in te deel, en juis n buitestaander met n goeie besigheid track record aangestel het om dit uit te voer nie, oor oorsese investors kyk na sulke goed en hy moontlik sa rerig n beter investment rating wil kry nie.

    Wat wil mense he moet gebeur? Wat is nodig vir mense om te kan se die is moontlik n stap in die regte rigting, kom.ons probeer minstens nie?
    I agree 100% but you will always have people that will have a problem for every solution. The negativity is so thick there is no space for any positive thoughts or actions. You're farting against thunder.....

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  6. #66
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    33
    Posts
    548

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    Iets wat my nogal teleurstel deesdae.... almal teem elke dag heeldag lank oor bbbee, cadre deployment, aanstellings nie gedoen gebasseer op track record nie, ens....

    en nou dat die hoof van n soe, n blanke man met n proven track record deur die anc aangestel is, teem almal steeds oor hoekom dit nie gaan werk nie.

    Niemand neem eens in ag dat cyril dit bedoel het om eskom in 3 divisies in te deel, en juis n buitestaander met n goeie besigheid track record aangestel het om dit uit te voer nie, oor oorsese investors kyk na sulke goed en hy moontlik sa rerig n beter investment rating wil kry nie.

    Wat wil mense he moet gebeur? Wat is nodig vir mense om te kan se die is moontlik n stap in die regte rigting, kom.ons probeer minstens nie?

    The problem is that there is actually no way government wants to stop fraud, or crime. They are making way too much money from it, so why stop it. Sure, they will make some people fall, some might be fired, some might go to jail, but the majority will remain and corruption will continue.

    Think about it, if Eskom really needs to get more money, some form of tax, or some form of plundering will be implemented. Like the idea of taking our pension money. We've all seen how politicians in AFRICA as a whole work. They want our money, they don't care about the masses, they don't care about the economy(why should they, they have stolen enough and moved enough money to other countries to not worry), they don't care about health care(again, they don't use our state hospitals, no they go to Russia or wherever), they get their fancy cars, fancy houses and fat paychecks, plus whatever part of the gravy they get.

    If you want to show me change, or that you care, start by not driving fancy cars. Start by using your own hospitals. Start by living like your people. There was a president that drove a beetle and lived humbly.

    https://medium.com/swlh/7-valuable-l...y-e91600dcd0fc

    Force our politicians to live like that. Only then will I believe that you have the countries best interest at heart, and not your own.
    2011 Freelander 2 SE
    Swambo : 2012 BMW 530d Msport("the beast")

  7. #67
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    52
    Posts
    2,353

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Stel die kreef hex aan... sy sal alnal uitsort, en die wat nie uitgesort will word, sal sy ######.
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 270 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT, 40 000Km on Bio Diesel
    Rand for Rand gets 33Km/L

  8. #68
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    1,333

    Default Re: Surprise new CEO for Eskom

    Quote Originally Posted by ZuluCowboy View Post
    Stel die kreef hex aan... sy sal alnal uitsort, en die wat nie uitgesort will word, sal sy ######.
    hahahahahaha.... nee dankie.... ek kan hardly met my staff cope nie

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •