New Meat Ban in Mozambique - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30
  1. #21
    Join Date
    Sep 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    425

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Ons is al baie deur die grens.

    1. Pak jou deep freeze/cooler so ver weg as wat jy kan. Ek het nog nie een ou gesien wat die hele voertuig laat uitpak nie. As hy die cooler/feezer kan sien, kan hy moontlik vra. Ons pak hom heeltemal toe en ook nie maklik toeganklik nie.
    2. Vries alles en seŽl die cooler mooi sodat dit die lang rit gevries bly.
    3. Ek gaan met die klein deepfreezer in en slaap oor net na Maputo. Ek steek sy kabel mooi weg en plug hom die aand in by die oorslaap plek so het nie 'n probleem met ontdooi nie. As alles in die cooler gevries is behoort jy nie 'n probleem te he nie.
    4. Ek sou graag die mense in Moz ondersteun maar prys en beskikbaarheid orals maak dit net te riskant. Ek weet watse kwaliteit ek kry in SA. Ek sal die kans vat om dit te probeer inkry want anders eet ek vir 2 weke net vis, kreef, prawns en oesters en dit kan ons nie toe laat nie!
    2018 Ford Ranger XLT 4x4

  2. #22
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Goba
    Age
    61
    Posts
    340

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    [QUOTE=Andrew123;4276319]Ons is al baie deur die grens.

    Andrew ja, wat jy se is heeltemal waar maar hoeveel van die baie kere was daar 'n Meat ban ?

    Om 2+ keer per jaar deur grens te gaan sonder 'n meat ban is heel ander scenario

    Normaalweg is daar nie probleem om vleis, netjies verpak, deur te bring nie.
    Ek gaan gemiddeld 2 x per maand deur die grens en koop my kruideniers en vleis in SA...(Mozambique/Swaziland/SA of Ressano/Komati uit en in)
    Swaziland was nog altyd tight maar Kosi en Komati maklik...as jy verklaar en nie oor jou R1500-00 per persoon gaan nie maar kon nog wegkom met bietjie meer

    Ek was verlede Sondag deur by Komati en is deeglik deurgekyk en Koelbox met gevriesde groente uitgepak,sport sakke met klere opgetel en oop gezip, wat nie normaalweg gebeur nie.
    Is deur die Amptenaar wat Gate pass teken deursoek en by uitgang deur groen uniform mannetjies. (Veiligheids polisie)

    Ek het in die ry gestaan en gesien hoe karre en bakkies uitgepak en afgepak word.
    Moz burgers en vakansie gangers
    Gewoonlik was dit net vakansie gangers wat deursoek word en die Locals het met Pajero's en Parado's vol kruideniers en vleis deurgery

    Die keuse bly joune maar is nie Mozambique se skuld as jy gevang word nie.
    Die meat ban staan en word ge-enforce tot dusver
    1997 Discovery 1 300 TD i ...Old Faithful
    2006 Discovery 3 2.7 TDV 6...not sure yet ?

  3. #23
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    166

    Thumbs up Re: New Meat Ban in Mozambique

    Quote Originally Posted by LRTDV6 View Post
    Ja, dit is moontlik, selde dat tasse uitgepk word, maar 'n koelbox is 'n magneet, hulle los hom nie.

    Pasop vir gewig van sport sakke met "Klere" (Onthou die ouens is grens amptenare en weet waarvoor,hoe en waar om te kyk.
    Onder sitpleeke is gevaarlik, hulle kyk daar, (tensy jy dit oplig en tussen springs sit)

    Decoy mag werk, normale koelboks met "pets mince en bene vleis" verklaar dit en die officer sal dit "dump" (Om later huis toe te vat) en dalk nie verder krap nie.
    Maar jy sal moet 'n baie goeie poker face hou...

    Jy kan die lucky draw wees, die ouens lees ook "body language", hy weet as jy iets wegsteek
    Sou jy uitgevang word gaan jou vakansie baie suur begin met a hefty fine of as jy gelukkig is jou vleis net gevat en of alles, heavy fine, vleis gevat en n m#^%se bribe om te kan ry..

    As hy eers gese het:"Grande problema" dan het jy 'n groot probleem

    Moral of the story: jy kan weg kom of gevang word...jou keuse
    Die groot geheim is om die amptenaar te respekteer en hom te laat voel hy is in beheer...Hy kan jou vakansie [email protected]#$k
    Baie dankie, goeie oorsig

  4. #24
    Join Date
    Sep 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    425

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    [QUOTE=LRTDV6;4276379]
    Quote Originally Posted by Andrew123 View Post

    Ek was verlede Sondag deur by Komati en is deeglik deurgekyk en Koelbox met gevriesde groente uitgepak,sport sakke met klere opgetel en oop gezip, wat nie normaalweg gebeur nie.
    Is deur die Amptenaar wat Gate pass teken deursoek en by uitgang deur groen uniform mannetjies. (Veiligheids polisie)

    Ek het in die ry gestaan en gesien hoe karre en bakkies uitgepak en afgepak word.
    Moz burgers en vakansie gangers
    Gewoonlik was dit net vakansie gangers wat deursoek word en die Locals het met Pajero's en Parado's vol kruideniers en vleis deurgery
    Dan is hulle redelik ernstig.

    Ek hoop vir die toeriste se onthalwe hulle nie so deeglik gaan wees as dit besig word nie. As hulle elke kar uitpak, gaan die toue by Komati eers lank wees.
    2018 Ford Ranger XLT 4x4

  5. #25
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Goba
    Age
    61
    Posts
    340

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Ja dit is baie ernstig......Ons het Sondag 3 ure gestaan aan Moz kant ...SA was leeg ingestap, gestamp en uit.... 3 Minute

    Nie so seer oor uitpak en deursoek nie nie maar die stelsel wat fotos en vinger afdrukke neem as paspoorte gestamp word is vrek stadig.

    Ja, ek sien daai lyn gaan weer 3 dik verby die lughawe staan.

    Ek kry regtig die vakansie gangers jammer, maar kom ons hoop dat die druk dalk die deursoek tyd gaan verminder of slapper maak.

    Sterkte, as daar nie vleis "ingehelp" wil word nie sou ek Swaziland verkies...Koop 'n nice vleisie by Spar, P/Pay of Shoprite in Swaziland (Kwaliteit net soos SA)...betaal in Rande en jy het n rustige grens...Sou jy met spoed gevang word in Swaziland betaal jy R 40-00 as jy 80 in 60 zone ry op die spot en ry verder met 'n receipt.
    (In Moz Mt 3000 -00 sonder receipt) R700-00

    Road Tax is nou R100-00 per voertuig en R100-00 per Trailer (Venter, Boswa, karevaan en boot)
    (Hoop net die pad vanaf Manzini to Namahaacha en Siteki is klaar...
    Maar Jeppes Reef en Mananga pad is mooi tot by Namahaacha en Siteki ook nie te sleg van grense tot Boane op nuwe pad nie
    1997 Discovery 1 300 TD i ...Old Faithful
    2006 Discovery 3 2.7 TDV 6...not sure yet ?

  6. #26
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,838

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Ek gaan al oor die 20 jaar Mosambiek toe en verstaan darm so bietjie wat om te doen en nie te doen by die grens poste.
    Quote Originally Posted by LRTDV6 View Post
    Ja, dit is moontlik, selde dat tasse uitgepk word, maar 'n koelbox is 'n magneet, hulle los hom nie.

    Pasop vir gewig van sport sakke met "Klere" (Onthou die ouens is grens amptenare en weet waarvoor,hoe en waar om te kyk.
    Onder sitpleeke is gevaarlik, hulle kyk daar, (tensy jy dit oplig en tussen springs sit)

    Decoy mag werk, normale koelboks met "pets mince en bene vleis" verklaar dit en die officer sal dit "dump" (Om later huis toe te vat) en dalk nie verder krap nie.
    Maar jy sal moet 'n baie goeie poker face hou...

    Jy kan die lucky draw wees, die ouens lees ook "body language", hy weet as jy iets wegsteek
    Sou jy uitgevang word gaan jou vakansie baie suur begin met a hefty fine of as jy gelukkig is jou vleis net gevat en of alles, heavy fine, vleis gevat en n m#^%se bribe om te kan ry..

    As hy eers gese het:"Grande problema" dan het jy 'n groot probleem

    Moral of the story: jy kan weg kom of gevang word...jou keuse
    Die groot geheim is om die amptenaar te respekteer en hom te laat voel hy is in beheer...Hy kan jou vakansie [email protected]#$k

  7. #27
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Durban area
    Age
    30
    Posts
    478

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Gee vir my die vleis, ek het goeie wegsteek plek in my bakkie ingebou
    2006 Ford Ranger 4000 V6 - Sold
    1990 Honda Ballade 160i - Sold
    2016 Ford Ranger 2.2 XL 4x4 double cab
    Built Ford Tough.

  8. #28
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Ezulwini Eswatini
    Posts
    1,551

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Eswatini has lifted the meat ban today, not sure if if Moz will follow suite.

    so you will be able to get juicy steaks on you way to the beach.

    New "fancy PNP"opening at the Crescent mall in Ezulwini on the 29th Nov ( i've been told its a mini thyme on nicole)

    also highly recommend beef boys in matsapha for really good lamb beef ( dry aged available) pork chops etc)

    so work driving through ezulwini

    Hotels in the valley also having very good specials so might as well sleep over

    2011 VW Touareg V.8 TDI
    2006 VW Touareg 3.0 TDi air suspension aka Pumba ( sold)
    2003 Pajero IO 2.0 aka Bosvark

  9. #29
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria East
    Age
    43
    Posts
    259

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Thanks for all the comments, we are still a month away from crossing into MOZ so holding thumbs and toes that MOZ also lifts the ban.
    We did receive a price list from one of the butcheries in Moz, and on average red meat (steaks, chops etc) is twice the price we pay here in Sunny SA.
    We'll go on a chicken and fish diet and return all lean and mean for 2020
    Last edited by jurgen10; 2019/11/28 at 11:04 AM.
    2009 Toyota Hilux 4.0 V6 Raider D/C AT

  10. #30
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Goba
    Age
    61
    Posts
    340

    Default Re: New Meat Ban in Mozambique

    Quote Originally Posted by Karol View Post
    Eswatini has lifted the meat ban today, not sure if if Moz will follow suite.

    so you will be able to get juicy steaks on you way to the beach.

    New "fancy PNP"opening at the Crescent mall in Ezulwini on the 29th Nov ( i've been told its a mini thyme on nicole)

    also highly recommend beef boys in matsapha for really good lamb beef ( dry aged available) pork chops etc)

    so work driving through ezulwini

    Hotels in the valley also having very good specials so might as well sleep over
    +++1 Karol

    The only little bad is the road from Manzini to Siteki..The road works is frustrating but the Swazi drivers is very respectful towards other drivers

    I have asked at the border Goba and Namahaacha and yes meat from Eswatini allowed into Moz
    All the places you mentioned is super

    And had a lovely stay at Royal Swazi spa...
    1997 Discovery 1 300 TD i ...Old Faithful
    2006 Discovery 3 2.7 TDV 6...not sure yet ?

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •