Compass offroad caravan - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 25 of 25
  1. #21
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Bloemfontein/Centurion
    Age
    51
    Posts
    773
    Thanked: 43

    Default Re: Compass offroad caravan

    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    Ek bly in die Paarl en die compass karavaan is een op my kortlys.
    2 goed wat my pla is daai deurtjie bo die kombuis slide wat verkeerde kant toe oopmaak en dis moeilik om te gaan sit en gesels met die ouens want die kaap is n bietjie ver van hulle😉.
    Ek wil veranderinge aanbring om wa meer myne te maak.
    Daai ouens sit nie. Hulle slaan op ,slaan af. Lyster my vrou. En slaan weer op en af. En wys haar weer. En se geen probleem. Van die ;ek dink 8 waens wat nou naby aan klaar is, is daar nie 1 wat presies dieselfde is nie
    2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
    89 DEFENDER V8

  2. #22
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria East
    Age
    43
    Posts
    562
    Thanked: 202

    Default Re: Compass offroad caravan

    Ek self wil gaan kyk na die wa.... maar die enigste ding wat my pla is dat dit lyk nie of daar baie pak plek is nie. Veral op die 4sleeper.
    2018 Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
    2017 Conqueror Companion Platinum Edition

    ** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **

  3. #23
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Bloemfontein/Centurion
    Age
    51
    Posts
    773
    Thanked: 43

    Default Re: Compass offroad caravan

    Quote Originally Posted by Toks View Post
    Ek self wil gaan kyk na die wa.... maar die enigste ding wat my pla is dat dit lyk nie of daar baie pak plek is nie. Veral op die 4sleeper.
    Die 4 sleeper het minder pakplek. Maar nou moet jy n 850kg opmeet teen enige ding op die mark. SWAMBO het vir haar meer paklplek ingewerk. Maar daar is meer as my boswa.
    2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
    89 DEFENDER V8

  4. #24
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Bloemfontein/Centurion
    Age
    51
    Posts
    773
    Thanked: 43

    Default Re: Compass offroad caravan

    Hier is nog n paar Fotos
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	FB_IMG_1599384100942.jpg 
Views:	92 
Size:	45.9 KB 
ID:	587586   Click image for larger version. 

Name:	FB_IMG_1599384115682.jpg 
Views:	87 
Size:	43.6 KB 
ID:	587587  
    2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
    89 DEFENDER V8

  5. #25
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Bloemfontein/Centurion
    Age
    51
    Posts
    773
    Thanked: 43

    Default Re: Compass offroad caravan

    Quote Originally Posted by Toks View Post
    Straush, hoe lyk die opslaan van die slaap plek? Is dit n maklike en vinnige proses?
    As ek na die foto’s kyk dan lyk dit of daar pale is wat mens moet insit.

    Sal self wil gaan loer na die wa. Ek sleep n Companion en ek sal darem nie omgee om iets ligter te sleep nie.
    https://www.facebook.com/10000313649...0424368738747/
    Kyk die link.
    2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
    89 DEFENDER V8

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •