|
Anyone have seen in real life
i love the layout and the one that looks like a 4 berth with pop out beds.
any idea on pricing?
1999 Merc ML320
2001 Merc C200K
2007 Disco 3 TDV6 manual
I received my 4 berth Compass caravan in August. Awesome caravan, not too big, not too small, sleeps 4 comfortably. Oom Piet that builds them do 4 caravans every 3 to 4 months. They are a small group doing this because they wanted something affordable and according to their needs so they build the Compass. They camp every May for the month and keep improving on the design as they discover what works better etc. They also modify the caravan for you if you want something different. We have number 28. The 4 sleeper currently goes for R180k. Their orders are mostly word of mouth (the website does not say much). Oh and they do this as a hobby to keep them busy in retirement!
Last edited by marcoe; 2019/11/12 at 08:05 AM.
Very reasonably priced.
Marais Viljoen
Instagram @overland.southernafrica
Ek kyk na die Jurgens Xcape en Bush Lapa Kewer maar nou dat ek hier sien en die prys begin ek wonder of ek hulle nie moet gaan sien en kyk wat is my opsies vir Compass vir my en die vrou nie
Ek en SWAMBO was Saterdag by hulle. Ek was reg om te koop. Sy het van Bloem af ,gese kalm ,jy weet nie wat n foto kan wegsteek nie. 5 min na ons daar in is toe bestel ek nommer 69. Daai 2 het n passie vir wat hulle bou. Nou moet ek net geduldig wees. Daai is goeie vakmanskap en n praktiese uitleg
Last edited by straush; 2020/08/10 at 09:29 PM.
2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
89 DEFENDER V8
2018 Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
2017 Conqueror Companion Platinum Edition
** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **
2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
89 DEFENDER V8
Dit lyk beslis na iets om te oorweeg as jy in die mark is vir 'n kamp karavaan en of selfs 'n kamp wa.
Inligting is egter baie beperk. Ek sal dit dus waardeer as julle die inligting en foto's sommer op die groep sit vir almal om te sien.
Last edited by Thinus Pretorius; 2020/08/11 at 12:01 PM.
Ek bly in die Paarl en die compass karavaan is een op my kortlys.
2 goed wat my pla is daai deurtjie bo die kombuis slide wat verkeerde kant toe oopmaak en dis moeilik om te gaan sit en gesels met die ouens want die kaap is n bietjie ver van hulle😉.
Ek wil veranderinge aanbring om wa meer myne te maak.
Hier is n paar fotos
Last edited by straush; 2020/08/11 at 02:36 PM.
2018 Isuzu DTeq 4x4 DC
89 DEFENDER V8
Dit blyk na n puik wa te wees dankie vir almal se bydra
Wegry en Sleep aug uitgawe het n artikel van die compass .
Bookmarks