New tv's for old toppies - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 62 of 62
  1. #61
    Join Date
    Nov 2018
    Location
    Venterskroon
    Posts
    3

    Default Re: New tv's for old toppies

    .
    .
    .
    Hoe kyk jy Youtube op n "SMart" TV sonder advertensies ?



    Ek het laas in 2011 n Youtube ad gekyk.......ek kyk als online....besit nie n TV lisensie nie, want ek besit nie n tv nie....laas DSTV gekyk in 1999....het nie n UHF/VHFantenna /Dish eers op die dak nie.

    Met n laptop op n 55" 4K screen kan jy enige ding onder die son kyk....geen effort , veral met n wireless muis en keyboard...laptop is agter die 55" skerm teen die muur vas....konnek na LTE Router wirelessly vir internet.

    Met n pc kan jy op enige site gaan movies download of online kyk...enige sport LIVE kyk......goed wat nie "liberaal" genoeg is vir Youtube nie......jy movies en documentaries kyk wat die MSM of Hollywood nooit oor sal praat of toelaat omdat dit nie by die agenda inpas nie...


    Flieks wat by die kine nou eers wys het mens al n jaar terug gekyk op die internet.......



    Nee wat ......die internet en n pc kan jy nie klop nie....en als is gratis .....kos jou net die LTE-A elke maand.



    .
    Last edited by DonOt; 2019/11/11 at 09:25 AM.

  2. #62
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,785

    Default Re: New tv's for old toppies

    Quote Originally Posted by Hennie84 View Post
    Also there are Hisense TV's with known issues relating to Netflix.

    https://www.google.com/search?q=netf...hrome&ie=UTF-8
    Tested it over the weekend - works 100% I think its just the older models - mine is a 2019 7100
    FJC - Just Cruising

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •