Somebody has been fibbing to you...
|
Hi gents,
I am thinking about buying a Nissan Pathfinder . I have seen some reports about reliability issues. If someone could shed some light on this it would be appreciated. Keep well
Somebody has been fibbing to you...
Malcolm van Coller - retired 2013 but remained in Jhb area for now, maybe will look at moving WC way, Robertson or Wellington type of town, once the wife retires.
2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (with front Lokka) - My Platkar...
2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL with front Lokka (Use it mainly for Safari business)
2003 Bushwakka Shorti (with 160 H/Moon Stargazer RTT and 100 lt water tanks)
Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi
Ex 2011 Conqueror Supra II
Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto
Ex 1984 Nissan Safari 2.8 Station wagon with 5 speed conversion,
Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle).
Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)
Thanks again
There were some clutch issues on early model Navara's, probably the same for Pathfinders. If I remember correctly, pre-2010 2.5TD's. Other than that, it's probably one of the most reliable drive trains available.
Niel
2012 BMW F800GS
2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
2015 Bush Lapa Miskruier (B503)
I haven't heard anything really negative about the Pathy.
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Thanks gents
Ek het n 2007 2.5 pathy gehad tot op 200 000km.
Seker die goedkoopste voertuig ooit gewees om te onderhou.
Tot 200 000km, het ek voorste propshaft kruise vervang, en een agter wiel bearing. En 2 keer rem blokkies.
Geen clutch.
Ek het n 2.5 k cab 4x4 navara gehad tot en met 110 000km. Geen clutch. Abs niks vervang, behalwe skokbrekers. Maar het n aanhoudende transfercase probleem gehad wat nissan baie lank gevat het om reg te maak. Dit was toe al die tyd n plug vol modder... die bakkie het bitter baie offroad en modder gery.
Ek het nou n v9x navara. Dit sal netnou 210 000km slaan. 33” bande. Op hom het ek skokbrekers vervang, maar meer om hom te lig. (105mm in toetaal). Turbo contol solonoid (np200 een pas daar) vervang, voorste propshaft kruise, remblokkies (auto, so bietjie swaarder op blokkies) vervang. Lower balljoints voor (techno part R400 vir stel), en custom alu voor radiator nadat ek die plastiek een offroad stukkend gestamp het.
En n Dubbeld size groter intercooler, omdat ek wou.
So, ek het 2 tot 200 000km gehad, met bitter min kostes. Van al die baie voertuie wat ek gehad het, is my pathy, my navaras, en 4.8 patrol (285 k km), uit en uit die goedkoopste om te onderhou.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
2013 Nissan Navara 3.0 DCi 4x4 D/C - Rooigevaar
2015 Nissan Hardbody NP300 2.4 4x4 D/C - Kragtige Pakdonkie
2012 VW Amarok 2.0TSI D/C 4x2 - SOLD (Needed a 4x4)
2010 VW CC 2.0TSI DSG - SOLD
2008 VW Golf 5 2.0 Trendline - SOLD
Inspeksie. Bande het perfek afgeloop.
Toets gereeld vir speling op voor suspensie
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Ek is al n rukkie opsoek na iets wat 4x4 capable is maar ook 7 sitplekke het. Billike brandstof verbruik en darem ook aan my appeal. Die Pathfinder lyk nog altyd vir my na n mooi voertuig maar ek het dit nog nooit erenstig oorweeg nie, kan julle dalk vir my se waarvoor om versigtig te wees, en wat om geheel en al te vermy?
Hoe bruikbaar is die laaste ry sitplekke in die Pathy? Hoe 4x4 capable is hy? Ek hou daarvan om trails te doen, so verkies iets wat darem redelik capable is. Kan mens kyk na groter bande en suspensie opsies?
Ek het rumours gehoor dat hulle duur is om te onderhou, maar volgens die thread sover lyk dit vir my of dit nie waar is nie. Onderhoud gewys is dit darem n voertuig waaraan mens self kan werk? Enige ander raad sal welkom wees!
I have to say I am pretty surprised there is no feedback, not sure what to make of it. In the mean time I have done a lot of reading and also drove a 3.0TDi, it has all the bells an whistles and is a nice drive, now to compare to a 2.5 TDi. I am pretty surprised by the high maintenance costs everyone is talking about, especially on the 3.0.
Ek dink almal is net moeg om oor en oor dieselfde te sê.
Onderhoud is rofweg 2/3 van n fortuner.
Dit is n kar. As hy breek, is dit duur. Nes enige ander voertuig.
Ek het n paar 2.5’s gehad, nogsteeds 1.
En n v9x.
Die v9x is nie regtig verl duurder. Sy sintetiese olie is R90 per liter. Diesel filter is R1800 elke 30 000 km.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Scroll back boontoe. Niks het tot dusver verander.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Dankie vir die post, ek het hierdie thread en n paar ander ook gelees, en daar is n paar threads wat mense se die parte is "peperduur", so ek vra maar die vraag. Ekt nog nooit n Nissan besit nie so het geen verwysings raamwerk nie, en het ook geen idee waar mens kan parte soek behalwe by die agente etc nie. Ek verstaan dis frustreerend om die selle vrae oor en oor te antwoord, maar ek het vra waarvoor ek nog nie antwoorde kon vind nie, dit is maar n learning curve.
Vir wat dit werd is ek hou van die Pathfinder en as ek die regte een teen die regte prys kan kry is daar n goeie kans dat ek in die nabye toekoms een in my garage gaan stop![]()
Daar is baie mense wat die pathy afmaak vir alles wat sleg is. Die wat dit al besit het, love hulle egter... meestal...
Daar is mense wat n vrot appel besit het. My broer is een. Sy pathy het van dag een af moeilikheid gegee... maar dan was hy hardegat, en wou nie luister toe iemand op hierdie forum hom teen die voertuig gewaarsku het, nadat die forum lid die einste swart navara tydelik besit het voor my broer, en na baie lang gesukkel dit twrug gegee het aan dealer. En toe verkoop dealer dit aan my broer.
Offroad: fortuner is beter.
Op teer en grondpad: pathy is baie beter as fortuner.
Sleepvermoe en krag. Pathy is myle beter as fortuner.
Brandstofverbruik: op selfde spoed, gelyk aan fortuner, maar pathy is heelwat vinniger, tussen 180 en 210 km/h begin die 2.5 suip.
Dienste: oor 120 k km, werk dienste by handelaar 2/3 van n fortuner se dienste uit. Per diens, gem presies selfde, maar fortuner diens 10 000km, pathy 15000km.
Jammer ek vergelyk heelpad met fortuner, maar dit is waarmee ek my studie gedoen het. Ek het baie tyd ingesit om gem dienste van 6 plus verskillende handelaars van elk te kry, kostes van alg spares, pirate en orginal ens ens ens.
Op eimde van dag. Gaan ry n paar verskillende make, en kyk watter een praat met jou.
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Dankie vir die detailed terugvoer, daar is natuurlik risiko met enige voertuig, mens moet maar net probeer om se veel as moontlik van die risiko af te dek. En ek stem saam, as jy n lemon van enige voertuig kry gaan jy maar baie geld moet uithaal om dit uit te sort.
Ek sal graag my eie dienste wil doen, sover doen ek meeste van die werk op meeste van my voertuie, die moeilike goed sal ek na n indy vat. Watse scan tool moet mens gebruik op die Nissan's?
Ek het na n hele klomp voertuie gekyk, vir wat ek nodig het (in ag geneem my eie voorkeur) dink ek die Pathy is die beste opsie op die staduim. Ek moet nog n paar gaan bestuur om n beter raam werk te kry oor wat om te verwag.
Doen jou dienste self.
Scan tool:
Oor 500 000 km en 9 jaar oor my navaras en pathy gesamentlik, het ek al 2 keer n scan tool nodig gehad. Een keer vir n egr wat vuul was, een keer vir n boost actuator solonoid wat stukkend was. So nie regtig moeite werd vir my om een te koop nie. Betaal iemand om die diagnosting te run...
Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.
Bookmarks