I'd take it to Graham Cumming at G-Tech. He specialises in Patrols and Safaris.
I will PM his number to you.
|
Goeie dag,
Ek het sopas my droom trok aangeskaf. 1982 Datsun/Nissan Safari.
Dink dis LD28 enjin? Sover ek kan onthou se die enjin nommer dit ook.
Wil graag hoor wie kan vir my die Safari kan deurgaan?
Plan is om later die bakkie heeltemal te restoureer ens maar vir nou wil ek net weet hy is betroubaar vir daaglikse/ver afstand gebruik. Enjin, Ratkas ens ens.
Enige iemand in Pretoria Oos of nabye omgewing wat julle kan aanbeveel, groot asb?
Byvoorbeeld, ek 60km gery om hom te gaan haal en sy temp meter niks verder gelig nie. Net bo naal dikte bo zero gebly staan die hele rit. En so ook die Oliedruk meter.
En hy vibreer redelik baie soos ek spoed verhoog. Shafts? Ratkas ens. Wil net he iemand moet deeglik deurgaan en vir my die NB's uitwys wat ek dadelik aan moet aandag gee.
Sjoe - hoop nie ek praat te deurmekaar nie
Baie dankie!
Last edited by Marius0188; 2019/11/07 at 10:31 AM.
I'd take it to Graham Cumming at G-Tech. He specialises in Patrols and Safaris.
I will PM his number to you.
Ian de Villiers
Nissan Patrol GRX 4.5
If you were living in say..... Greyton.... there is someone I could suggest.
Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
Have now covered 270 000Km on veg oil.
Oh, and an Isuzu 280DT, 40 000Km on Bio Diesel
Rand for Rand gets 33Km/L
ek dink jy moet maar die spanners uithaal en begin werk, as jy iemand betaal om dit te restoreer gaan jy heeltemaal te veel betaal
Kry die Haynes Manual of soek vir die NISSAN PATROL 160 WORKSHOP MANUAL op Google.
Ek het dit op 'n vorige laptop gehad maar lankal nie meer nie.
Stuur vir REENEN 'n PM, miskien het hy 'n soft copy.
Jakes Louw
2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
Percivamus
Last edited by iandvl; 2019/11/07 at 10:58 AM.
Ian de Villiers
Nissan Patrol GRX 4.5
Ek het hele manual op my laptop.
Stem met Jelo, begin self spanner swaai.
Good looking Safari that, Reenen will be jealous
Pics here...
https://www.4x4community.co.za/forum...32#post4265832
Thanks everyone! Appreciate all the replies.
Ek wil net vir 'n begin laat iemand meer ervare as ek die belangrike goed uitkyk aka Graham.
Daarna sal ek leer en self die spanners swaai![]()
Ek sal waardeer iemand die Haynes Workshop manual kan stuur. Ek nog nie na al die docs gekyk wat Ian gestuur het nie. Download solank alles wat Ian gestuur het en download is nog besig![]()
Met die manual wat Ian vir jou gestuur het, het jy regtig nie die Haynes manual nodig nie. Die Nissan een is baie meer volledig.
Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).
Net weereens........gelukkige D****NER!!
Een van my all time favourite 4x4 Pickups, daai Skyline 2,8 Safaris.
Enjoy!!
https://www.4x4community.co.za/forum...)?goto=newpost
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
As jy dalk wil electronic ignition in hom sit, ek dink nie hy het nie, kan nogal 'n lekker mod wees, vra maar net eers by die manne wat weet, maar die ou verkoop die kits, kyk die Thread:..........https://www.4x4community.co.za/forum...ed)?highlight=
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Bookmarks