3.2 did engine gesoek - Page 5

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 81 to 100 of 111
  1. #81
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    59
    Posts
    15,964
    Thanked: 2149

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nie endolay, op en af.
    Op en af, dan moes die olie druk daaronder gelei het. Of dit was 25w-60 olie of iets.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  2. #82
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Oppierotse
    Age
    56
    Posts
    1,740
    Thanked: 243

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Op die foto van die c/head lyk no.1 baie donkerder en nat as die ander 3. Kyk na die injector spray patterns op elke piston kop. n Foutiewe injector kan vir jou "diesel knock" gee.
    98 Hilux 2.8D D/C 4x4

  3. #83
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Op en af, dan moes die olie druk daaronder gelei het. Of dit was 25w-60 olie of iets.
    Die kar het bleikbaar sonder olie, of olie laag geloop vir paar sekondes.
    Klip het gaaitjie in oliefilter gestamp, en hy het olie verloor. Voertuig het soos ek verneem nie verder gery, maar ek neem aan die paar sekondes sonder olie het die bearings bygekom.
    Goed begin nou meer sin maak.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #84
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default 3.2 did engine gesoek

    Nuwe filter was opgesit, met 10w40 olie.
    Maar toe begin hy klop. So, tensy vakuum pomp kan seer kry van lae olie, dink ek maar crank.
    Last edited by Reenen; 2020/02/14 at 07:32 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #85
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Gotcha.
    Nadat blok totaal gestrip is, kon ons pistons trek.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3458.jpg 
Views:	69 
Size:	193.2 KB 
ID:	558471
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3459.jpg 
Views:	63 
Size:	172.9 KB 
ID:	558472
    No 1 piston het geseize in sleeve in weens lae olie.
    Piston en sleeve het seer gekry.

    Hulle ry n stukkie grondpad daagliks tussen plaas en teerpad.
    Iets in pad het opgeskiet, en kar onderlangs getref.
    Klein gaaitjie in oliefilter geslaan (olie filter sit onder engine, wys na pad toe).
    Olie het stadig uitgeloop.
    Olie vlak het laag geraak, smering op sleeves het begin verminder.
    Kar het skielik begin om krag te verloor. Sy sÍ kar het begin voel of dood trek.
    Dit was toe piston begin bind het.
    Na kar gestaan het, weer maklik gestart. Net uit pad getrek.
    Geen lae olie level of oliedruk liggie wat aangegaan het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  7. #86
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,161
    Thanked: 2763

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Geen lae olie level of oliedruk liggie wat aangegaan het.
    Dit slaan 'n mens dronk dat motor vervaardigers sulke basiese toerusting kan oor die hoof sien.
    Ek het 'n 1995 Land Cruiser gehad jare terug waarop 'n crank seel gegroet het. Olie teen 'n tempo verloor. Lae olie vlak liggie het aangekom en ek gestop sonder skade. Seel vervang en nog lank weer gery. Minimale koste en geen skade weens goeie waarskuwings stelsel. Dieselfde geld vir lae watervlak waarskuwings stelsels.
    We can't change the wind but we can set our sails

  8. #87
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,331
    Thanked: 2896

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    The Pajero has a low oil pressure warning light.

    The hole in the oil filter was a real bad luck event, IMO.
    The filter is placed in a position that could be considered to be fairly 'protected'.
    Higher than the sump and cross member.
    It is also behind the cross member and the engine mounting.
    For something to hit (and penetrate) it there was real bad luck.

    Click image for larger version. 

Name:	Di-D Rear View.jpg 
Views:	71 
Size:	701.7 KB 
ID:	558479

    Click image for larger version. 

Name:	Di-D Side On.jpg 
Views:	63 
Size:	54.6 KB 
ID:	558478
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  9. #88
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by 4eTouareg View Post

    If only this engine was as your picture...
    Om een of ander rede is die een baie laer...
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3463.jpg 
Views:	60 
Size:	171.2 KB 
ID:	558485
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3464.jpg 
Views:	61 
Size:	187.4 KB 
ID:	558486
    Baie lang nek op die filter holder, baie langer as jou engine voorbeeld.
    Sy filter sit onder sump, glad nie baie goed beskerm nie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #89
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,331
    Thanked: 2896

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    If only this engine was as your picture...
    Om een of ander rede is die een baie laer...

    Baie lang nek op die filter holder, baie langer as jou engine voorbeeld.
    Sy filter sit onder sump, glad nie baie goed beskerm nie
    Ek stem, daardie is 'n bollie idee.
    Ek sou verander na die "ou" een soos op my foto.
    Die 4M40 het dieselfde.
    As jy belangstel, kan ek dalk so 'n fitting in die hande kry 9Marius het 'n 4M4o enjin vervang, en die ou een word as parte verkoop).
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  11. #90
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek het nie gekyk of die korter een gaan werk daar. Weet nie wat in pad is, bv aircon ens ens.
    Sal nice wees as iemand met n intact engine n foto kan neem en post.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #91
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by 4eTouareg View Post
    Ek stem, daardie is 'n bollie idee.
    Ek sou verander na die "ou" een soos op my foto.
    Die 4M40 het dieselfde.
    As jy belangstel, kan ek dalk so 'n fitting in die hande kry 9Marius het 'n 4M4o enjin vervang, en die ou een word as parte verkoop).
    As marius dit nie op sy eie een gaan gebruik nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #92
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,331
    Thanked: 2896

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    As marius dit nie op sy eie een gaan gebruik nie...
    Dit was vir 'n klient, maar hy sal jou kontak.
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  14. #93
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Fotos wT marius gestuur het van sy pajero, selfde as die een.
    Click image for larger version. 

Name:	dd12ca5b-1d4e-4501-a112-cf67b0213b9a.jpg 
Views:	74 
Size:	128.1 KB 
ID:	558493
    Click image for larger version. 

Name:	eb9f05d3-5809-4331-bdd9-e4e0cba6299a.jpg 
Views:	74 
Size:	121.0 KB 
ID:	558494

    Foto van filter.

    Iets het hom op sy onderkant, effens teen kant getref. Filter het n bars in gekry.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3470.jpg 
Views:	69 
Size:	169.7 KB 
ID:	558495
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #94
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    35
    Posts
    17,040
    Thanked: 2366

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek ry vrek baie grondpad. Nog nooit 'n merkie op my filter gehad nie. Daai is baie bad luck. Olie filters is redelik taai ook. Vat gewoonlik meer as een hou met hammer en skroewedraaier om hom 'n gat te gee. (ek het intussen bele in ordentlike toerusting om filters los te maak )

    Het die kar nog sy agterste plaat op gehad wat strek vanaf olie filter tot gearbox crossmember?

  16. #95
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Nee. Net voorste een
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  18. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Of ek dink nie so. Sal kyk wat hy opgehad het
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #97
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Ek is opsoek na een (verkieslik nuut) standaard 3.2 piston. Nie n vir n vol stel. Waar kry ek dit?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #98
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,917
    Thanked: 1107

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek is opsoek na een (verkieslik nuut) standaard 3.2 piston. Nie n vir n vol stel. Waar kry ek dit?
    Hoor by JC by All Merc Spares (voorheen Parthunt); hulle het 'n reuse verskeidenheid Mitsubishi onderdele. 076 945 7233.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  21. #99
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,380
    Thanked: 2669

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Dankie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #100
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Garden Route
    Age
    42
    Posts
    5,348
    Thanked: 171

    Default Re: 3.2 did engine gesoek

    Masterparts ook

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •