Grootrivier Brouery





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21
  1. #1
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    947

    Default Grootrivier Brouery

    My broer het vir my so paar biere saamgebring van sy onlangse trippie na Orania

    Grootriver brouery

    Het nou net een van hulle "Irish Red Ale" gedrink

    Manne, dis devine dis so lekker dit moet amper onwettig wees.


    En kyk ek is geen bier kenner van enige aard nie, net 'n gewone entoesias
    Attached Images Attached Images  
    NEW Project: Daihatsu ROCKY (Balboa) 4x4 2.8

    Platkar Haaihoendaai i20 1.4

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Ek ken die ou wat die stelsel gebou het. Ek het ook gehoor dis goeie biere.

    Bietjie vr vir 'n vinnige ene, maar ek wou nog altyd soontoe gaan om te kyk hoe lyk dinge.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    947

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Ek ken die ou wat die stelsel gebou het. Ek het ook gehoor dis goeie biere.

    Bietjie vr vir 'n vinnige ene, maar ek wou nog altyd soontoe gaan om te kyk hoe lyk dinge.
    Ja nee kyk dis effe vr ! Het vandag 'n ander een probeer wat hulle roep Steam Beer, maar alhoewel hy lekker is, dink ek hy het te veel gas in, ek vermoed dis ingepomp en nie net die yeast se gas nie.

    Daai goete is ook effe duur - teen R38 per 440ml is dit bietjie styf as mens in ag neem hoe maklik ek 'n 6pack kan verslint

    NEW Project: Daihatsu ROCKY (Balboa) 4x4 2.8

    Platkar Haaihoendaai i20 1.4

  4. #4
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria (Rietvalleirand)
    Age
    51
    Posts
    790

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Ja, hulle maak 'n paar lekker biere! Die "Jan van Riebeeck" Pale Ale is ook nie te sleg nie!

    Lekker gelag toe die eienaar te vertelle het dit is uitvoer bier. Hulle voer uit Kimberley toe en Upington toe!

    Beslis 'n stop werd as jy ooit Orania besoek.
    Pajero Gen 4 GLX 30 Year Heritage Edition - Grondpad
    VW Tiguan 2.0TDi - Teerpad
    Bushlapa Boabab 4.2 in tow


  5. #5
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    947

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Ek wil bietjie daarvan INvoer hier na petoorsdorp maar ek reken dit gaan my bankrot maak alvorens dit my dronk maak
    Last edited by WAJ; 2019/10/21 at 08:08 PM.
    NEW Project: Daihatsu ROCKY (Balboa) 4x4 2.8

    Platkar Haaihoendaai i20 1.4

  6. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Daai goete is ook effe duur - teen R38 per 440ml is dit bietjie styf as mens in ag neem hoe maklik ek 'n 6pack kan verslint

    Dis aanvaarbare pryse as jy verstaan hoe biere gebrou en verpak word en dan die staat se gedeelte bysgesit is. Ons praat van minder as R10 gross profit per bier.

    If you drink purely for effect and not taste, stay with Windhoek or SAB. But then you're feeding Big Beer Monopolies and very soon craft will be dead and you'll have to drink the same old same old every day.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #7
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    408

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Of, jy weet, maak jou eie...?

    Ek is mal daaroor hoe brouerye deesdae die bitterness units en colour op die bottels sit. Dit help met my keuses, al weet party mense nie wat dit regtig is nie.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    al weet party mense nie wat dit regtig is nie.
    ek sukkel al lank daarmee, miskien moet ek 'n kursus doen
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. #9
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    408

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ek sukkel al lank daarmee, miskien moet ek 'n kursus doen
    Aai Bee You's. Ek sal jou 'n vinnige training gee:

    1. Koop 'n pakkie hops by jou local brew shop. Iets soos Chinook sal lekker werk. Gooi die hele pakkie in 'n pot met 2l water en kook vir 90 mins.
    2. Gooi 'n glas vol Castle Lite.
    3. Proe die twee. Castle Lite het min IBUs. Die ander een sal 'n effense bitterheid in hom h. Dis bietjie meer IBUs.

    :P

  10. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    Aai Bee You's. Ek sal jou 'n vinnige training gee:

    1. Koop 'n pakkie hops by jou local brew shop. Iets soos Chinook sal lekker werk. Gooi die hele pakkie in 'n pot met 2l water en kook vir 90 mins.
    2. Gooi 'n glas vol Castle Lite.
    3. Proe die twee. Castle Lite het min IBUs. Die ander een sal 'n effense bitterheid in hom h. Dis bietjie meer IBUs.

    :P
    wat is hops? is dit soos dagga?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #11
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    4,043

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Stop taking the recycled beer Jelo
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  12. #12
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    4,043

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    Aai Bee You's. Ek sal jou 'n vinnige training gee:

    1. Koop 'n pakkie hops by jou local brew shop. Iets soos Chinook sal lekker werk. Gooi die hele pakkie in 'n pot met 2l water en kook vir 90 mins.
    2. Gooi 'n glas vol Castle Lite.
    3. Proe die twee. Castle Lite het min IBUs. Die ander een sal 'n effense bitterheid in hom h. Dis bietjie meer IBUs.

    :P
    The Ejit owns a brewery Toxxyc, he is arsingaboot with you
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  13. #13
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    The Ejit owns a brewery Toxxyc, he is arsingaboot with you
    Toxxyc also knows that, he's just playing along.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  14. #14
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    4,043

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Yes, but looking at the Top 10 I am trying to stop you from getting a Post full house
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  15. #15
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    593

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Are there any breweries close to PTA? meaning, not having to drive 40 odd min. I always have to go to Capital Craft ...

  16. #16
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    408

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    wat is hops? is dit soos dagga?
    You know as well as I do how well hops and dagga are related :P

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Are there any breweries close to PTA? meaning, not having to drive 40 odd min. I always have to go to Capital Craft ...
    Plenty. Hazeldean comes to mind, and they make a MEAN Vienna Lager.

  17. #17
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Are there any breweries close to PTA? meaning, not having to drive 40 odd min. I always have to go to Capital Craft ...
    Hazeldean at the Cow House
    Legends next to Wolwekloof 4x4
    Ale House in Broederstroom

    Draymans and Friars are not open to the public as a taproom.

    That's about it.

    Until we open.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  18. #18
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    593

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    You know as well as I do how well hops and dagga are related :P



    Plenty. Hazeldean comes to mind, and they make a MEAN Vienna Lager.
    Yes familiar with them ...

  19. #19
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    593

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Hazeldean at the Cow House
    Legends next to Wolwekloof 4x4
    Ale House in Broederstroom

    Draymans and Friars are not open to the public as a taproom.

    That's about it.

    Until we open.
    When and where.

  20. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,603

    Default Re: Grootrivier Brouery

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    When and where.
    later and here
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •