Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7
Results 121 to 126 of 126
  1. #121
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    819
    Thanked: 783

    Default Re: I don't like NP300

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Dit is nou nie 'n kits oplossing vir die Turbo traagheid nie, maar dit maak 'n voelbare verskil. Die turbo kom nou so amper 300rpm vroeer op spoed. En as hy nou eers op spoed is dan loop hy goed. 5de rat al die pad.

    .

    Brandstofverbruik? Op die oomblik lyk dit maar dieselfde... hy ry nou so lekker, ek het hom vanoggend goed gelooi terug Gaborone toe.
    Ek sal graag 'n freeflow wil opsit op my Pathfinder.

    Wat sal die beste size wees vir die pyp?
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  2. #122
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,333
    Thanked: 4403

    Default Re: I don't like NP300

    Ek gaan my NP300 straight pyp as hy uit waarborg uit is. Hy moet klink soos hy lyk
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  3. #123
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    810
    Thanked: 4099

    Default Re: I don't like NP300

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Ek gaan my NP300 straight pyp as hy uit waarborg uit is. Hy moet klink soos hy lyk
    Nee man kerels, julle gaan soos die ouens raak

    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  4. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

    FWM

  5. #124
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,496
    Thanked: 1594

    Default Re: I don't like NP300

    Quote Originally Posted by IcePick88 View Post
    Ek sal graag 'n freeflow wil opsit op my Pathfinder.

    Wat sal die beste size wees vir die pyp?
    63mm vir 'n 2.5 is meer as genoeg.
    Kobus

  6. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  7. #125
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    819
    Thanked: 783

    Default Re: I don't like NP300

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    63mm vir 'n 2.5 is meer as genoeg.
    Vat ek die kar na enige exhaust shop toe of is daar ander goed op die std exhaust wat meer specialist aandag moet kry met 'n verandering na die freeflow?
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  8. #126
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,496
    Thanked: 1594

    Default Re: I don't like NP300

    Quote Originally Posted by IcePick88 View Post
    Vat ek die kar na enige exhaust shop toe of is daar ander goed op die std exhaust wat meer specialist aandag moet kry met 'n verandering na die freeflow?
    Jy moet hom na iemand toe vat wat weet van free-flow. 'n Plek soos Viper in Edenvale werk al jare met dit en weet wat hulle doen. Vakmanskap is ook baie belangrik.
    Kobus

  9. The Following 3 Users Say Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •