Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 54 of 54
  1. #41
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    1,794
    Thanked: 372

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Quote Originally Posted by Boerra View Post
    Van Sariesam, geen duine nie
    Korrek, soos ek se in my post.
    Francois

  2. #42
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1176

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Quote Originally Posted by BarnieH View Post
    Gaan julle met die nuwe wa Elize?
    Weet nie hoe die spoorwydte van daai voertuig is teenoor gewone 4x4's is nie maar die sand tussen Groenrivier en Kwass is redelik wurgerig. Wees maar bedag daarop.
    Hy is maar soos die amarok en ja ons het daar al 2x gery. Maar ons beplan om in te gaan by Groenrivier dan 2 nagte by Seeduiker en dan 2 nagte by Skuinsklip. Dan miskien uitry soos op jul kaart.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #43
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    64
    Posts
    1,748
    Thanked: 453

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hy is maar soos die amarok en ja ons het daar al 2x gery. Maar ons beplan om in te gaan by Groenrivier dan 2 nagte by Seeduiker en dan 2 nagte by Skuinsklip. Dan miskien uitry soos op jul kaart.
    Geniet dit. Ons is die naweek nie vÍr suid daarvandaan nie.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  4. #44
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1176

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Gou fotos gaan neem van die bandwydte van die voertuie

    Click image for larger version. 

Name:	20201014_154740.jpg 
Views:	69 
Size:	569.4 KB 
ID:	592200

    Click image for larger version. 

Name:	20201014_153550 (3).jpg 
Views:	64 
Size:	624.7 KB 
ID:	592201

    Byna presies dieselfde.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #45
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    64
    Posts
    1,748
    Thanked: 453

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Dis interessant Elize. Soos ek dit sien by die 195cm van buitekant van wiele geneem?
    Julle sal maklik in daai 2spoor sandpaaie kan ry.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  6. #46
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1176

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Quote Originally Posted by BarnieH View Post
    Dis interessant Elize. Soos ek dit sien by die 195cm van buitekant van wiele geneem?
    Julle sal maklik in daai 2spoor sandpaaie kan ry.
    Dis korrek Barnie. Ons het vandag ook met Dana van Namaqua Coastal Hiking gesels en hy ry daar met sy trokkie,

    En as ons vasval......hoop die forum ouens kom help ons
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  8. #47
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,395
    Thanked: 4167

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    As jy die band se naam van bo kan lees as jy afgeblaas het sal niks daardie Van stop nie

  9. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  10. #48
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Walker Bay
    Age
    77
    Posts
    9,706
    Thanked: 1393

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Elize don't forget wind shelters - that summer wind can blow a gale 65kmh and make life very unpleasant!

    ďAfrica changes you forever, like nowhere on earth. Once you have been there, you will never be the same." - Ernest Hemingway

  11. The Following User Says Thank You to Paul Dold For This Useful Post:


  12. #49
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1176

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Paul ons weet van daai wind! Maar ek het die windmasjiene laat weet om bietjie te rus daardie dae

    Ons afdak met sy kante is juis gemaak sodat dit daardie wind kan trotseeer.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2020/10/21 at 04:11 PM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  13. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  14. #50
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    59
    Posts
    618
    Thanked: 14

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Daar is nou nog 'n nuwe kamp tussen Groenrivierhek en die mees suidelike stuk dik sand - Maanbaai.

    Ons was laas week by Kwass en hou baie van die eerste kamp wat jy kry na Delwers. Probleem is dat nie een van die 2 kampe tussen Delwers en die dik sand name op hulle borde het nie... 🙈

    Watter een van Maanbaai en Seeduiker is die verste Suid?

    Baie dankie!
    Andre du Toit

    Discovery 4 V8

    Jurgens Xplorer

  15. #51
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    65
    Posts
    207
    Thanked: 65

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    seeduiker - closest to delwers

  16. #52
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    59
    Posts
    618
    Thanked: 14

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    thanks Martin!
    Andre du Toit

    Discovery 4 V8

    Jurgens Xplorer

  17. #53
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    √‾‾‾‾Ѵ
    Age
    42
    Posts
    490
    Thanked: 88

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Ons het bespreking by Groenriviermond kamp 24 Sept 21 vir lang naweek.

    Was so 3 jaar gelede by Kwass se baai, was mal daaroor, maar al die staan plekke daar is nou reeds vol vir daai naweek.

    Ons is groep van 3 voertuie en wil ten minste 2 staanplekke boek.

    My vraag is, hou ek die bespreking by Groenriviermond of skuif ek na een van die ander kampe binne die kamp, waar twee of meer plekke beskikbaar is?

    En dan watter een?
    -Tobie-
    -----------------------------------------------
    '18 Ford Everest 3.2 Limited 4x4 Auto
    '17 Ford Kuga 1.5T Trend Auto
    '18 Jurgens XT65B
    -----------------------------------------------

  18. #54
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    65
    Posts
    207
    Thanked: 65

    Default Re: Seeduiker campsite - Namaqua NP

    Quote Originally Posted by TJWM View Post
    Ons het bespreking by Groenriviermond kamp 24 Sept 21 vir lang naweek.

    Was so 3 jaar gelede by Kwass se baai, was mal daaroor, maar al die staan plekke daar is nou reeds vol vir daai naweek.

    Ons is groep van 3 voertuie en wil ten minste 2 staanplekke boek.

    My vraag is, hou ek die bespreking by Groenriviermond of skuif ek na een van die ander kampe binne die kamp, waar twee of meer plekke beskikbaar is?

    En dan watter een?
    bietjie inligting vir maan baai . Dit is taamlik groot met twee staanplekke. Een was genoeg vir drie voertuie en die ander staanplek is +- 50 meter weg . dit het nie die beste uitsig maar n baie mooi strand net noord . as jy noord gaan van groenrivier ingang is dit die laaste kamp voor jy die sag sand tref . maar dit is nie gemerk nie . daar sit n klein sandduin tussen kampplek en die see
    Last edited by MartinClem; 2021/07/15 at 08:06 AM.

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •