Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,232
    Thanked: 517

    Default Camping Accommodation Help

    Good Day all

    looking for some info regarding camping in Orania area of NC. According aan die oewer they will be closing camping sites within the next two month to erect some chalets. Alternative given were Die Rivier Park (vluytieskraal farm) right on the orania boundary. Alternative is Die Sandgat in vanderkloof area.

    We would like to go to orania just to see what the boere dorpie is all about. We are heading from WC to Kruger NP. From here we will be staying in Glen Reenen camp in Golden Gate.

    Any alternatives would be appreciated or more info regarding these places

  2. #2
    Join Date
    Jan 2019
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    163
    Thanked: 298

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Die Sandgat is great.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,232
    Thanked: 517

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Quote Originally Posted by OffTheHamsterWheel View Post
    Die Sandgat is great.

    thank you. Aan die oewer recommended them and Rivierpark - next to them. Did recommend Rivierpark more, however getting hold of them and what I have seen online, Sandgat seems to be the choice.

    Thanks,

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    41,211
    Thanked: 18087

    Default Re: Camping Accommodation Help

    I think Orania is a great choice considering what's happening elsewhere..........
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Jun 2021
    Location
    Caledon 7230
    Age
    64
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Ek het omtrent 'n maand gelede verskeie eposse na Aan de Oewer, Rivier kamp en selfs na die ""dorpsraad" gestuur en geen antwoord van hulle af gekry nie. Ek het al baie van die kampe by Orania gehoor en wil ook graag gaan kyk hoe dit daar lyk maar as hulle nie eers die moeite doen om jou navraag te beantwoord nie, stel ek glad nie meer belang om daarheen te gaan nie.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,232
    Thanked: 517

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Quote Originally Posted by Fanie Faul View Post
    Ek het omtrent 'n maand gelede verskeie eposse na Aan de Oewer, Rivier kamp en selfs na die ""dorpsraad" gestuur en geen antwoord van hulle af gekry nie. Ek het al baie van die kampe by Orania gehoor en wil ook graag gaan kyk hoe dit daar lyk maar as hulle nie eers die moeite doen om jou navraag te beantwoord nie, stel ek glad nie meer belang om daarheen te gaan nie.

    Ek voel ook soos jy oor die antwoord/kommunikasie. Met besigheid en lewe soos dit is, is al beter op skrif. Maar dit wil voorkom of hierdie gebied dalk effe tegnologies agter is/dalk old school metodes verkies.

    Ek ook eposse aangestuur, met geen antwoord nie. Geskakel en dadelik 'n hulpvaardige persoon op die lyn gekry vanaf Aan die Oewer(orania) en ook SandGat(van der kloof)
    Orania 053 207 0118
    SandGat - Liza 084 200 1164 - business number

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    41,211
    Thanked: 18087

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Quote Originally Posted by Dwayne P View Post
    Ek ook eposse aangestuur, met geen antwoord nie. Geskakel en dadelik 'n hulpvaardige persoon op die lyn gekry vanaf Aan die Oewer(orania) en ook SandGat(van der kloof)
    Orania 053 207 0118
    SandGat - Liza 084 200 1164 - business number
    Moet net liewer nie die Rooi Taal gebruik nie.

    Van die mense sit net die foon neer. Vriend van ons het gebel vir blyplek, maak die fout om in Engels te begin, WOEPS foon neer.
    Sy vrou bel 5 minute later, praat Afrikaans, alles 100% tot sy noem dat haar van CARPENTER is, WOEPS, foon neer.

    Derde keer to gebruik sy maar haar nooiensvan.

    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #8
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,232
    Thanked: 517

    Default Re: Camping Accommodation Help

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Moet net liewer nie die Rooi Taal gebruik nie.

    Van die mense sit net die foon neer. Vriend van ons het gebel vir blyplek, maak die fout om in Engels te begin, WOEPS foon neer.
    Sy vrou bel 5 minute later, praat Afrikaans, alles 100% tot sy noem dat haar van CARPENTER is, WOEPS, foon neer.

    Derde keer to gebruik sy maar haar nooiensvan.

    Gelukkig het ek Afrikaans my taal gepraat.
    Weet mos van beter om nie so na aan vrystaat provinsie ingels te probeer nie. My van is engels so dit help dalk nie.

  9. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •