Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lichtenburg
    Age
    56
    Posts
    1,355
    Thanked: 244

    Default Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Na 'n lang gespook met my rekenaar wat buite werking was en 'n gesukkel om die files van my selfoon af op te laai het ek dit nou eindelik reg gekry. Jammer vir die Afrikaans, die Engelse lesers moet maar Google translate gebruik. Dankie aan elkeen wat 'n inset gelewer het in my beplanning om sodoende die vakansie 'n sukses te kon help maak. Dit is nou nie 'n verskriklike uitgebreide verslag nie maar ek hoop julle geniet dit.

    Namibia toer Deel 1.pdf
    Namibia toer Deel 2.pdf
    Namibia toer Deel 3.pdf
    Namibia toer Deel 4.pdf
    Namibia toer Deel 5.pdf
    Namibia toer Deel 6.pdf
    Erich Visser
    2015 Suzuki GV 2.4 m/t 40mm lift and Bash Plates
    2015 Off Trax Outplay Trailer
    2006 Mercedes A170 (Swambo's)
    1996 Mazda Magnum 2600 D/C 4x4 (Sold)



  2. #2
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    64
    Posts
    846
    Thanked: 650

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Quote Originally Posted by ErichV View Post
    Na 'n lang gespook met my rekenaar wat buite werking was en 'n gesukkel om die files van my selfoon af op te laai het ek dit nou eindelik reg gekry. Jammer vir die Afrikaans, die Engelse lesers moet maar Google translate gebruik. Dankie aan elkeen wat 'n inset gelewer het in my beplanning om sodoende die vakansie 'n sukses te kon help maak. Dit is nou nie 'n verskriklike uitgebreide verslag nie maar ek hoop julle geniet dit.

    Namibia toer Deel 1.pdf
    Namibia toer Deel 2.pdf
    Namibia toer Deel 3.pdf
    Namibia toer Deel 4.pdf
    Namibia toer Deel 5.pdf
    Namibia toer Deel 6.pdf
    Baie dankie, baie interessant
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE

  3. The Following User Says Thank You to julius caesar For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    60
    Posts
    835
    Thanked: 1087

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Dankie, lekker gelees, Erich.

  5. The Following User Says Thank You to Merwe Erasmus For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    May 2011
    Location
    Touwsriver
    Age
    40
    Posts
    1,468
    Thanked: 272

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Dit is 'n baie goeie verslag,dankie.
    Ford Ranger 2.2 XL 4x4

  7. The Following User Says Thank You to nicktravel For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    56
    Posts
    838
    Thanked: 22

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Hallo Erich

    Goeie memories gemaak!

    Hoe het die waens gevaar?
    George Brittnell
    "Pray Until Success Happens"

  9. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lichtenburg
    Age
    56
    Posts
    1,355
    Thanked: 244

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Quote Originally Posted by georgeb View Post
    Hallo Erich

    Goeie memories gemaak!

    Hoe het die waens gevaar?
    Hi George, behalwe vir 'n bietjie stof in die yskas kompartement wat wel uitgesort kan word en die bedrading wat gesmelt het agv kortsluiting op Fortuner se bedrading, uitstekend. En die waentjies sleep regtig baie lig met genoeg pakplek vir die nodigste.

    Groete
    Erich Visser
    2015 Suzuki GV 2.4 m/t 40mm lift and Bash Plates
    2015 Off Trax Outplay Trailer
    2006 Mercedes A170 (Swambo's)
    1996 Mazda Magnum 2600 D/C 4x4 (Sold)


  10. #7
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1081

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Dankie Erich

    Lekker saam getoer!
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  11. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  12. #8
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Secunda
    Age
    58
    Posts
    628
    Thanked: 581

    Default Re: Reisverslag Junie/Julie 2019 - Damaraland, Kaokoland, Etosha, Caprivi en Maun

    Dankie Erich. Lekker veslag.

    "In nature, nothing is on order - appreciate what you do get to experience" - Myself
    Everest 2.0 BiT - BL Boskriek
    Trip Reports: Namibia, Kaa Wilderness, Wildcoast, Botswana, Kgalagadi, Lesotho, Western Cape

  13. The Following User Says Thank You to Frans 90 For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •