Safari Safari bakkie by gekoop





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 36
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Safari bakkie by gekoop

    Het nounet n safari bakkie blind gekoop.
    Die keer pypkar ek hom, en restore ek dit nie.

    Ek kort n roete kar waarvoor ek nie jammer voel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Het die h260 full floaters in. Met lsd wat nog werk.
    Het n netjiese kappie vir my ander bakkie.

    Het klaar die cabol 5 spoed boks met creeper eerste in wat ek kan ruil na my gtr safari.

    So ek voel heel gelukkig met find.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Stellenbosch/ Maltahohe
    Age
    39
    Posts
    649

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Het nounet n safari bakkie blind gekoop.
    Die keer pypkar ek hom, en restore ek dit nie.

    Ek kort n roete kar waarvoor ek nie jammer voel.
    En die fotos kom wanneer

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    As ek hom het...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5750.jpg 
Views:	444 
Size:	135.6 KB 
ID:	542373
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,573

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Het die h260 full floaters in. Met lsd wat nog werk.
    Het n netjiese kappie vir my ander bakkie.

    Het klaar die cabol 5 spoed boks met creeper eerste in wat ek kan ruil na my gtr safari.

    So ek voel heel gelukkig met find.
    Is die H260 full floater? Of is daar verskillinde modelle H260's.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Jy het nie n floater. Myne is n full floater met half shafts wat kan uit bout
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Myne is joune se nog grooter boetie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,573

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Myne is joune se nog grooter boetie
    Liewe ouers, ok. Is sy pampoen selle size as myne? Want ek moet s, ek het nie verwag om al daie clearance te verloor onder daai diff nie. Self met die 33's het ek minder spasie as wat die C200 gehad het met 245 bande. Die 35" bande gaan my net net gee wat ek gehad het met die ou diff. Maar nou ja, ek glo nie ek gaan ooit die sterkte van die full floater nodig h nie. Moet ook s, die LSD was ook net baie styf vir 'n paar km, toe begin hy bietjie meer gly. Hy sleep darem nie meer sy wiele om a draai nie, of gee my windup op a skerp draai nie.

    Ek het nou net op my SFA thread gepos oor probleem wat ek het met my grease seal op my propshaft se slip joint. Die ding het gebreek en al sy grease onder die Sani geslinger. Waar kry mens so seal?
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  10. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6720.jpg 
Views:	182 
Size:	195.2 KB 
ID:	544980
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Onderstel is moertoe.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6803.jpg 
Views:	199 
Size:	189.3 KB 
ID:	544981
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6804.jpg 
Views:	184 
Size:	160.3 KB 
ID:	544982

    So dit is def n pypkar.
    Beplan 4 link vor en agter, hydro steer
    So iets.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6766.jpg 
Views:	170 
Size:	100.3 KB 
ID:	544983
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6750.jpg 
Views:	156 
Size:	168.8 KB 
ID:	544984
    Maar net dc
    Nou om al die links uit te werk.

    Suspension gaan maar duur raak. 8 links. Gaan maar probeer 30mm rod ends gebruik, so lank as moontlik.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,738

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Het so `n paar jaar terug ook gekyk daarna om een te bou. Die maklikste is om planne van `n Buggy in die States te koop. Alle afmetings en alles is daarop.
    Die duurste item is die long travel shocks hul pryse laat `n mens se o water.
    It is not what you buy its what you build.

  13. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,869

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Ek is heel bangste vir die shocks se pryse ja.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #14
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    218

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6720.jpg 
Views:	182 
Size:	195.2 KB 
ID:	544980
    Die prentjie van die dif, my wa se dif lyk dieselfde.
    maar daar is opgeverf "LSD Oil"
    klink dit reg dat die dif olie moet wees die van LSD tipe?
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

  15. #15
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    218

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    So dit is def n pypkar.
    Beplan 4 link vor en agter, hydro steer
    So iets.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6766.jpg 
Views:	170 
Size:	100.3 KB 
ID:	544983
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6750.jpg 
Views:	156 
Size:	168.8 KB 
ID:	544984
    Maar net dc
    Nou om al die links uit te werk.

    Suspension gaan maar duur raak. 8 links. Gaan maar probeer 30mm rod ends gebruik, so lank as moontlik.
    Ek volg graag hierdie bou
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

  16. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,687

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by N0ddy View Post
    Die prentjie van die dif, my wa se dif lyk dieselfde.
    maar daar is opgeverf "LSD Oil"
    klink dit reg dat die dif olie moet wees die van LSD tipe?
    "Het die h260 full floaters in. Met lsd wat nog werk."

    Ek reken so. Castrol Syntrax Limited Slip 75W-140.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  17. #17
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,573

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6720.jpg 
Views:	182 
Size:	195.2 KB 
ID:	544980
    Lyk presies soos myne. Weet nie hoe jy van buite kan sien of dit full floater is of nie. Waste ratio is daai diff?

    Myne se LSD het goed gelyk in die garage, maar nou op die kar begin hy vinnig los raak. Die eerste keer wat ons gery het, het die ding wiel gelsleep om skerp draai. Nou nie meer nie. Ek het Castrol LSX olie ingesit. Sal eendag as ek geld het nuwe olie koop en uit was en vervang.

    Maar dit lyk my ek sit binnekort weer sonder werk. My baas is gatvol vir die land, en gaan einde van die jaar besigheid toe maak. So die Sani sal maar weer op ys gesit moet word.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  18. #18
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    521

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Ek volg ook die thread.

  19. #19
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,738

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Lyk presies soos myne. Weet nie hoe jy van buite kan sien of dit full floater is of nie. Waste ratio is daai diff?

    Myne se LSD het goed gelyk in die garage, maar nou op die kar begin hy vinnig los raak. Die eerste keer wat ons gery het, het die ding wiel gelsleep om skerp draai. Nou nie meer nie. Ek het Castrol LSX olie ingesit. Sal eendag as ek geld het nuwe olie koop en uit was en vervang.

    Maar dit lyk my ek sit binnekort weer sonder werk. My baas is gatvol vir die land, en gaan einde van die jaar besigheid toe maak. So die Sani sal maar weer op ys gesit moet word.
    Full floater het `n hub agter met twee bearings. Jy kan side shaft uithaal sonder om wiel aftehaal.
    It is not what you buy its what you build.

  20. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,687

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Full floater het `n hub agter met twee bearings. Jy kan side shaft uithaal sonder om wiel aftehaal.
    ja, die Land Rover agter aste is ook so: side shaft steek uit die drive flange en daar is 'n cap oor die flange end

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •