Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 94 of 94

Thread: Old No13

  1. #81
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13

    Ek jok. Ek het al probleme gehad met n c200. Pinion bearings van een het speeling opgetel een keer.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #82
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,908
    Thanked: 922

    Default Re: Old No13

    Ek stem saam ek gaan hom seker nie maklik breek nie. Maar die een is nou 40 jaar oud, en my Cvs raas bietjie op skerp draai en krag. Nou paar keer gehoor as hy staan en spin in die sand. Ek dink net H233 spares in die geval sal maklikker wees om in die hande te kry. Geld ook vir bearing en seel kits wat oor die toonbank amper biskikbaar is vir H233. Enigste ding wat ek tot dusvÍr gevind het vir die C200, wat my verbaas het, is die Lokka.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  3. #83
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,908
    Thanked: 922

    Default Re: Old No13

    Ek hoor jou Reenen. Ek het mos C200 agter in die Sani gehad voor SFA, en na oor 300K km was hy nog perfek. Nie eers van my wheel bearings gevra nie.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  4. #84
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13

    Papier diff het bande gekry
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #85
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,268
    Thanked: 3198

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Ek stem saam ek gaan hom seker nie maklik breek nie. Maar die een is nou 40 jaar oud, en my Cvs raas bietjie op skerp draai en krag. Nou paar keer gehoor as hy staan en spin in die sand. Ek dink net H233 spares in die geval sal maklikker wees om in die hande te kry. Geld ook vir bearing en seel kits wat oor die toonbank amper biskikbaar is vir H233. Enigste ding wat ek tot dusvÍr gevind het vir die C200, wat my verbaas het, is die Lokka.
    Jy praat jouself om. Jy convince jouself dat jy dit moet vervang. Ry die ding
    Always think: Could this be sarcasm?

    Andrť Opperman

  6. #86
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,457
    Thanked: 19481

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Jy praat jouself om. Jy convince jouself dat jy dit moet vervang. Ry die ding
    Nog ALTYD Dawid se swak plek. Dink te veel.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #87
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Liewe ouers, ok. Is sy pampoen selle size as myne? Want ek moet sÍ, ek het nie verwag om al daie clearance te verloor onder daai diff nie. Self met die 33's het ek minder spasie as wat die C200 gehad het met 245 bande. Die 35" bande gaan my net net gee wat ek gehad het met die ou diff. Maar nou ja, ek glo nie ek gaan ooit die sterkte van die full floater nodig hÍ nie. Moet ook sÍ, die LSD was ook net baie styf vir 'n paar km, toe begin hy bietjie meer gly. Hy sleep darem nie meer sy wiele om a draai nie, of gee my windup op a skerp draai nie.

    ?
    Dit lyk vir my of ek 370mm grondvryhoogte voor en 340mm agter gaan hÍ. Ek hoop dit is genoeg vir die bietjie offroad wat ek gaan doen.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #88
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13

    Hoop ek kry die as voor in, en agter as uit ander onderstel vandag. Ons het beide voor bladvere in gister.
    Die langste was om brackets te maak wasr hul verlore was.

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  10. #89
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    56
    Posts
    952
    Thanked: 307

    Default Re: Old No13

    Glad to see you (and the thread!) are back on track. Looking forward to your progress Reenen, looks like a monster coming.
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  11. #90
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #91
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #92
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #93
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,503
    Thanked: 1908

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    No13 het nie vreeslik eager gelyk vir wat kom nieÖ

    Dit lyk kompleet soos

    Neee los my uit ek wil rus .

  16. #94
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,127
    Thanked: 4448

    Default Re: Old No13



    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •