Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 87

Thread: Old No13

  1. #61
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,907
    Thanked: 920

    Default Re: Safari bakkie by gekoop

    Ek is so 30km noord van Velddrift verby Dwarskersbos.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  2. #62
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Ek het besluit om 2 voertuie saam te gooi, en een te bou.

    Gaan nie mooi wees, gaan nie besonders capable wees, gaan net No13 wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    No13 het nie vreeslik eager gelyk vir wat kom nieÖ






    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #64
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Old No13

    FrankenSafari
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Al wat on vandag reggekry het.
    5 jaar (2 jaar by my) se spares wat agter in gelÍ het, in n bin gepak, en kappie afgehaal.



    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #66
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Old No13

    Wanner kry die Sani solid axles?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #67
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Wanner kry die Sani solid axles?
    Hy het al. Hulle is net nog nie ingesit nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #68
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,907
    Thanked: 920

    Default Re: Old No13

    Reenen, het jy miskien a stel GU of GQ coils wat rond le wat jy wil verkoop wat ek agter in die Sani kan plak. My bladvere agter is nou verby gaar.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  10. #69
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Jammer, nee
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #70
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Reenen, het jy miskien a stel GU of GQ coils wat rond le wat jy wil verkoop wat ek agter in die Sani kan plak. My bladvere agter is nou verby gaar.
    Gaan vra rond by die Land Rover spares plekke. Ou stel Disco 1 agter coils sal werk. Dis wat ek wou doen met my Sani.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #71
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,591
    Thanked: 446

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Gaan vra rond by die Land Rover spares plekke. Ou stel Disco 1 agter coils sal werk. Dis wat ek wou doen met my Sani.
    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Reenen, het jy miskien a stel GU of GQ coils wat rond le wat jy wil verkoop wat ek agter in die Sani kan plak. My bladvere agter is nou verby gaar.
    Ek het n stel agter coils van my disco 2 wat jy kan kry
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  13. #72
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by Sam vd Merwe View Post
    Ek het n stel agter coils van my disco 2 wat jy kan kry
    Die ou sit Írens bo in die Weskus..........ek het n stel Defender coils ook, maar die courier kostes is nie die moeite werd nie.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  14. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  15. #73
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,907
    Thanked: 920

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by Sam vd Merwe View Post
    Ek het n stel agter coils van my disco 2 wat jy kan kry
    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Die ou sit Írens bo in die Weskus..........ek het n stel Defender coils ook, maar die courier kostes is nie die moeite werd nie.
    Ek gaan julle twee manne vannaand privaat boodskappe stuur laat ons nou nie weer Reenen se thread hijack nie.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  16. The Following User Says Thank You to bfreesani For This Useful Post:


  17. #74
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Krap tussen parte vir iets vir voor in sit

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #75
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #76
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Old No13

    Het jy nie n Series 3 SWB daar Írens vir my? Net die body panels?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  21. #77
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    55
    Posts
    6,907
    Thanked: 920

    Default Re: Old No13

    Het daai een ook die C200 voor en H260 agter diffs. Lyk presies soos die kombinasie wat ek gekry het vir die Sani. Seker ook 4.88 ratte. Manne in Austrlia het noot daai gesien nie. Hulle weet nie van die 4.88 ratter nie. Ek het fight gehad met hulle op die Aussie Patrol forum. Ek hoor die H260 is glo ook gebruik in a Mitsubishi 3 ton trok met 5.3 ratte. So lekker wees as ek die H233 in 4.88 kon kry om die C200 te vervang. Dink dis baie sterker as die C200.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  22. #78
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Het daai een ook die C200 voor en H260 agter diffs. Lyk presies soos die kombinasie wat ek gekry het vir die Sani. Seker ook 4.88 ratte. Manne in Austrlia het noot daai gesien nie. Hulle weet nie van die 4.88 ratter nie. Ek het fight gehad met hulle op die Aussie Patrol forum. Ek hoor die H260 is glo ook gebruik in a Mitsubishi 3 ton trok met 5.3 ratte. So lekker wees as ek die H233 in 4.88 kon kry om die C200 te vervang. Dink dis baie sterker as die C200.
    Jy al ooit jou swak c200 voor gebreek?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #79
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,514
    Thanked: 4307

    Default Re: Old No13

    Reenen met my persoonlike ondervinding oor 'n paar jaar met G60 Patrols dink ek nie 'n C200 is 'n sterk diff nie. Dit is n ligte diens diff. Jy kan nie groot krag deur hul maak nie..

    Maar ek stem met David BFree se kombinasie sal hy nooit een breek nie.

  24. #80
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Old No13

    Presies. Nie asof hy v8ís gaan indruk nie.

    Ek het weer baie slegte ervarings met Toyota aste. En n klomp van my vriende het cruiser aste gebreek.

    Uit persoonlikke ondervinding oor etlikke jare het ek nog nooit n c200 gebreek nie.


    Kan hulle breek? Ek wil nog die as sien wat onbreekbaar is, of wat nog nooit gebreek het.

    Maar meer belangrik: David moet minder luister na wat ander mense sÍ, en veral wat die stemmetjie in sy kop sÍ, en liewers net die ding ry, tot hy eendag breek, dan daaraan aandag gee. Kanse is goed hy sal nooit te hoef nie.


    Ja, ek word gereeld vertel hoe swak hulle is. En hoe hulle nie bedoel is vir offroad nie. Ek het dit selfs geglo aan die begin. Tog, ek dit nog nooit gebreek. En ek koop n paar Roling chassise n jaar, en in elke een is die 30-40 jarige c200 nog perfek.

    So ek ry en en wag maar dat die swak assies eendag breek.

    Die grootste killer van aste is elkgeval water in olie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •