Kameeldoring Braaihout.





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    1
    Thanked: 1

    Default Kameeldoring Braaihout.

    Ek was nou Al so moeg vir nat hout in Pretoria dat ek besluit het om ordentlikke droe Kameeldoring te verskaf vir die mede braaiers.
    Kameeldoring is in my opinie die beste Braaihout wat mens kan kry.
    Ons sny ons hout in die Kalahari ons het Al die nodige permitte. Skakel my gerus as jy belang stel.
    0650964798
    www.kalaharibraaihout.com

  2. The Following User Says Thank You to ByronRudolf For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    44
    Posts
    4,583
    Thanked: 6647

    Default Re: Kameeldoring Braaihout.

    Quote Originally Posted by ByronRudolf View Post
    Ek was nou Al so moeg vir nat hout in Pretoria dat ek besluit het om ordentlikke droe Kameeldoring te verskaf vir die mede braaiers.
    Kameeldoring is in my opinie die beste Braaihout wat mens kan kry.
    Ons sny ons hout in die Kalahari ons het Al die nodige permitte. Skakel my gerus as jy belang stel.
    0650964798
    www.kalaharibraaihout.com
    Sekelbos is beskikbaar in jou valley vir R12 'n sak toe ek laas gehoor het wat ek eerder sal koop. Ook, daar is nie' n "beste hout" nie, mens kan met vele spesies net so goed kos maak soos met kosbare Kalahari hout. Bemark eerder acacia nilotica, wat 'n pes is in ons land. En sluit sommer aan as' n komersiŽle lid hier sodat jy kan adverteer.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  4. The Following 7 Users Say Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Cape Town
    Posts
    152
    Thanked: 109

    Default Re: Kameeldoring Braaihout.

    Dankie Riaan! Ons moet die kameeldorings oppas. Koop eerder ń vrag sekelbos en laat dit droog word

  6. The Following 3 Users Say Thank You to Fishing1 For This Useful Post:


  7. #4
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,502
    Thanked: 145

    Default Re: Kameeldoring Braaihout.

    Ek weet ek gaan gekruisig word vir dit, maar ek verkies swarthaak bo kameeldoring. Brand makliker, beter vlamme en lekker kole.

  8. #5
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    487
    Thanked: 313

    Default Re: Kameeldoring Braaihout.

    Ek het baie ou kameeldoring stompe wat hier by my le maar ek maak eerder vir my braai hout van die Presopus/Mesquite indringer wat die rivier walle so oorneem, nie net omdat n indringer is nie, maar dit is n uitstekende braai hout.
    Jy steek maklikker vuur op as kameeldoring , saag en kap maklikker en hy maak n goeie kool. As jy hom metnat saag en kloof , en dan net so met sy stuk bas laat le om te droog dan raak die bas los, jy vat die stuk bas en breek hom op en jy het die ideale vuur aansteker. die sagter wit buite hout vat maklik vlam, en die harde kern maak die lekekr kool.

    Al wat dit van my vat is bietjie beplanning , ek sny volgende jaar se hout vanjaar al en laat hom le om te droog.

  9. #6
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    24
    Thanked: 9

    Default Re: Kameeldoring Braaihout.

    Quote Originally Posted by ByronRudolf View Post
    Ek was nou Al so moeg vir nat hout in Pretoria dat ek besluit het om ordentlikke droe Kameeldoring te verskaf vir die mede braaiers.
    Kameeldoring is in my opinie die beste Braaihout wat mens kan kry.
    Ons sny ons hout in die Kalahari ons het Al die nodige permitte. Skakel my gerus as jy belang stel.
    0650964798
    www.kalaharibraaihout.com
    Ek het nog nooit nat hout in Pretoria gekoop nie en ek bly al van 1982 hier.

    Ek braai net met indringer.

  10. The Following User Says Thank You to Snake Oil For This Useful Post:


  11. #7
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Durbanville
    Age
    54
    Posts
    1
    Thanked: 1

    Unhappy Re: Kameeldoring Braaihout.

    Bietjie off topic, maar waar kan ek n vrag sekelbos hout koop? Ek wil dit kaap toe bring, hier is verseker nat hout!

    En ek stem saam, daar is geen rede om 100 jaar oue bome af te kap om vleis te braai nie
    Last edited by fransjst; 2019/09/17 at 12:12 PM.

  12. The Following User Says Thank You to fransjst For This Useful Post:


Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •