Bush Lapa general discussions - Page 17





Page 17 of 17 FirstFirst ... 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17
Results 321 to 331 of 331
  1. #321
    Join Date
    May 2009
    Location
    Gaborone
    Age
    37
    Posts
    631
    Thanked: 25

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Quote Originally Posted by Krummelpap View Post
    Wat betaal julle maandeliks vir assuransie? My wa is toegesluit met alarm en ek gebruik hom net een keer per jaar? Sal ek hom net kan verseker wanneer ek op vakansie gaan ? Maak net net sin om R 700 per maand te betaal en ek gebruik hom nie. Voorstelle sal waardeer word.

    Derde party is dalk 'n opsie... weet nie of jy versekering aan en af kan sit nie...

    Anders kan jy Alexander forbes probeer. Hul neem presies dit in ag en is baie goedkoop op BL , mits jy jou huisinhoud ook daar verseker. Myne was iets soos R74pm vir die BL, maar ek wou nie huisinhoud skuif nie...
    Hennie
    Ford Ranger Wildtrak 4x4
    Disclaimer: The views expressed by me in the above thread and replies are based on my personal experience and perceptions, which may be subjected to change from time to time.
    ORRA Call Sign B165

  2. #322
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    57
    Posts
    1,334
    Thanked: 22

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Ek is by santam en hulle is baie hardegat. Die res van my assuransie is seker al 30 jaar by hulle wat meer as R4 000 per mand kos maar die assuransie op die bushlapa nadat ek verduidelik het dat hy net een keer per jaar gebruik word is R700 per maand. Dalk n goeie tyd om n nuwe versekeraar te soek

  3. #323
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    3,077
    Thanked: 1000

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    I took home insurance through AF to get the R74pm for my Baobab 3. The house policy price was same as my Santam price. I also review insurance every year so have some through Outsurance, Santam, Old Mutual.
    2020 FJ Cruiser, 2020 Audi Q5S Tdi, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), 2019 FJ Cruiser, Bush Lapa ?, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  4. #324
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,788
    Thanked: 4447

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Ons BL is ook by TuffStuff en die premie is baie minder as R700.

    Ek sou nie slegs verseker as ek die karavaan gebruik om vakansie mee te gaan hou nie. Wat as die karavaan skade lei terwyl hy by jou huis staan? Dan is jy nie verseker nie.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  5. #325
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Patensie
    Age
    57
    Posts
    1,334
    Thanked: 22

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    .Thanks a million. I will definitely request a quote from them
    Last edited by Krummelpap; 2020/07/09 at 06:51 PM.

  6. #326
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Reebok, Mossel Bay
    Age
    71
    Posts
    325
    Thanked: 88

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Krummelpap,
    Ek betaal R125pm vir my BL (verseker vir R200K) by Santam, via BellRyck.
    Reeds 20jr by BellRyck.

    Het reeds 2 keer in die verlede kwotasie by Outsurance gekry, maar kon nie wesenlik goedkoper premie gee nie.
    Herman Meyer.

    AG0017 ORRA AG38
    2014 Amarok DC 4Motion Auto ,
    2015-02-03: Bush Lapa Miskewer 394.

  7. #327
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,415
    Thanked: 2318

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Quote Originally Posted by Krummelpap View Post
    Ek is by santam en hulle is baie hardegat. Die res van my assuransie is seker al 30 jaar by hulle wat meer as R4 000 per mand kos maar die assuransie op die bushlapa nadat ek verduidelik het dat hy net een keer per jaar gebruik word is R700 per maand. Dalk n goeie tyd om n nuwe versekeraar te soek
    Myne is ook dit by Santam vir R640, maar in die groter prentjie is my premie en diens heelwat beter as die ander waar ek al by was. Kyk bv jou bybetaling ook. My vorige versekeraar wou n 30% bybetaling he op die karavaan by totale verlies. Ek betaal dat hulle die risiko dra; nie om dit terug te gooi na my nie.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  8. #328
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria (Rietvalleirand)
    Age
    52
    Posts
    824
    Thanked: 80

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Quote Originally Posted by George View Post
    Myne is ook dit by Santam vir R640, maar in die groter prentjie is my premie en diens heelwat beter as die ander waar ek al by was. Kyk bv jou bybetaling ook. My vorige versekeraar wou n 30% bybetaling he op die karavaan by totale verlies. Ek betaal dat hulle die risiko dra; nie om dit terug te gooi na my nie.
    My 2018 Boabab is R 300.84 pm by SANTAM. Bybetaling is R 2950. Alle risiko.

    Dit is saam met 3 ander voertuie, huisinhoud en eiendomsversekering op dieselfde polis.
    Pajero Gen 4 GLX 30 Year Heritage Edition - Grondpad
    VW Tiguan 2.0TDi - Teerpad
    Bushlapa Boabab 4.2 in tow


  9. #329
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    3,077
    Thanked: 1000

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    My excess with AF is R500. They really are unbeatable value.
    2020 FJ Cruiser, 2020 Audi Q5S Tdi, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), 2019 FJ Cruiser, Bush Lapa ?, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  10. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:


  11. #330
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,415
    Thanked: 2318

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Quote Originally Posted by LowRange View Post
    My 2018 Boabab is R 300.84 pm by SANTAM. Bybetaling is R 2950. Alle risiko.

    Dit is saam met 3 ander voertuie, huisinhoud en eiendomsversekering op dieselfde polis.
    That's quite strange. I've queried my premium twice already and it can't be lowered apparently. All my other insurance (house, 2 cars, all risk items etc) are with them and I'm on the best risk level.

    Perhaps they know my poor BL is getting used way too frequently
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  12. #331
    Join Date
    May 2009
    Location
    Gaborone
    Age
    37
    Posts
    631
    Thanked: 25

    Default Re: Bush Lapa general discussions

    Quote Originally Posted by Krummelpap View Post
    Ek is by santam en hulle is baie hardegat. Die res van my assuransie is seker al 30 jaar by hulle wat meer as R4 000 per mand kos maar die assuransie op die bushlapa nadat ek verduidelik het dat hy net een keer per jaar gebruik word is R700 per maand. Dalk n goeie tyd om n nuwe versekeraar te soek
    Verseker is dit tyd!
    Ek het so wyle terug na verskeie versekeraars gegaan vir kwotasies, dit nadat ek (my vrou) 'n paar slegte claims op haar voertuig gehad het. Ek was bekommerd dat hul my versekering sou kanselleer. Tot my verbasing het ek baie beter premies as my versekeraar gekry, selfs met my claims record!

    Ek het voorheen sowat R4500pm betaal sonder huis of huis inhoud versekering.

    Toe ons nou huis koop het ek dit als bygesit. Nou betaal ek R3500pm en ek kry nog maandeliks R1000 terug in fuel rewards by Discovery!

    So doen maar jou huiswerk, en moenie dink omdat jy vir jare by 'n versekeraar is dat hul jou belange dra nie. Al my vorige versekeraars ( verskillende items by verskillende versekeraars) het nadat ek kennis gegee het terug gekom en wou die premies "match", selfs bereid om 50% aan te pas...

    Hoekom gee hul my nie dan altyd die beste premie vir my lojale jare nie (na 10 jaar) Jy kan my PM as jy 'n makelaar soek wat mooi help om maksimum waarde uit discovery te kry, want die proses kan nogals moeilik klink.

    PS, ek was baie skepties oor Discovery se "big brother"konsep, maar ek het niks aan my bestuur styl verander anders as om meer attend te wees nie...
    Hennie
    Ford Ranger Wildtrak 4x4
    Disclaimer: The views expressed by me in the above thread and replies are based on my personal experience and perceptions, which may be subjected to change from time to time.
    ORRA Call Sign B165

Page 17 of 17 FirstFirst ... 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •