Rufi P jy het n nice setup. Ons kamp ook baie langs die weskus. Windbestande awnings en storte ebs belangrik. Rk oorweeg ook n bundu awn.