Chev Utility choke





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Secunda
    Age
    62
    Posts
    919
    Thanked: 29

    Default Chev Utility choke

    My Utility bakkie se auto choke maak nie altyd toe nie. Idle oneweredig en over fuel en geen krag. Voertuig het 115k km gedoen. Wat kan die rede wees? Kan dit die termostaat wees? Enige hulp & raad asb

  2. #2
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    61
    Posts
    5,322
    Thanked: 1706

    Default Re: Chev Utility choke

    Hoe groot is die engine, het hy nog 'n vergasser? sover ek weet is dit brandstof inspuiting.
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  3. #3
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Secunda
    Age
    62
    Posts
    919
    Thanked: 29

    Default Re: Chev Utility choke

    1.4l fuel injection 2012 model

  4. #4
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,574
    Thanked: 2236

    Default Re: Chev Utility choke

    Cold start injector/valve stuck open?
    It is not what you buy its what you build.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    61
    Posts
    5,322
    Thanked: 1706

    Default Re: Chev Utility choke

    Selfde as my corsa se engine.

    Met jou 100k diens moes hulle die termostaat ook vervang het so die eerste is om seker te maak die engine kom op werks tempeatuur. Termostaat cvervang is 'n duiwel hy sit reg onder in die water pomp.

    Engine Idle relay, haal hom uit en maak seker dit het nie 'n rif ingewerk nie

    Lug digtheid sensor, maak seker dit is nie vol olie kondensaat nie spuit met vergasser skoonmaker on skoon te maak

    As jy nog nie die nokas dryf band vervang het nie doen dit sommer gister die ou band kan rek om 'n halwe tand uit te wees en dit maak amok met klep tydsberekening wat alles verfonkfaai

    Sterkte
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  6. The Following 2 Users Say Thank You to hbannink For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,574
    Thanked: 2236

    Default Re: Chev Utility choke

    Quote Originally Posted by hbannink View Post
    Selfde as my corsa se engine.

    Met jou 100k diens moes hulle die termostaat ook vervang het so die eerste is om seker te maak die engine kom op werks tempeatuur. Termostaat cvervang is 'n duiwel hy sit reg onder in die water pomp.

    Engine Idle relay, haal hom uit en maak seker dit het nie 'n rif ingewerk nie

    Lug digtheid sensor, maak seker dit is nie vol olie kondensaat nie spuit met vergasser skoonmaker on skoon te maak

    As jy nog nie die nokas dryf band vervang het nie doen dit sommer gister die ou band kan rek om 'n halwe tand uit te wees en dit maak amok met klep tydsberekening wat alles verfonkfaai

    Sterkte
    Lanklaas sulke mooi tegniese Afrikaans gelees. Laat my aan die maandverslae van die ou Yskor dink.
    It is not what you buy its what you build.

  8. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •