Conqueror UEV25 - Page 3





Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 41 to 60 of 106

Thread: Conqueror UEV25

  1. #41
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Ons vanoggend ons wa terug gekry na hy by Conqueror was met die snag list na ons eerste kamp. Alles gedoen soos gevra en die enigste probleme wat ek gehad het is uitgesorteer. Die was n klein lek op die air suspension, die stort deur wat nie mooi toegemaak het nie, en die buite ligte wat nie oorgeskakel het na geel nie.

    Ek het ook gevra vir die gas struts op die hoof bed soos ons op die een skou gesien het, en seker vir my die grootste irritasie, was n los seil wat die gedeelte oor die voorste yskas bedek het. Dis nou deel van die awning. Ek gaan nou twee kant seile kry wat sowel voor as agter selle werk kan doen.

    Nou net meeste van die goed terug gepak, en die nommer plaat vasgemaak. More nog so paar goed ingooi en dans ons oppie pad.

    Johan, nou dat ek na daardie nuwe foto van jou kyk, sien ek nou weer wat ek al maande terug gesien het en wat ek graag sal wil doen, en dis om iewers n stuk stainles te laat laser cut of water jet, presies volgens die profiel van die kombuis deur sodat daar n werksoppervlak is wat mens nie bang voor sal wees om op te werk nie. Nog net so plek soek en weet ek nie hoe om daardie presiese profiel vir hulle te gee nie.
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  2. #42
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Rooikop

    Wat van ń dun koolvesel vel op daardie werkvlak? Ek het swart velle en sal kyk hoe dit kan werk. Hulle is so 0.3mm dik.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  3. #43
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    524
    Thanked: 31

    Default Re: Conqueror UEV25

    Johan, wat is Koolvesel? Waar koop mens dit en kan dit self gesny word? Ek wil op die Echo wa se werksoppervlakte so-iets plak.
    Willem Grobler
    LC 105 GX

  4. #44
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by Willem Grobler View Post
    Johan, wat is Koolvesel? Waar koop mens dit en kan dit self gesny word? Ek wil op die Echo wa se werksoppervlakte so-iets plak.
    Engels is carbon fibre. Jy kan hom maklik met ń bliksker sny. AMT Composites kan help
    Last edited by JohanMaree; 2020/09/23 at 03:05 AM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  5. #45
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Gepak en reg om te haak.

    110L water in tenks en jerrykanne vol.

    Balgewig is 100kg. Perfek!!!
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  6. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  7. #46
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    54
    Posts
    3,319
    Thanked: 1308

    Default Re: Conqueror UEV25

    Johan, that is one awesome house on wheels, enjoy!
    Bruce Hunter. 2019 FJ Cruiser, Audi Q5S Tdi, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), Bush Lapa Kewer 2202, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  8. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Roodekrans
    Age
    45
    Posts
    397
    Thanked: 109

    Default Re: Conqueror UEV25

    Regtig baie mooi Johan en veels geluk.
    Hoop julle gaan sommer vele goeie herinneringe met die nuwe wa he.
    Het slef na hulle gaan kyk en moet se, "house on wheels" verseker.
    Geniet en veilig reis.
    Stefan

    2018 Toyota Hilux V6 auto 4X4 double cab with a few extra's
    2019 Bush Lapa Ratel 4
    2019 BMW X1 M-Sport 2.0D (Swambo platkar)
    2018 Toyota Etios Sprint (daily platkar drive)
    2017 Ford Ranger 3.2 auto 4X4 double cab - sold
    2016 Volvo V40 D4 Geartronic - sold
    2008 Gypsey Gold Caravan - sold

  10. The Following User Says Thank You to 4x4Superman For This Useful Post:


  11. #48
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Johan, nie eers gedink aan 'n materiaal soos die carbon fibre nie. Iemand het wel op stadium aan my voorgestel dat ek dalk ook na Melamine kan kyk, selfde goed wat op sekere kombuis opervlaktes gebruik word. Kan blykbaar ook los velle daarvan koop. My probleem bly steeds hoe mens dit gaan sny dat dit nie soos 'n "hack job" lyk nie.

    Dankie vir die foto met die balgewig. Ek ry met lee tenks, het jy dalk al gekyk wat die gewig sou wees as die tenks leeg is? Sien dat jy ook 'n Weber of iets op die neus het, dit kan darem nie te veel verskil maak nie. As die water in die tenks wel groot verskil maak sal ek dit ook moet doen want as die yskas in die neus vol water is sal dit definitef is groot verskil maak.
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  12. #49
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Ons het nie ń yskas voor nie want daar is ń 50L Waeco in die motor.
    Die kas is dan ń gerieflike pakplek vir grond-, sonseile en ander ligte losgoed.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  13. #50
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Copy: die buite ligte wat nie oorgeskakel het na geel nie.

    Nuus vir my. Het by C Midrand verneem en Allan s hulle is net wit.

    Was blykbaar moontlik op vorige uitgawe maar nie die nuwes nie. Jammer. Die goggas gaan ons nou opvreet.
    Last edited by JohanMaree; 2020/09/23 at 04:34 PM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  14. #51
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Copy: die buite ligte wat nie oorgeskakel het na geel nie.

    Nuus vir my. Het by C Midrand verneem en Allan s hulle is net wit.

    Was blykbaar moontlik op vorige uitgawe maar nie die nuwes nie. Jammer. Die goggas gaan ons nou opvreet.
    Johan, maak net seker as jy die ligte aanskakel, as daar slegs 5 wit liggies aankom, dan is die ander 4 geel. Ons wa was die lig by die wasbak net wit, m.a.w. al 9 die liggies was wit, en was die ander 2 slegs 5 liggies wat gewerk het. Na ek hom terug gekry het van C Oos Rand, het hulle ges dat dit wel die geel ligte ook ingesluit het, maar dat dit nie reg bedraad is nie. Hulle het nou n 2 rigting skakelaar ingesit wat een kant wit is en die ander kant is geel, en ook sommer die een oor die wasbak vervang sodat hy soos die ander werk.
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  15. #52
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Almal is wit.
    Sou graag aldrie wil vervang met permanent geel. Wit lig wanneer nodig is maklik.
    Last edited by JohanMaree; 2020/09/25 at 05:10 PM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  16. #53
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Almal is wit.
    Sou graag aldrie wil vervang met permanent geel. Wit lig wanneer nodig is maklik.
    Hier is fotos van die wit en geel ligte aan. Die Lumeno ligte kom in 3 variasies, een net wit, die ander wit en geel en dan is daar ook een wit en rooi. Jy sal sien dat die ligte nog die selfede tipe is waarmee die wa afgelewer is. Daardie geel ligte gisteraand perfek gewerk want hier is vreeslik baie goggas hier langs die water.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	888EFAE4-54E5-46A6-A32B-D82A890B258C.jpg 
Views:	252 
Size:	79.4 KB 
ID:	589983   Click image for larger version. 

Name:	9E625897-0BBF-4ACD-9835-39D1D34A1147.jpg 
Views:	238 
Size:	82.9 KB 
ID:	589984  
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  17. #54
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Mooi man.
    Hoe skakel hy oor van een na ander kleur?
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  18. #55
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,273
    Thanked: 1925

    Default Re: Conqueror UEV25

    Die simpel plastiektrappie wat hul saamgee is reg vir inklim maar nie met my grootvoete vir die uitklim nie.

    Toe maak ons plan. Werk mooi en stewig. Haak net inmekaar.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  19. #56
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Strand
    Posts
    1,100
    Thanked: 34

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Die simpel plastiektrappie wat hul saamgee is reg vir inklim maar nie met my grootvoete vir die uitklim nie.

    Toe maak ons plan. Werk mooi en stewig. Haak net inmekaar.
    Johan, net een opmerking van my kant af. Ek sien jy sukkel met die uitklim slag. Ons het gevind om liewer agteruit uit te klim. Baie makliker, en kanse vir gly nul. Dit was so met ons Commander en nou ook met die Blinkgat. Vir die Commander het ek die geverfde trappie met rubberising geverf, dit skakel die gly ook uit. By die Blinkgat se trappies het ek "catwalk" (soos skuurpapier) geplak. geen kans vir gly nie.
    I might be a FOOL, but I am an OLD fool - from unknown.

  20. #57
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    4,356
    Thanked: 286

    Default Re: Conqueror UEV25

    Johan, as dit ek was, sou ek in die trap van die Summit Kilimanjaro bel. Dit vou soos 'n konsertina op tot teen die wa.

    Het selfs 'n lig in die trap wat jy kan aansit in die donker sodat jy nie dalk die trap mis na 'n paar lekker doppe
    Attached Images Attached Images  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  21. #58
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by willben View Post
    Thank you looks fantastic. If you have pictures of interior would be nice to see as well
    Some pictures of the inside
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_3855.jpg 
Views:	287 
Size:	367.1 KB 
ID:	590281   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3856.jpg 
Views:	292 
Size:	504.4 KB 
ID:	590294   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3859_L.jpg 
Views:	279 
Size:	574.6 KB 
ID:	590295  
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  22. #59
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    429
    Thanked: 124

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Mooi man.
    Hoe skakel hy oor van een na ander kleur?
    Johan, die ligte het reeds die geel gehad, maar was dit net nie reg bedraad nie. C Oos Rand toe die bedrading reg gemaak en ook 'n dubbel skakelaar ingesit. Sien in die foto, die boonste skakelaar wat nou dubbel skakel een kant vir die wit en die ander vir die geel. Dit was eers soortgelyk aan die onderste skakelaar.
    Attached Images Attached Images  
    Simplicity is the ultimate sophistication.
    - Leonardo Da Vinci
    Also on

  23. The Following User Says Thank You to Rooikop For This Useful Post:


  24. #60
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Randburg
    Age
    42
    Posts
    1,939
    Thanked: 485

    Default Re: Conqueror UEV25

    Quote Originally Posted by Rooikop View Post
    Some pictures of the inside
    Stunning. Ai tog, nou sal ek weer lotto moet begin speel.
    Regards,

    William

    4x4 'Tuna

    Quote Originally Posted by Murray Walker
    I don't make mistakes. I make prophecies which immediately turn out to be wrong.

Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •