Botswana in Desember





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    RSA
    Posts
    128
    Thanked: 7

    Default Botswana in Desember

    Ons (2 persone) beplan om Botswana te toer vanaf 16 Des tot 30 Des.

    Enigiemand wat so-iets al gedoen en voorstelle het asb? Verkieslik chalets etc synde dit die reŽn seisoen is, anders maar kamp...

    Ons het in 2013 die Vic Valle besoek en toe deur Botswana gery en by Kasane gekamp.

    Nou wil ons egter NamibiŽ se kant op.
    Baie karre.
    Moenie als glo wat jy lees of hoor nie!!
    Old enough to share experiences, young enough to learn.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Maun
    Posts
    198
    Thanked: 33

    Default Re: Botswana in Desember

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Ons (2 persone) beplan om Botswana te toer vanaf 16 Des tot 30 Des.

    Enigiemand wat so-iets al gedoen en voorstelle het asb? Verkieslik chalets etc synde dit die reŽn seisoen is, anders maar kamp...

    Ons het in 2013 die Vic Valle besoek en toe deur Botswana gery en by Kasane gekamp.

    Nou wil ons egter NamibiŽ se kant op.

    Send your request to:

    http://www.okaswampstravelandtours.com

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Fish Hoek
    Age
    59
    Posts
    196
    Thanked: 12

    Default Re: Botswana in Desember

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Ons (2 persone) beplan om Botswana te toer vanaf 16 Des tot 30 Des.

    Enigiemand wat so-iets al gedoen en voorstelle het asb? Verkieslik chalets etc synde dit die reŽn seisoen is, anders maar kamp...

    Ons het in 2013 die Vic Valle besoek en toe deur Botswana gery en by Kasane gekamp.

    Nou wil ons egter NamibiŽ se kant op.
    Ons het gedurende Desember 2017 deur CKGR en Kutse getoer. ( kamp) . Dis vrek warm ( somige dae tot 50) maar leefbaar. Dis 'n droe hitte en jy raak dit gou gewoond. Drink net BAIE water en sorg dat jou aircon werk. Die donderstorms is iets om te beleef !!

    Sal dit weer doen.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •