Nissan Navara - Page 5





Page 5 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 81 to 100 of 167

Thread: Nissan Navara

  1. #81
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 102

    Default Re: Nissan Navara

    Ekt n YouTube video gesien waar die ou wys dat die bakkie uit die fabriek gekom het met n chassis versterking en verwys ook na die "crumple zones" in die chassis. Ekt duidelik gaan kyk en my bakkie het dit nie. Dit mag dalk verhoed dat die chassis knak maar onder lading gaan die bumpstops steed deurspamp.

    Ek het vandag net vinnig oor n speedbump gegaan sonder vrag net n kappie op en hyt gestamp.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  2. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  3. #82
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Waneer die werk begin sal ek fotos gaan kry
    Dankie, ek kan nie wag om te sien waar dit gebuig het.
    Ek sal indien bakkie uit sy waarborg is 2 5mm plaat laat sny en dit weerskante van die chasis vas bout met n kort lip gebuig bo en aan onderkant dit sal verseker die buig probleem oplos
    Ek dink nog steeds dit is n uitstekende bakkie ek baie tevrede met hom geen probleem met krag nie soos ander gekla het oor krag lewering het ek nog nie nodig gehad om te dink aan chip of power upgrade nie .
    Solank die agter veerstelsel net bietjie stywer kan kom wat fabriek goedkeuring het dan is ek happy.
    Mens wil nou nie op n afdraande bv VanZyls pas ry en die agterkant staan en waggel die heeltyd nie.
    Myne gaan more vir 45000km diens en dan sal hul vir my terug voer gee oor die vering agter

  4. #83
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ekt n YouTube video gesien waar die ou wys dat die bakkie uit die fabriek gekom het met n chassis versterking en verwys ook na die "crumple zones" in die chassis. Ekt duidelik gaan kyk en my bakkie het dit nie. Dit mag dalk verhoed dat die chassis knak maar onder lading gaan die bumpstops steed deurspamp.

    Ek het vandag net vinnig oor n speedbump gegaan sonder vrag net n kappie op en hyt gestamp.
    Het jy dalk n link van daai video

  5. #84
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by mvcoller View Post
    OLi4 Chris

    Volgens jou foto, is daar voor en agter die veer 'n chassis cross member (pyp) en blyk 'n basis vir die veer van sowat blyk om ongeveer 300mm breed te wees. So daar is nie een stress punt nie, maar 'n area van sowat 300mm.

    Sal dit nie beteken dat hy VOOR EN AGTER daai 300m sal buig (as die gewig dit veroorsaak) nie?
    Ek weet regtig nie maar waneer Jaques vir ons fotos wys dan sal ons weet wat aangaan is daai Terano nie bietjie korter as die dc bakkies nie met die langer casis sal daar verseker n groter hefboom aksie wees
    Ek het my exclusive dubel as woonwa nou verlede week gesleep van alberton af daar was niks in hom gelaai nie en ek moet se ek het die heeltyd n stamp gevoel op my rug gehad terwyl ek gesleep het sit wil vir my net se die agter veering is heeltemal te sag vir woonwa sleep ,
    Laat my dan ook dink as jy n stuk draad heen en weer oor en oor buig word dit warm en verloor dan sy krag en sal dan buig !
    Ek dink dit is wat met Jaques en die ander 3 bakkies gebeur het die aanhoudende op en af aksie op die chasis het die raam warm geword en toe gebuig .
    “I rest my case”

  6. #85
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 102

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Het jy dalk n link van daai video
    https://www.google.com/url?sa=t&sour...StEvC4odHrVEHc
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  7. The Following 2 Users Say Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  8. #86
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Dis presies wat gedoen moet word Nissan is veronderstel om al die Navaras in te roep en die suspensie upgrade te doen ek dink dalk ook n stywer gas skok breker sal ook help met agter vering dan kan mens mos nou met veiligheid sleep

  9. #87
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,170
    Thanked: 617

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    ek dink dalk ook n stywer gas skok breker sal ook help met agter vering dan kan mens mos nou met veiligheid sleep
    Skokbreker is om die skok, as die wiel oor 'n knik gaan en skielek op (of af) beweeg, te breek, en het glad niks met die veringstelsel se dra vermoe te doen nie.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  10. #88
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by mvcoller View Post
    Skokbreker is om die skok, as die wiel oor 'n knik gaan en skielek op (of af) beweeg, te breek, en het glad niks met die veringstelsel se dra vermoe te doen nie.
    Jip ek weet maar dit sal verseker die agter vering help stabiliseer dat dit nie so baie op en af wieg nie

  11. #89
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Die is wat 1965Landy en ek van gepraat het Click image for larger version. 

Name:	IMG_3807.JPG 
Views:	138 
Size:	190.2 KB 
ID:	540674 voor die versterking jn gesit is

  12. The Following User Says Thank You to OLi4 Chris For This Useful Post:


  13. #90
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Die is wat 1965Landy en ek van gepraat het Click image for larger version. 

Name:	IMG_3807.JPG 
Views:	138 
Size:	190.2 KB 
ID:	540674 voor die versterking jn gesit is
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3809.jpg 
Views:	136 
Size:	96.3 KB 
ID:	540675 na die versterking in gesit is UK se Nissans kom al uit met die versterkings nou hoekom weet en doen Nissan SA nog niks daar om trent nie

  14. The Following User Says Thank You to OLi4 Chris For This Useful Post:


  15. #91
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    150
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Voorsorg is beter as nasorg en kos hul ook baie goedkoper en hoef nie n nuwe onderstel oor te bou nie

  16. #92
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,769
    Thanked: 718

    Default Re: Nissan Navara

    Main bend directly over the pivot /bumpstop and welds separated?
    UK one would not have done this........Nissan SA have a lot to answer imo.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by dirtshark; 2019/09/13 at 01:15 PM.
    FJC - Just Cruising

  17. The Following 3 Users Say Thank You to dirtshark For This Useful Post:


  18. #93
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 102

    Default Re: Nissan Navara

    Hierdie draad is n goeie ding. Hopelik sien Nissan SA dit en besef die publiek doen ook.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  19. #94
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,774
    Thanked: 1001

    Default Re: Nissan Navara

    O hel, nou dat Nissan 'n groot aandeel in Mitsubishi besit hoop ek nie die Triton gaan dieselde roete nie... Selfs op The Grand Tour het May se X-Klas (rebadged Navara) se laaibak gebuig. Wys vir Nissan dít!
    https://www.youtube.com/watch?v=5UAPgJNCqX8.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  20. #95
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 102

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jens78 View Post
    O hel, nou dat Nissan 'n groot aandeel in Mitsubishi besit hoop ek nie die Triton gaan dieselde roete nie... Selfs op The Grand Tour het May se X-Klas (rebadged Navara) se laaibak gebuig. Wys vir Nissan dít!
    https://www.youtube.com/watch?v=5UAPgJNCqX8.
    Daar is seker te min x-klasse verkoop om die probleem te regverdig onder Merc se naam. Ek neem aan die 3.0 diesel gebruik dieselfde onderstel.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  21. #96
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Ek het die vorige You Tube link na Nissan aan gestuur toe ek op hierdie een afkom.
    Dit wil vir my voorkom asof die kliente in die UK mooi na gekyk word.
    https://www.youtube.com/watch?v=Xr2Frsk8FNo

  22. #97
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,769
    Thanked: 718

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Ek het die vorige You Tube link na Nissan aan gestuur toe ek op hierdie een afkom.
    Dit wil vir my voorkom asof die kliente in die UK mooi na gekyk word.
    https://www.youtube.com/watch?v=Xr2Frsk8FNo
    Agree 100% - as I said Nissan SA will have a hard time explaining this when shown the two pictures - omitting the extra chassis strengthening has without doubt led to the bending here in SA..........brainless I say!!
    FJC - Just Cruising

  23. #98
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    609
    Thanked: 141

    Default Re: Nissan Navara

    Ja nee kyk, ek kan nie verstaan, die tipe goed moet mos al lankal by Nissan uitgekom het.

    En dis mos nie so moeilik. Doen 'n recall, en doen 'n bolt-on versterking, wat tegnikus paar min vat om te doen.

    Soms kan ek nie dink die PR mense van 'n maatskappy in vandag se tyd kan nie die goed begryp nie. En weereens hoekom steek die SA produk af teen die res v.d. wêreld, is hul nie verondertel om almal op dieselfde ontwerp gebou te wees!!!
    "The whole problem with the world is that fools and fanatics are always so certain of themselves, but wiser people so full of doubts" : Bertrand Russell

    2014 Nissan Navara 2.5 4x2
    1995 Nissan Sani 3.0 V6 4x4

  24. The Following User Says Thank You to staalwol For This Useful Post:


  25. #99
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 102

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by staalwol View Post
    Ja nee kyk, ek kan nie verstaan, die tipe goed moet mos al lankal by Nissan uitgekom het.

    En dis mos nie so moeilik. Doen 'n recall, en doen 'n bolt-on versterking, wat tegnikus paar min vat om te doen.

    Soms kan ek nie dink die PR mense van 'n maatskappy in vandag se tyd kan nie die goed begryp nie. En weereens hoekom steek die SA produk af teen die res v.d. wêreld, is hul nie verondertel om almal op dieselfde ontwerp gebou te wees!!!
    En van volgende jaar af word hy in SA gebou. Hoe gaan hul dit dan doen? Twee modelle bou?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  26. #100
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,769
    Thanked: 718

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    En van volgende jaar af word hy in SA gebou. Hoe gaan hul dit dan doen? Twee modelle bou?
    Where is the SA one built, I know the UK Navara is built there as they have a massive Nissan plant in Sunderland - methinks they got the blueprints mixed up - the UK ones are hardly going to drag a 2 ton trailer through thick sand for a day!!
    Last edited by dirtshark; 2019/09/20 at 08:51 AM.
    FJC - Just Cruising

  27. The Following User Says Thank You to dirtshark For This Useful Post:


Page 5 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •