Nissan Navara - Page 4

Page 4 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 61 to 80 of 155

Thread: Nissan Navara

  1. #61
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,897
    Thanked: 2551

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    His opinion is simply that the single point cannot handle the strain that the leave springs spread over one meter with a normal setup.
    So bad design then? There are thousands of rear coil spring equipped vehicles running around in Africa with very heavy loads in tow without damage.
    Although the coil spring supports in a relatively small spot, the load is spread via a supporting "beam" over a sizeable part of the chassis. I mean even a Unimog has coils allround and the coil spring contact point is very small compared to the load it can carry, yet proper design makes it one of the toughest vehicles out there.
    We can't change the wind but we can set our sails

  2. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:

  3. #62
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,769
    Thanked: 717

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    So bad design then? There are thousands of rear coil spring equipped vehicles running around in Africa with very heavy loads in tow without damage.
    Although the coil spring supports in a relatively small spot, the load is spread via a supporting "beam" over a sizeable part of the chassis. I mean even a Unimog has coils allround and the coil spring contact point is very small compared to the load it can carry, yet proper design makes it one of the toughest vehicles out there.
    Yes a bad design fault IF you are going to tow/load the vehicle to its advertised 3000kg+ ability (Why is the Raptor ranger only 2400kgs??) and why with a MUCH bigger sample of other leaf spring DC's has this not happened? Also those thousands are not DC's!

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    I agree with you fully
    Before my van bent i was shown a photo of that burnt orange Navara that bent on the road to Savuti.
    At the time i thought the driver must have abused his vehicle and that the camper who showed me the photo is probably not a Nissan fan.
    (I get a lot of that)
    If i had not seen that photo i probably would not have noticed the damage to my vehicle and there would have been a complete failure on the road to Nxai pans. This road is only about 38km long but it is thick soft sand.
    It is not my intention to make out that the Navara is rubbish or that i am dissatisfied with Nissan SA. I feel that they really went out of there way to look after me and to ensure that i continued with my holiday. They rented a 4x4 for me to be able to do this.
    At the moment they have supplied me with a Navara to use until this matter can be finalized.
    I was very impressed on how the Navara towed. I felt that it had plenty power to handle everything very well.
    I was impressed by its 4x4 ability as well.
    It is however my opinion that you should not tow a caravan any where near Botswana or Mozambique with this vehicle.
    Be very careful what accessories you fit onto your vehicle, if it is not approved by the dealer you will have a problem.
    I think that is a big factor why Nissan agreed to repair my vehicle, believe me they were looking........
    Agree, my mate also has a 2300kg ski boat (double the vans weight) this could have been a bigger problem
    Last edited by dirtshark; 2019/09/06 at 10:05 AM.
    FJC - Just Cruising

  4. #63
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,298
    Thanked: 97

    Default Re: Nissan Navara

    So, ek wou vooraf iets s maar is beter ekt die toets eers gedoen. Ons (2 mense) was vir 'n paar dae weg met 'n om te gaan kamp met 'n Sprite karavaan. Ons het net die nodige gepak in die bak van die bakkie en die karavaan was relatief leeg. Al wat in die karavaan was is sy awning en n paar klein goed soos 'n byl, elektriese koord, eetgery en 'n paar koppies. Die idee van die wegbreek is on te sien wat ons verder benodig vir 'n langer vakansie in Oktober.

    Eerstens het ek nie die neus van die karavaan geweeg nie en het hom gehak na die bakkie gelaai was. Met die eerste rit het ek agtergekom die bakkie stamp so nou en dan op 'n ongelyke pad, maar oppad terug het tot my vrou kommentaar gelewer dat ons vorige Jeep baie sagter gery het nie dat ons die karavaan ooit met hom gesleep het nie.

    Net voor ek die karavaan afhak gaan kyk ek of die oorsaak van die gestamp die bumpstops is wat die chassis raak en wragtig dis so.

    Kort opsomming; dis nie die enkel punt van die coil saam met die gewig op die hak en in die bak wat die chassis laat kraak nie maar die enorme drukking wanneer die bumpstops die chassis van onderaf raak.

    Verder het die bakkie soos n droom gesleep en het baie krag. Beandstof verbruik was ook beter as verwag.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  5. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  6. #64
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Malelane
    Age
    57
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Dit sal interesant wees om te weet wat die gewig op die tou hak was toe jou bakkie gebuig het.
    Dit is my opinie dat die D40 sterker moet wees as die D23, as gevolg van die bladvere.
    Hoe swaarder die gewig op die towbar hoe meer stress word op die raam geplaas.
    Een van die vrae wat Nissan wou weet is wat die gewig op die bal was toe ek gesleep het.
    Ek het dit saam met die handelaar gaan weeg en dit was 85kg.
    Is dit moontlik dat jou karavaan te swaar gelaai was en te veel gewig op die neus gehad het?
    Het jy dalk airbags op die agterste vere gehad?
    Ek skat die neusgewig was so 100-110kg. Die 2 battery is an die voorkant -ek het dit nou meer na die middel geskuif.
    Daar is airbags op agterste vere.

  7. #65
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    So, ek wou vooraf iets s maar is beter ekt die toets eers gedoen. Ons (2 mense) was vir 'n paar dae weg met 'n om te gaan kamp met 'n Sprite karavaan. Ons het net die nodige gepak in die bak van die bakkie en die karavaan was relatief leeg. Al wat in die karavaan was is sy awning en n paar klein goed soos 'n byl, elektriese koord, eetgery en 'n paar koppies. Die idee van die wegbreek is on te sien wat ons verder benodig vir 'n langer vakansie in Oktober.

    Eerstens het ek nie die neus van die karavaan geweeg nie en het hom gehak na die bakkie gelaai was. Met die eerste rit het ek agtergekom die bakkie stamp so nou en dan op 'n ongelyke pad, maar oppad terug het tot my vrou kommentaar gelewer dat ons vorige Jeep baie sagter gery het nie dat ons die karavaan ooit met hom gesleep het nie.

    Net voor ek die karavaan afhak gaan kyk ek of die oorsaak van die gestamp die bumpstops is wat die chassis raak en wragtig dis so.

    Kort opsomming; dis nie die enkel punt van die coil saam met die gewig op die hak en in die bak wat die chassis laat kraak nie maar die enorme drukking wanneer die bumpstops die chassis van onderaf raak.

    Verder het die bakkie soos n droom gesleep en het baie krag. Beandstof verbruik was ook beter as verwag.
    Ek het nooit onder die Navara gekyk terwyl die karavaan gehak was nie. Teen die tyd wat ek die skade opgemerk het, het ek nie weer die karavaan gehak nie. Ek het weer gaan kyk op die leen voertuig en ek dink jy maak n geldige punt. As dit kan bydra tot die skade dan hoef jy nie noodwendig deur sand te sleep om skade te veroorsaak nie. As jy te vinnig oor n speedhump ry kan dit ook die skade veroorsaak.

  8. #66
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    144
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Dit is interessant wat jy noem. Ek sou dink 'n coil spring konsentreer die druk op 'n enkele punt op die chassis waar 'n bladveer dit versprei tussen twee punte relatief ver van mekaar af. Druk op 'n enkele punt behoort 'n chassis baie makliker te knak. Dit is deels die rede hoekom ek versigtig sou wees vir 'n airbag te hard pomp (op 'n bladveerstelsel).

    Maar dan weer, meeste SUV's het coils agter en baie is gebasseer op die onderstel van 'n bakkie. Ek sou dink mens sou daar ook gebuigte onderstelle kry maar tog nie. Dalk omdat hierdie voertuie gewoonlik korter is as die soortgelyke bakkie? Die oorsaak van die probleem sal baie interessant wees.
    Ek stem saam die langer onderstel sal beslis soos n hefboom werk
    Ek het vroer gevra as iemand dalk n foto het van die gebuigde deel dit sal baie antwoorde vir ons gee !

  9. #67
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    144
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    So, ek wou vooraf iets s maar is beter ekt die toets eers gedoen. Ons (2 mense) was vir 'n paar dae weg met 'n om te gaan kamp met 'n Sprite karavaan. Ons het net die nodige gepak in die bak van die bakkie en die karavaan was relatief leeg. Al wat in die karavaan was is sy awning en n paar klein goed soos 'n byl, elektriese koord, eetgery en 'n paar koppies. Die idee van die wegbreek is on te sien wat ons verder benodig vir 'n langer vakansie in Oktober.

    Eerstens het ek nie die neus van die karavaan geweeg nie en het hom gehak na die bakkie gelaai was. Met die eerste rit het ek agtergekom die bakkie stamp so nou en dan op 'n ongelyke pad, maar oppad terug het tot my vrou kommentaar gelewer dat ons vorige Jeep baie sagter gery het nie dat ons die karavaan ooit met hom gesleep het nie.

    Net voor ek die karavaan afhak gaan kyk ek of die oorsaak van die gestamp die bumpstops is wat die chassis raak en wragtig dis so.

    Kort opsomming; dis nie die enkel punt van die coil saam met die gewig op die hak en in die bak wat die chassis laat kraak nie maar die enorme drukking wanneer die bumpstops die chassis van onderaf raak.

    Verder het die bakkie soos n droom gesleep en het baie krag. Beandstof verbruik was ook beter as verwag.
    Ek wil met jou saam stem die daai bump stops waar van jy praat sien ek ook op myne is blink gepolleer soos hy daagliks stamp ons paaie in noordwes is nie van die beste nie en sal gereeld deur stamp as jy nie vir n pothole kan uitswaai nie moet jy maar deur, anders ry jy voor aankomende verkeer in,
    Ek het n klompie diesel gekoop voor die prys verhoging en het 405Liter diesel gelaai en my bak was teen aan die bumpstops gedruk !
    Dit maak my bekommerd want dit is onveilig daar is geen veering agter nie en dan word jou bande die veringstelsel,
    Volgens my kennis is dit gelykstaande aan 405kg
    Die Nissan spec se 1050kg laai vermoe
    & 3500kg rem sleep vermoe
    Nou wil ek weet hoekom is die vrag al reeds gelimmit op 405kg
    Iets is hier verkeerd,
    Of is ek net plain dom ?

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3644.JPG 
Views:	98 
Size:	179.8 KB 
ID:	540396Click image for larger version. 

Name:	IMG_3636.JPG 
Views:	92 
Size:	163.9 KB 
ID:	540397

  10. #68
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    144
    Thanked: 66

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post

Name:	IMG_3641.JPG 
Views:	124 
Size:	166.5 KB 
ID:	540398

  11. #69
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,167
    Thanked: 615

    Default Re: Nissan Navara

    Ek het 'n 1999 Nissan Terrano gehad wat ook heeltyd op sy bumpstops gery het met my treiler gehaak, van Jhb tot in Malawie deur Zimbabwe en Mosambiek en terug via Zambia en Mana Pools in Zimbabwe tot weer by die huis in Jhb. Dit was in 2002. Dit was 'n afstand van 5,500km in 3 weke, op sy bumpstops!!!

    Die Terrano het die selfde onderstel raam (chassis) as die Hardbody/NP300 gehad, enigste verskil was dat hy kronkelvere (coils) agter gehad het, pleks van bladvere

    Ek het hom ingevat na General Spring in Driehoek in Germiston. Hulle het eers 'n coil wat 1 mm dikker was ingesit, maar die Terrano het nog met tye deurgestamp. Die Desert Wolf Treiler se wiele was ver agter die middel van die treiler en my neusgewig was seker so 250 kg (dalk meer). Ek en my seun saam kon nie die neus optel as die treiler reg was om the haak nie. Die treiler het baie stabiel en lekker gesleep met al daai gewig op die neushaak.

    Ek het natuurlik die Terrano se sleephaak versterk deur 'n 8mm dik plaat onder die hele sleephaak (800mm breed en 300mm lank) vasgesweis,

    General Spring het gratis die probleem weer getakel, 2mm dikker coil springs is ingesit en dit was die einde van die storie. Ek het die Terrano op 350 000km verkoop, waarvan seker 150,000km sleep kms was. Een trip tot on Ngorogoro Krater en Seringeti, een soos hierbo vermeld, 2 na Namibia en een na Angola, 2 na Mosambiek tot by Xai-Xai en baie trips dwars oor SA, Weskus Nasionale Park en seker 5 keer deur Botswana.

    Die onderstel raam (chassis) het defnitief nie gebuig/gekraak nie en was wat my obserwasies en ondervindeng aanbetref, nog 100%.

    Probeer uitvind of die NP300 en die D23 se chassis so groot verskil, dat die een buig en die ander dit nooit gedoen het nie.
    Last edited by mvcoller; 2019/09/11 at 11:32 PM.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  12. The Following User Says Thank You to mvcoller For This Useful Post:

  13. #70
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,167
    Thanked: 615

    Default Re: Nissan Navara

    OLi4 Chris

    Volgens jou foto, is daar voor en agter die veer 'n chassis cross member (pyp) en blyk 'n basis vir die veer van sowat blyk om ongeveer 300mm breed te wees. So daar is nie een stress punt nie, maar 'n area van sowat 300mm.

    Sal dit nie beteken dat hy VOOR EN AGTER daai 300m sal buig (as die gewig dit veroorsaak) nie?
    Last edited by mvcoller; 2019/09/10 at 09:58 PM.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  14. The Following User Says Thank You to mvcoller For This Useful Post:

  15. #71
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,298
    Thanked: 97

    Default Re: Nissan Navara

    Nou kom ons iewers. Dankie vir die reaksie. Nog 'n paar punte;

    Die coils is nie gemonteer tussen die chassis en die as nie maar langsaan en met die bumpstops teen die chassis is die coils nie helemal saamgedruk nie. Indien dit sou wees sal ek s die coils het deel daarin om die chassis te laat knak, maar dis duidelik nie die geval nie.

    Om die probleem optelos is daar n paar opsies maar geen opsie sal uitgeoefen word voor Nissan nie erken dat die dierekte probleem by die coils of bumpstop l nie.

    Ek dink ek moet by my plaaslik Nissan gaan kuier...
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  16. #72
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Ek dink ek moet by my plaaslik Nissan gaan kuier...[/QUOTE]

    Sterkte
    Ek wag nog steeds vir n antwoord. Alhoewel hulle ingestem het om my Navara terug te koop wag hulle nou vir n redelike aanbod......
    Die Navara word oorgebou op n nuwe raam en dan maar net weer verkoop aan iemand aanders.
    Nissan SA is baie slim. Hulle laat die onderhandelinge oor aan die plaaslike handelaar met wie jy reeds n verhouding (en vrienskap) opgebou het en plaas hulle self op die agtergrond.
    Ek voel dat hulle daadwerklik betrokke moet raak en die situasie tot n einde bring, maar dit gebeur nie.
    Ek voel jammer vir die persoon wat oor n paar jaar n Navara buig wat buite waarborg is.....

  17. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:

  18. #73
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    40
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Ek stem saam die langer onderstel sal beslis soos n hefboom werk
    Ek het vroer gevra as iemand dalk n foto het van die gebuigde deel dit sal baie antwoorde vir ons gee !
    Waneer die werk begin sal ek fotos gaan kry

  19. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:

  20. #74
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,298
    Thanked: 97

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Ek dink ek moet by my plaaslik Nissan gaan kuier...
    Sterkte
    Ek wag nog steeds vir n antwoord. Alhoewel hulle ingestem het om my Navara terug te koop wag hulle nou vir n redelike aanbod......
    Die Navara word oorgebou op n nuwe raam en dan maar net weer verkoop aan iemand aanders.
    Nissan SA is baie slim. Hulle laat die onderhandelinge oor aan die plaaslike handelaar met wie jy reeds n verhouding (en vrienskap) opgebou het en plaas hulle self op die agtergrond.
    Ek voel dat hulle daadwerklik betrokke moet raak en die situasie tot n einde bring, maar dit gebeur nie.
    Ek voel jammer vir die persoon wat oor n paar jaar n Navara buig wat buite waarborg is.....[/QUOTE]

    Dit gaan maar net ter inligting wees.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  21. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  22. #75
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,781
    Thanked: 2124

    Default Re: Nissan Navara

    Had a WTF moment two days ago

    New Navara DC loaded with fertiliser bags (they couldn't load a ton as not enough space on load bin), and the arse was scraping the tarmac. Something is off.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  23. #76
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    3,881
    Thanked: 3151

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    I normally just read all the stories and everyone's experience but today i need some help.
    On a recent trip to Botswana i experienced problems with my vehicle which appears to be the chassis that failed when i towed an Afrispoor Serval caravan to the Khwai Community development camp.
    I received several reports of another vehicle that suffered a similar fate.
    https://www.facebook.com/photo.php?f...type=3&theater
    I would really like to make contact with the owner of this vehicle, if anyone can assist please.Attachment 535767
    I am not an Engineer however, I would hazard that that vehicle was subjected to an act, environment or condition, that exceeded it's design specification.
    Last edited by Estee; 2019/09/12 at 06:48 AM.
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  24. The Following User Says Thank You to Estee For This Useful Post:

  25. #77
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    24
    Thanked: 10

    Default Re: Nissan Navara

    As a D23 owner, Im extremely worried to hitch my Jurgens Explorer (noseweight somewhere in the 120-130 range) for my annual Mozambique vacation
    He who laughs at himself never runs out of things to laugh at. Epictetus

  26. The Following User Says Thank You to Kallie Vos For This Useful Post:

  27. #78
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,298
    Thanked: 97

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Kallie Vos View Post
    As a D23 owner, Im extremely worried to hitch my Jurgens Explorer (noseweight somewhere in the 120-130 range) for my annual Mozambique vacation
    Dis effe swaar. Kan jy nie die neus gewig ligter maak nie?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  28. #79
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    24
    Thanked: 10

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Dis effe swaar. Kan jy nie die neus gewig ligter maak nie?
    Die Explorer is 'n inhirente swaar woonwa en weeg (leeg) byna 1,2 ton (1 167kg) en selfs ongelaai/leeg is die neusgewig 125kg.
    Die ys/vrieskas en die "neuskas" is ver voor die as wat gewoonlik addisionele gewig op die bal meebring.
    Die deep cycle battery/80 liter watertenk/spaarwiel/ 2x Jerry kanne is alreeds agter die as - gewoonlik maak ek NIE die watertenk & jerry kanne vol (indien nie absoluut noodsaaklik) nie, maar dit sal die maklikste manier wees om die gewig oor die as "te balanseer".
    Ek is egter nie oortuig dat ligter statiese neusgewig op 'n swaar woonwa nie ander, onvoorsiene probleme sal meebring nie
    Ek moet byvoeg dat ek die Explorer voorheen met 'n Prado 120 gesleep het en nooit enige probleme onderving het nie - het wel lugsakke in die Prado se agterste kronkelvere gehad om die hak van die grond af te hou.
    He who laughs at himself never runs out of things to laugh at. Epictetus

  29. The Following User Says Thank You to Kallie Vos For This Useful Post:

  30. #80
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,298
    Thanked: 97

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Kallie Vos View Post
    Die Explorer is 'n inhirente swaar woonwa en weeg (leeg) byna 1,2 ton (1 167kg) en selfs ongelaai/leeg is die neusgewig 125kg.
    Die ys/vrieskas en die "neuskas" is ver voor die as wat gewoonlik addisionele gewig op die bal meebring.
    Die deep cycle battery/80 liter watertenk/spaarwiel/ 2x Jerry kanne is alreeds agter die as - gewoonlik maak ek NIE die watertenk & jerry kanne vol (indien nie absoluut noodsaaklik) nie, maar dit sal die maklikste manier wees om die gewig oor die as "te balanseer".
    Ek is egter nie oortuig dat ligter statiese neusgewig op 'n swaar woonwa nie ander, onvoorsiene probleme sal meebring nie
    Ek moet byvoeg dat ek die Explorer voorheen met 'n Prado 120 gesleep het en nooit enige probleme onderving het nie - het wel lugsakke in die Prado se agterste kronkelvere gehad om die hak van die grond af te hou.
    Ek verstaan jou bekommernis. Het self gewonder wat om te verwag met n ligter karavaan. Sterkte en laat weet wat jy gaan doen en hoe dit afspeel.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  31. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

Page 4 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •