Nissan Navara





Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 1 to 20 of 161

Thread: Nissan Navara

  1. #1
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Nissan Navara

    I normally just read all the stories and everyone's experience but today i need some help.
    On a recent trip to Botswana i experienced problems with my vehicle which appears to be the chassis that failed when i towed an Afrispoor Serval caravan to the Khwai Community development camp.
    I received several reports of another vehicle that suffered a similar fate.
    https://www.facebook.com/photo.php?f...type=3&theater
    I would really like to make contact with the owner of this vehicle, if anyone can assist please.Click image for larger version. 

Name:	BGIS0761.JPG 
Views:	1565 
Size:	107.4 KB 
ID:	535767

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,300
    Thanked: 99

    Default Re: Nissan Navara

    Die hele storie sal vir ons vertel wat die rede is en glo die duik en die deur en venster wat uit is het deel daarin.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  4. #3
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Strand
    Age
    39
    Posts
    392
    Thanked: 218

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Die hele storie sal vir ons vertel wat die rede is en glo die duik en die deur en venster wat uit is het deel daarin.
    Ek dink nie die venster is uit nie. Dit lyk na 'n boom se skaduwee wat jy daar sien in die venster.

  5. The Following User Says Thank You to cornel1610 For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    My Navara het diesefde gedoen.

  7. #5
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    My Navara het diesefde gedoen.
    BIetjie meer detail asb Jacques.

  8. #6
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Ek het die Navara gebruik in Julie 2019 tydens n vakansie na Botswana.
    Ons het vanaf Maun gery na die Kwai Community develpment trust waar ons oorgebly het vir 6 dae. Omtrent 140km.
    Met my terug keer by Maun het ek opgemerk dat die agterkant van die bak hang.
    Met verdere ondersoek het ek agter gekom dat daar n opening ontwikkel het tusen die cab en die canopy, groot genoeg om my vuis in te druk.
    Nadat ek die handelaar in kennis gestel het is ek aangese om die voertuig by NTT Nissan in Maun te laat en Nissan SA het vir my n voertuig gehuur om voort te gaan met my vakansie, na Nxai panne.
    Terwyl ek gewag het vir die huur voertuig het n persoon in die buur kamp my fotos gewys van n ander Navara wat ook so oop gebuig het by Kasane. Die het blykbaar ook n karavaan deur sand gesleep. Dit is die fotos wat ek vroeer geplaas het.
    Ek het n Afrispoor Serval gesleep.
    Ek wil net weet of daar enige soortgelyke voorvalle was. Ek is bevrees dat hierdie Navara se raam nie sterk genoeg is om n boswa deur die sand te sleep nie.
    Ek is telefonies deur Nissan SA laat weet dat hulle bevestig het dat die raam gebuig het en tot dusver het Nissan aangebied om die voertuig oor te bou op n nuwe raam. Ek het egter nog geen amptelike verduideliking ontvang nie.
    Nissan Navara 2018 model 25000km
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4624.jpg 
Views:	694 
Size:	339.2 KB 
ID:	537394   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4626.jpg 
Views:	657 
Size:	253.0 KB 
ID:	537395   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4384.jpg 
Views:	668 
Size:	850.9 KB 
ID:	537396  

  9. The Following 2 Users Say Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  10. #7
    Join Date
    Mar 2019
    Location
    Springs
    Posts
    4
    Thanked: 1

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Ek het die Navara gebruik in Julie 2019 tydens n vakansie na Botswana.
    Ons het vanaf Maun gery na die Kwai Community develpment trust waar ons oorgebly het vir 6 dae. Omtrent 140km.
    Met my terug keer by Maun het ek opgemerk dat die agterkant van die bak hang.
    Met verdere ondersoek het ek agter gekom dat daar n opening ontwikkel het tusen die cab en die canopy, groot genoeg om my vuis in te druk.
    Nadat ek die handelaar in kennis gestel het is ek aangese om die voertuig by NTT Nissan in Maun te laat en Nissan SA het vir my n voertuig gehuur om voort te gaan met my vakansie, na Nxai panne.
    Terwyl ek gewag het vir die huur voertuig het n persoon in die buur kamp my fotos gewys van n ander Navara wat ook so oop gebuig het by Kasane. Die het blykbaar ook n karavaan deur sand gesleep. Dit is die fotos wat ek vroeer geplaas het.
    Ek het n Afrispoor Serval gesleep.
    Ek wil net weet of daar enige soortgelyke voorvalle was. Ek is bevrees dat hierdie Navara se raam nie sterk genoeg is om n boswa deur die sand te sleep nie.
    Ek is telefonies deur Nissan SA laat weet dat hulle bevestig het dat die raam gebuig het en tot dusver het Nissan aangebied om die voertuig oor te bou op n nuwe raam. Ek het egter nog geen amptelike verduideliking ontvang nie.
    Nissan Navara 2018 model 25000km
    Het 'n 2016 Navara nuut gekoop en in Julie 2017 met 'n Adventure boskaravaan na Moz gegaan, chassis het ook gebuig op die grondpad Nissan se belaglike verskoning was "was used outside the design specification" en my karavaan voldoen nie aan die padverkeers wet en kan maar die saak na die ombusdman neem gelukkig het Outsurance reggemaak en het ek toe van die gemors ontslae geraak, het dit op die Navara groep geplaas maar die meeste lede het gesÍ ek moet ophou kerm. Nooit weer Nissan Navara.

  11. #8
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    419
    Thanked: 153

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Albert van Niekerk View Post
    Het 'n 2016 Navara nuut gekoop en in Julie 2017 met 'n Adventure boskaravaan na Moz gegaan, chassis het ook gebuig op die grondpad Nissan se belaglike verskoning was "was used outside the design specification" en my karavaan voldoen nie aan die padverkeers wet en kan maar die saak na die ombusdman neem gelukkig het Outsurance reggemaak en het ek toe van die gemors ontslae geraak, het dit op die Navara groep geplaas maar die meeste lede het gesÍ ek moet ophou kerm. Nooit weer Nissan Navara.
    Ai tog dis erg! Ek is jammer om te hoor, want hulle is goeie bakkies! Miskien n design foutjie kan wees.

    Nissan het miskien n recall nodig?
    Last edited by A1ex; 2019/08/16 at 03:53 PM.
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)
    2017 Isuzu kB 250 (sold)
    2006 Isuzu KB300 (sold)
    2002 Isuzu Kb 260 petrol (sold)

  12. #9
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Ek is baie jammer om te hoor dat daar ander Navara eienaars is waarmee dit ook gebeur het.
    Ek wag tans vir Nissan om my te laat weet hoe die probleem reg gemaak gaan word.
    My versekerings agent het my mooi laat verstaan dat hierdie skade nie gedek word deur my versekering nie en dat dit n "manufacturers problem" is
    Op die oomblik lyk dit asof hulle die Navara gaan oor bou op n nuwe raam. (As hulle nie vir my gaan se dit is my probleem nie.)
    Dit help nie om te begin boks voordat die klok gelui het nie!
    Ek moet net se dat ek baie tevrede was met hierdie voertuig en dat ek geensins Nissan wil sleg praat nie.
    Ek is baie teleur gestel dat dit gebeur het. As ek die bakkie verniel het of hard gery het sou ek dalk beter gevoel het maar as ek in ag neem die pad waar ons gery het, kan ek nie help om te dink die raam is nie baie sterk nie.
    Ek is nie n ingineur nie maar ek dink die Coilspring onderstel het baie daarmee te doen. Daar is geen ekstra versterking tussen die coil springs en die hak agter nie. Bladvere gee meer versterking op die raam.
    Die op en afwaartse beweging wat veroorsaak word as n karavaan deur sand gesleep word sit te veel weerstand agter op die raam.
    Dir veroorsaak n hefboom aksie....
    Ek weet nie hoe mens dit gaan verhoed nie, maar ek sal beslis nie weer n karavaan deur die sand sleep met hierdie voertuig nie.
    Nissan het vir my n ander Navara beskikbaar gemaak wat ek kan gebruik tot hulle besluit het wat met my voertuig gaan gebeur.

  13. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  14. #10
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Albert is dit moontlik dat ek n paar fotos van jou Navara kan kry?

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  16. #11
    Join Date
    Mar 2019
    Location
    Springs
    Posts
    4
    Thanked: 1

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Albert is dit moontlik dat ek n paar fotos van jou Navara kan kry?
    Ongelukkig enigste wat ek hetClick image for larger version. 

Name:	Screenshot_20190819-195302_Word.jpg 
Views:	606 
Size:	46.0 KB 
ID:	537843

  17. #12
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    419
    Thanked: 153

    Default Re: Nissan Navara

    As die raam so gebuig is word die bakkie nie afgeskryf nie? Nissan moet vir julle uit sort met n nuwe bakkie!
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)
    2017 Isuzu kB 250 (sold)
    2006 Isuzu KB300 (sold)
    2002 Isuzu Kb 260 petrol (sold)

  18. #13
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    419
    Thanked: 153

    Default Re: Nissan Navara

    Het die X-Class en die Navara nie dieselfde raam nie? Dit kan miskien ook gebeur met x-class?
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)
    2017 Isuzu kB 250 (sold)
    2006 Isuzu KB300 (sold)
    2002 Isuzu Kb 260 petrol (sold)

  19. #14
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Ek glo dit kan beslis met die X class ook gebeur.
    Ek het opgemerk dat die nuwe Raptor ook n coil spring onderstel het agter.
    Ek sal twee keer dink voordat ek n karavaan deur sand sleep met enige voertuig met soortgelyke onderstel as die Navara.
    Nissan het my laat weet dat hulle my Navara gaan oorbou op n nuwe raam, en dat hulle die koste sal dra.
    Die nuwe raam is dieselfde as wat nou in die voertuig is en daar is geen veranderinge aan gebring nie.
    Soos ek vroeer gese het, dit is n goeie voertuig, moet net nie deur die sand met hom sleep nie.
    Terwyl ek in Botswana was het ek opgemerk dat Toyota maar die gunsteling voertuig is om te gebruik, gevolg deur Ford.
    Daar word nie baie Isuzus gesien nie en ek was die enigste @#$) met n Navara!

  20. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  21. #15
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    As enige een belangstel, ek het n lys van ekstras vir n Navara waarvan ek probeer ontslae raak.

  22. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  23. #16
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Baie dankie Albert
    Last edited by Jacquesnaude; 2019/08/20 at 12:16 PM.

  24. #17
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    36
    Posts
    1,574
    Thanked: 228

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by A1ex View Post
    Het die X-Class en die Navara nie dieselfde raam nie? Dit kan miskien ook gebeur met x-class?
    In die Navara kamp jy en in die x-class Chalet jy

  25. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


  26. #18
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    36
    Posts
    1,574
    Thanked: 228

    Default Re: Nissan Navara

    is daar enige ken tekens op die chassis (buig of kraak)?

    Wat ek wel opgelet het op my skoonmense se nuwe Bushwakka Sundowner het hulle 'n pin gemaak wat die brieke disengage tydens sleep in die sand. Is dit nie dalk die rede dat dit gebeur het nie? Hulle(Jasper/Jaco van BW) het met oorhandiging gese aan hulle as jy sand sleep druk die pen in.


    Soos voertuig deur die sand sleep dat die briek aktiveer en los heeltyd agv die ongelyk spoed sleep? Voertuig gaan vorentoe en met 'n oomblik tussen momentum van voertuig dan briek die karavaan wat nog vorentoe gaan as voertuig traksie nog moet vat..

  27. #19
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Centurion
    Age
    60
    Posts
    616
    Thanked: 85

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Dwayne P View Post
    is daar enige ken tekens op die chassis (buig of kraak)?

    Wat ek wel opgelet het op my skoonmense se nuwe Bushwakka Sundowner het hulle 'n pin gemaak wat die brieke disengage tydens sleep in die sand. Is dit nie dalk die rede dat dit gebeur het nie? Hulle(Jasper/Jaco van BW) het met oorhandiging gese aan hulle as jy sand sleep druk die pen in.


    Soos voertuig deur die sand sleep dat die briek aktiveer en los heeltyd agv die ongelyk spoed sleep? Voertuig gaan vorentoe en met 'n oomblik tussen momentum van voertuig dan briek die karavaan wat nog vorentoe gaan as voertuig traksie nog moet vat..
    Alhoewel die rede hoekom hulle dit doen sin maak, is dit 'n uiters gevaarlike opsie, veral as hulle gaan vergeet om die pin weer uit te trek. Vra my ek het persoonlike ondervinding van so 'n geval ..van die ouer karavane het n flappie gehad wat jy moes omswaai as jy die karavaan wou reverse en dit weer moes terugswaai as jy vorentoe ry. Ek het vergeet om die flappie terug te swaai en was in 'n ligte ongeluk betrokke gewees. ..die kar se remme was nie sterk genoeg gewees om die ongeluk te vermy nie!

  28. #20
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    41
    Thanked: 21

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by A1ex View Post
    As die raam so gebuig is word die bakkie nie afgeskryf nie? Nissan moet vir julle uit sort met n nuwe bakkie!
    Die bakkie word oorgebou op n nuwe raam.
    Die raam is diesefde tipe as wat in die voertuig was voorheen en geen versterkings word aan gebring nie.
    Dit help nie ek kry n nuwe Navara nie, hy gaan ook buig!

  29. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


Page 1 of 9 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •