Nissan Navara - Page 9

Page 9 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 161 to 180 of 241

Thread: Nissan Navara

  1. #161
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=Jacquesnaude;4250794]
    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    Dit lyk goed en ek hoop dit werk.
    Hoe beinvloed die veranderinge die waarborg?
    Bietjie verder terug sal jy lees dat dit "Nissan approved" is. Die suspensie gedeelte natuurlik.
    Last edited by 1965Landy; 2019/10/17 at 03:35 PM.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  2. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  3. #162
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Magtig maar dis nou nuus vir n slag. Wou nogal jou post soek en vra wat jy gedoen het sover. Wanneer jy sleep gee asb. terugvoer.

    Kon jy toe 'n beter prys beding?
    Nee ek het nie maar dit was nie sleg geprys teen oor 4x4 megaworld nie myne het die Aulm spacers saam n paar ander goedjies en wheel alighnment ingesluit ,
    Maar wat vir my meer beteken is as Voetspore fitment shop dit doen want dan is ek meer gerus met ons toer die manne is dan saam ons op toer ,
    Waar kan mens n beter waarborg kry
    Francois en sy span by Voetspore het die beste kennis en soos ons gesels het , was dit presies wat ek wou doen en wou voorstel op die onderstel
    Julle manne sal nie n fout maak as jul dit by hul laat doen nie
    Last edited by OLi4 Chris; 2019/10/18 at 09:16 PM.

  4. #163
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Nissan Navara

    [QUOTE=fatbike;4250440]
    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Ek het die naweek Oldman Emu suspensie agter laat doen 400kg coils met nitro shocks ry nou baie lekker sal more sien waneer ek sleep hoe dit gaan, die bak is heelwat stewiger en drop nie so baie as ek laai nie daar is wel n bietjie wieg gevoel as ek vinning oor n speedhump gaan maar kanseleer weer dadelik uit ek neem aan dit is om daar meer travel is op die coils ek sal more die afstand tussen bumpstop & chasis meetAttachment 544518Attachment 544519Attachment 544520
    Ek sal die week nog die plate verserkings op chasis vas weld het nog nie kaans gehad nie[/QUOTE
    Gee asb bietjie meer inligting oor jou dual system en fotos asb.
    Hi Fatbike
    Ek sal later die week ek het nog n paar veranderings wat ek wil doen om die gewig net beter te verplaas dan sal ek oplaai
    Huidiglik het ek n 102 ahr deepcycle met national luna dual battery sisteem in n pvc battery box maar is besig om n nuwe battery box te design met solar ready controler in n staal omhulsel wat maklik in en uit plug sonder gereedskap
    Ek gaan dalk 2 deepcycles in sit met n solar panel want ek wil 2 aparte yskaste saam ry ek sal more nog dink hoe ek gaan uitwerk
    Last edited by OLi4 Chris; 2019/10/18 at 09:21 PM.

  5. #164
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=Jacquesnaude;4250794]
    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    Dit lyk goed en ek hoop dit werk.
    Hoe beinvloed die veranderinge die waarborg?
    Hi jaques
    Op die stadium pla die waarborg my nie Nissan trek skouers op en hou n lae profiel
    As hulle weet wie en wat saam gaan op ons toer dan sal ek spring om alle hulp en bystand te gee met die Navara isue
    Daar is n paar groot manne van T wat saam gaan en dit sal mie baie goed lyk as Nissan nie goed vaar tussen al die manne nie
    & nog boonop in die geselskap van Voetspore span soos 1965 Landy ge noem het vroer
    Ek doen die veranderinge vir my eie gemoedsrus en veiligheid
    En is verseker die Navara is nou reg ek het hom vandag op n 45km x2 baie slegte grondpad getoets en kon gemaklik 100km /h doen sonder dat ek enigsins onveilig gevoel het ,
    Teen oor n paar maande terug met standaard vering en daai cheap bande wat hul op n 4x4 fit het ek ampre my Navara se gat weg ge gooi en dalk nog gerol

  6. #165
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Magtig maar dis nou nuus vir n slag. Wou nogal jou post soek en vra wat jy gedoen het sover. Wanneer jy sleep gee asb. terugvoer.

    Kon jy toe 'n beter prys beding?
    Landy
    Ons is van die 2-8ste Januarie by Victoria baai ek sien jy is van George sal graag jou wou ontmoet & bietjie chat
    Ek sal ook dan sien hoe het die Navara gesleep met exclusive ek het jare laas so ver gesleep af see toe

  7. #166
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Nee ek het nie maar dit was nie sleg geprys teen oor 4x4 megaworld nie myne het die Aulm spacers saam n paar ander goedjies en wheel alighnment ingesluit ,
    Maar wat vir my meer beteken is as Voetspore fitment shop dit doen want dan is ek meer gerus met ons toer die manne is dan saam ons op toer ,
    Waar kan mens n beter waarborg kry
    Francois en sy span by Voetspore het die beste kennis en soos ons gesels het , was dit presies wat ek wou doen en wou voorstel op die onderstel
    Julle manne sal nie n fout maak as jul dit by hul laat doen nie
    Noem asb. die items wat gebruik is vir die lift.

    Is die alu spacers waarna jy verwys vir die "caster correction"?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  8. #167
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Landy
    Ons is van die 2-8ste Januarie by Victoria baai ek sien jy is van George sal graag jou wou ontmoet & bietjie chat
    Ek sal ook dan sien hoe het die Navara gesleep met exclusive ek het jare laas so ver gesleep af see toe
    Gaaf. Ek gaan nie weg daardie tyd nie so ons kan ontmoet. PM my nader aan die tyd.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  9. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  10. #168
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=OLi4 Chris;4251774]
    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post

    Hi jaques
    Op die stadium pla die waarborg my nie Nissan trek skouers op en hou n lae profiel
    As hulle weet wie en wat saam gaan op ons toer dan sal ek spring om alle hulp en bystand te gee met die Navara isue
    Daar is n paar groot manne van T wat saam gaan en dit sal mie baie goed lyk as Nissan nie goed vaar tussen al die manne nie
    & nog boonop in die geselskap van Voetspore span soos 1965 Landy ge noem het vroer
    Ek doen die veranderinge vir my eie gemoedsrus en veiligheid
    En is verseker die Navara is nou reg ek het hom vandag op n 45km x2 baie slegte grondpad getoets en kon gemaklik 100km /h doen sonder dat ek enigsins onveilig gevoel het ,
    Teen oor n paar maande terug met standaard vering en daai cheap bande wat hul op n 4x4 fit het ek ampre my Navara se gat weg ge gooi en dalk nog gerol
    Dit klink na n lekker ondervinding wat wag. Ek hoop regtig die Navara gee jou nie probleme nie. Ek het nog nooit gekla oor die Navara se sleep vermoee nie en was baie beindruk daarmee. My vorige Botswana trip het ek gedoen met n 3.2 Ranger.
    My opinie is dat die Navara beter gesleep het. Dit is juis omdat die Navara so n goeie voertuig is wat my so teleur gestel het.
    Ek moes vrede maak met die werklikheid dat ek nie baie belangrik is vir Nissan nie en dat hulle die absolute minimum sal doen om die probleem te laat verdwyn.
    Ek wil net die saga tot n einde bring want ek wil die hoofstuk nou toemaak en aangaan.
    Nissan het die Navara terug gekoop. Ek verloor R98000 in n jaar.
    Ek besit meer as een Nissan en sal stadig maar seker van hulle ontslae raak.
    Die raam waarop my Navara oorgebou word is nog steeds nie ontvang nie en die werk het nog nie begin nie. Sorry- dis nie meer my Navara nie.
    Ek het intussen vir my n tweede handse Hilux D4D gekoop.
    Ek hoop regtig ek buig hom nie!

  11. The Following 2 Users Say Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:

  12. #169
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=Jacquesnaude;4253845]

    Dankie vir jou terugvoer. Glo jys nou meer verlig dat jy ontslae is van die kopseer.

    Hoop die Hilux bring jou genot.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  13. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  14. #170
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=Jacquesnaude;4253845]
    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post

    Dit klink na n lekker ondervinding wat wag. Ek hoop regtig die Navara gee jou nie probleme nie. Ek het nog nooit gekla oor die Navara se sleep vermoee nie en was baie beindruk daarmee. My vorige Botswana trip het ek gedoen met n 3.2 Ranger.
    My opinie is dat die Navara beter gesleep het. Dit is juis omdat die Navara so n goeie voertuig is wat my so teleur gestel het.
    Ek moes vrede maak met die werklikheid dat ek nie baie belangrik is vir Nissan nie en dat hulle die absolute minimum sal doen om die probleem te laat verdwyn.
    Ek wil net die saga tot n einde bring want ek wil die hoofstuk nou toemaak en aangaan.
    Nissan het die Navara terug gekoop. Ek verloor R98000 in n jaar.
    Ek besit meer as een Nissan en sal stadig maar seker van hulle ontslae raak.
    Die raam waarop my Navara oorgebou word is nog steeds nie ontvang nie en die werk het nog nie begin nie. Sorry- dis nie meer my Navara nie.
    Ek het intussen vir my n tweede handse Hilux D4D gekoop.
    Ek hoop regtig ek buig hom nie!
    Ag ek is jammer vir jou part oor die Navara dit kon heelwat anders gewees het
    Miskien moes ek hom maar vir jou reg gemaak het dan was hy beter as nuut

    Ek het vandag uitgevind waarom die ander ouens so gekla het oor die krag lewering en waneer hul die Navaras toets dan verskil die kw & Newtons !
    Dit gaan alles oor die intercooler
    Ek vandag myne laat toets en het agtergekom die intercooler het GEEN Wind Vloei NIE !
    Die wind dwarrel tussen intercooler & die radiator met meer lug wat deur radiator gaan as wat dit deur intercooler gaan . Wat dan weer veroorsaak dat die enjin minder krag maak, rede hier voor is die temp sensor in exhaust uitlaat waneer hoer temp bereik skakel die map na n laer kwatt uitset wat die enjin beskerm dis waar die Ford 3,2s se probleem ook is wat nr 3 piston smelt over burn ! Waneer exhaust temp te hoog is
    Dus is die Navara nie te sleg as dit hom self kan beskerm ,
    Waneer ek die intercooler afkoel en die lug vloei verbeter het die krag lewering somer op geskuif met 33kw op wiele
    Dis baie goed net deur intercooler kouer en meer efektief te kry.
    Ek moet net nog n paar veranderinge bring om meer lug vloei te verseker na die intercooler dan sal ek hom weer vat vir dino en die specs deur gee

  15. The Following User Says Thank You to OLi4 Chris For This Useful Post:

  16. #171
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=OLi4 Chris;4255459]

    Wat veroorsaak die vloei probleem op jou bakkie?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  17. #172
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Jy moet ASB laat weet hoe jy dit regkry. Ek wil dit ook graag doen.

  18. #173
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=piemansa;4255579]
    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post

    Jy moet ASB laat weet hoe jy dit regkry. Ek wil dit ook graag doen.
    Die standaard buffer voor het baie klein gleuwe vir die lug inlaat na lug filter en ook n bree plat dun kanaal na die intercooler albei werk ok onder normale omstandighede soos in UK en ander lande bietjie koeler met vogtige lug by ons is dit vrek warm met droe lug ek het die probleem nou eers agter gekom na ons temperature bo 35-37 grade in dag was met stadige verkeer dan is daar soveel enjin hitte onder enjin kap wat dan ook verhoed dat koeler lug die intercooler binne vloei
    Sodra ons klaar is sal ek al die info en spec deur gee
    Ek gaan n Lazer temp koop vandag dat ek op verskillende toestande en tye makkiker die temperatuur op die intercooler kan meet

  19. The Following User Says Thank You to OLi4 Chris For This Useful Post:

  20. #174
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=OLi4 Chris;4255649]
    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    Die standaard buffer voor het baie klein gleuwe vir die lug inlaat na lug filter en ook n bree plat dun kanaal na die intercooler albei werk ok onder normale omstandighede soos in UK en ander lande bietjie koeler met vogtige lug by ons is dit vrek warm met droe lug ek het die probleem nou eers agter gekom na ons temperature bo 35-37 grade in dag was met stadige verkeer dan is daar soveel enjin hitte onder enjin kap wat dan ook verhoed dat koeler lug die intercooler binne vloei
    Sodra ons klaar is sal ek al die info en spec deur gee
    Ek gaan n Lazer temp koop vandag dat ek op verskillende toestande en tye makkiker die temperatuur op die intercooler kan meet
    So n snorkel gaan net met die helfde van die probleem help?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  21. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:

  22. #175
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Nissan Navara

    [QUOTE=1965Landy;4255808]
    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post

    So n snorkel gaan net met die helfde van die probleem help?
    Snorkel gaan n groot verskil doen ek moet dit nog die week doen het nog nie kaans gehad nie en wag nog vir my K&N filter dan kan ek dit uitwas en weer gebruik het bestel deur Voetspore 4x4 Fitment shop sal dan weer terug dino toe
    Last edited by OLi4 Chris; 2019/10/26 at 08:44 AM.

  23. #176
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    [QUOTE=OLi4 Chris;4255649]
    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    Die standaard buffer voor het baie klein gleuwe vir die lug inlaat na lug filter en ook n bree plat dun kanaal na die intercooler albei werk ok onder normale omstandighede soos in UK en ander lande bietjie koeler met vogtige lug by ons is dit vrek warm met droe lug ek het die probleem nou eers agter gekom na ons temperature bo 35-37 grade in dag was met stadige verkeer dan is daar soveel enjin hitte onder enjin kap wat dan ook verhoed dat koeler lug die intercooler binne vloei
    Sodra ons klaar is sal ek al die info en spec deur gee
    Ek gaan n Lazer temp koop vandag dat ek op verskillende toestande en tye makkiker die temperatuur op die intercooler kan meet

    Kan nou presies sien wat die temp voor en na die intercooler is en waneer daar n verbetering is sover voor die modifikasie het ek 8-10 grade verskil gemeet sal nou kan sien na die ryd wat die verbetering is

  24. #177
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    ons almal weet teen die tyd dat Nissan se eerste modelle (Aus) te sagte agter coils gehad het en dat hul dit verander het om gewig beter te kan dra. weet iemand egter hoe om die verskil in die coil te sien? 'n vergelyking sal dit maklik maak om te bepaal of SA ou voorraad gekry het en indien wel sal dit makliker wees om Nissan te oortuig dat hul 'n verbeterings part het.

    'n ander brokkie nuus wat ek op afgekom het van 'n anoniemme persoon is dat die DP van 'n anoniemme Nissan handelaar by 'n anoniemme 4x4 winkel was na hy gekla het oor die nuwe Navara se agter coils en het 'n opgradering gedoen op die suspensie om die probleem optelos. hy het blykbaar shocks vervang (voor en agter) vanaf die boonste rak.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  25. #178
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,314
    Thanked: 663

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    'n opgradering gedoen op die suspensie om die probleem optelos. hy het blykbaar shocks vervang (voor en agter) vanaf die boonste rak.
    Moes shocks EN coils gewees het, want shocks alleen kan en sal nie 'n sagte agter suspensie regmaak nie...... Behalwe as dit natuurlik "Coil over Shocks" was!
    Last edited by mvcoller; 2019/11/08 at 10:06 AM.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  26. #179
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by mvcoller View Post
    Moes shocks EN coils gewees het, want shocks alleen kan en sal nie 'n sagte agter suspensie regmaak nie...... Behalwe as dit natuurlik "Coil over Shocks" was!
    Voor is natuurlik coil overs as standaard. My reaksie was ook coils moes ook deel gewees het van die opgradering maar blykbaar was dit nie so vir agter nie. Maak nie vir my sin nie maar dis wat ges was deur die eienaar.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  27. #180
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    27
    Thanked: 10

    Default Nissan Navara

    Self deleted
    Last edited by Kallie Vos; 2019/12/29 at 06:06 PM.
    He who laughs at himself never runs out of things to laugh at. Epictetus

Page 9 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •