Nissan Navara - Page 6





Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 101 to 120 of 241

Thread: Nissan Navara

  1. #101
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    If my info is correct we should see the new Navara back on leave springs. Which i think will be a very wise move.
    But what does that mean for the coil spring models?
    I am concerned about resale value, which i am already experiencing.

  2. #102
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    Where is the SA one built, I know the UK Navara is built there as they have a massive Nissan plant in Sunderland - methinks they got the blueprints mixed up - the UK ones are hardly going to drag a 2 ton trailer through thick sand for a day!!
    Attached Images Attached Images  
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  3. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  4. #103
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    If my info is correct we should see the new Navara back on leave springs. Which i think will be a very wise move.
    But what does that mean for the coil spring models?
    I am concerned about resale value, which i am already experiencing.
    This will mean a change in the chassis as well
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  5. #104
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,862
    Thanked: 723

    Default Re: Nissan Navara

    Yes but where is the current one built? All the ones that have been sold here were imported.
    Last edited by dirtshark; 2019/09/20 at 01:10 PM.
    FJC - Just Cruising

  6. #105
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    637
    Thanked: 145

    Default Re: Nissan Navara

    Could it be Spain or Thailand maybe like die previous shape?
    "The whole problem with the world is that fools and fanatics are always so certain of themselves, but wiser people so full of doubts" : Bertrand Russell

    2014 Nissan Navara 2.5 4x2
    1995 Nissan Sani 3.0 V6 4x4

  7. #106
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    Yes but where is the current one built? All the ones that have been sold here were imported.
    Ek het nie gesê dit word tans in SA gebou nie.
    Attached Images Attached Images  
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  8. #107
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Enige nuus verder, Jacques?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  9. #108
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,048
    Thanked: 2204

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post

    Ek dink ek moet by my plaaslik Nissan gaan kuier...
    Enige terugvoer van jou besoek?
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  10. #109
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Enige terugvoer van jou besoek?
    Ek so gee as ek gehad het.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  11. #110
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Enige nuus verder, Jacques?
    Die handelaar in Kokstad wag vir die nuwe raam om ingevoer en afgelewer te word.
    Nissan het ooreengekom om die Navara terug te koop maar nou is alles dood stil.
    My vrou ry die Navara wat hulle my geleen het, so ek sit darem nie sonder n voertuig nie.
    Ek wag.....
    Dit is nou al langer as twee maande.
    Last edited by Jacquesnaude; 2019/09/25 at 06:28 PM.

  12. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  13. #111
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Die handelaar in Kokstad wag vir die nuwe raam om ingevoer en afgelewer te word.
    Nissan het ooreengekom om die Navara terug te koop maar nou is alles dood stil.
    My vrou ry die Navara wat hulle my geleen het, so ek sit darem nie sonder n voertuig nie.
    Ek wag.....
    Dit is nou al langer as twee maande.
    Hulle sal seker begin praat soda die classis daar is. Dalk draai hul nog om en sê vat die leen bakkie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #112
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    141
    Thanked: 95

    Default Re: Nissan Navara

    Sover ek kan aflei is daar een of twee gevalle bekend in SA waar die nuwe Navara se raam gebuig het. So daars twee kampe van Navara eienaars soos ek dit sien. Die een kamp sit reeds met skade en wag vir Nissan SA om iets aan daardie gevalle te doen en die tweede kamp is Navara eienaars wat wonder wanneer dit met hulle gaan gebeur.
    Dit verstom my dat Nissan SA so traag is om te reageer. As dit my reputasie is wat op die spel is sal ek spring om dit in ere te herstel.
    Die punt wat ek eintlik wil maak...en hier sal die opinie van regsgeleerdes baie welkom wees, is daar nie iets wat huidige Navara eienaars as 'n gesamentlike groep kan doen om druk op Nissan SA te plaas vir daadwerklike optrede nie, of jy nou reeds skade het of wonder wanneer dit met jou gaan gebeur? Iets soos 'n Class Action. Hoe pak 'n ou so iets aan?
    Wat nou gebeur is dat een of twee gevalle bestaan wat nie juis openbare druk op enige iemand plaas nie behalwe deur forums soos hierdie of die pogings van 'n individu wat sy eie battles moet fight.
    Soos baie ander eienaars betaal ek blerrie baie geld vir iets wat ek nou te bang is om te gebruik waarvoor ek dit aangekoop het.

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Munnika For This Useful Post:


  16. #113
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,862
    Thanked: 723

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Munnika View Post
    Sover ek kan aflei is daar een of twee gevalle bekend in SA waar die nuwe Navara se raam gebuig het. So daars twee kampe van Navara eienaars soos ek dit sien. Die een kamp sit reeds met skade en wag vir Nissan SA om iets aan daardie gevalle te doen en die tweede kamp is Navara eienaars wat wonder wanneer dit met hulle gaan gebeur.
    Dit verstom my dat Nissan SA so traag is om te reageer. As dit my reputasie is wat op die spel is sal ek spring om dit in ere te herstel.
    Die punt wat ek eintlik wil maak...en hier sal die opinie van regsgeleerdes baie welkom wees, is daar nie iets wat huidige Navara eienaars as 'n gesamentlike groep kan doen om druk op Nissan SA te plaas vir daadwerklike optrede nie, of jy nou reeds skade het of wonder wanneer dit met jou gaan gebeur? Iets soos 'n Class Action. Hoe pak 'n ou so iets aan?
    Wat nou gebeur is dat een of twee gevalle bestaan wat nie juis openbare druk op enige iemand plaas nie behalwe deur forums soos hierdie of die pogings van 'n individu wat sy eie battles moet fight.
    Soos baie ander eienaars betaal ek blerrie baie geld vir iets wat ek nou te bang is om te gebruik waarvoor ek dit aangekoop het.
    Class action not needed at this point - get a group(10+) of concerned owners, ask for a meeting with Nissan SA including their technical reps, present them with the two photos of the two different chassis and ask for an explanation - as I said they have a lot to answer for!!
    BUT - I really don't think they will agree to such a meeting as they will have to admit fault - the outcome will be a massive dent to them, every single chassis changed or vehicle returned!!
    FJC - Just Cruising

  17. The Following User Says Thank You to dirtshark For This Useful Post:


  18. #114
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    53
    Posts
    107
    Thanked: 6

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    Class action not needed at this point - get a group(10+) of concerned owners, ask for a meeting with Nissan SA including their technical reps, present them with the two photos of the two different chassis and ask for an explanation - as I said they have a lot to answer for!!
    BUT - I really don't think they will agree to such a meeting as they will have to admit fault - the outcome will be a massive dent to them, every single chassis changed or vehicle returned!!

    Daar is eintlik 'n derde kamp. Die ouens wat hulle huidige DCs wil vervang. Hulle wag om te sien wat die uitkoms van die kwessie gaan wees of gaan koop iets anders. Ek stem saam dat daar nie veel van Nissan SA verwag kan word nie, maar dit moet ons nie keer om iets te probeer doen nie?

  19. #115
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Centurion
    Age
    68
    Posts
    48
    Thanked: 19

    Default Re: Nissan Navara

    Dis jammer dat Nissan SA nou met die gebakte pere sit. Die rede hoekom die nuwe reeks eers twee jaar na die wêreldwye vrystelling eers hier vrygestel was, was juis omdat Nissan SA se tegniese mense bekommerd was oor iets met die agtervering. Nou dit. Nissan se moedermaatskappy het hulle gedrop.
    Jan Lategan


    '06 Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4
    '07 Mercedes C180
    '15 Nissan Navara 2.5 XE 2x4

  20. The Following User Says Thank You to JanL For This Useful Post:


  21. #116
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,465
    Thanked: 3367

    Default Re: Nissan Navara

    Really bad to hear/read about this apparently "sortable" hassle.

    And it wont help Nissan SA to get into Ostrich Mode here .
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  22. #117
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Die handelaar in Kokstad wag vir die nuwe raam om ingevoer en afgelewer te word.
    Nissan het ooreengekom om die Navara terug te koop maar nou is alles dood stil.
    My vrou ry die Navara wat hulle my geleen het, so ek sit darem nie sonder n voertuig nie.
    Ek wag.....
    Dit is nou al langer as twee maande.
    Ish sterkte
    Ek wag ook het die saak met sagte agter vering op geneem deur my plaaslike handelaar hul het kontak met Nissan SA gemaak rakende my versoek om agter vering stewiger te maak vir sleep en laai dat bak nie so sak en ook wieg waneer woonwa sleep.
    Hul wil nou eers n klimp afmetings en toetse doen voor hul besluit
    Ek raak al rasend want ons het net bietjie meer as n maand oor voor ons toer na Namibie saam Voetspore se span dan moet my bakkie se agter vering reg wees

  23. #118
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by JanL View Post
    Dis jammer dat Nissan SA nou met die gebakte pere sit. Die rede hoekom die nuwe reeks eers twee jaar na die wêreldwye vrystelling eers hier vrygestel was, was juis omdat Nissan SA se tegniese mense bekommerd was oor iets met die agtervering. Nou dit. Nissan se moedermaatskappy het hulle gedrop.
    Nou verstaan ek nie mooi nie !!!!
    1. As Nissan SA dan voor af geweet het van die probleem hoekom nie iets daarom trent gedoen nie ?
    2. Ons modelle kom gewoonlik eers 2 jaar later by ons op vloer !!
    Nou is daar al reeds die probleem reg gestel in die UK soos daai Utube link wat wys hoe die huidige Nissan d23 se onderstel agter versterk is !!
    Hoekom dit dan nie reeds op die modelle aangebring wat nou by ons beskikbaar is nie
    Of kry ons soos gewoonlik maar die afgewaterse produkte wat ons ten duurste moet aan koop in RSA
    3. Dit sal baie beter wees om jou produk te beskerm deur dit te Recall en die nodige veranderings aan te bring ! Voorsorg beter en baaaie goedkoper as nasorg .
    4. Ek is nie n ingeneur nie maar het self soortgelyke idee ge had om die probleem area te versterk nou waar is die ingeneurs/ontweepers van Nissan in SA wat dit kan doen ?
    5.as Nissan SA nie vinnig n oplossing vind om hul kliente te beskerm of te ondersteun nie sal die Nissan se mark en verkope baie sleg daar van af kom dink ek.
    6. Die grootste punt wat my pla is die feit dat die raam buig & sagte vering baie gevaarlik is veral met woonwa sleep wat gaan gebeur waneer beheer verloor en n ongeluk asgevolg kom daarvan mense se lewens in gevaar stel vir hardkoppige ignorance ?
    7. Ek is in om saam te staan soos dirtshark en ander manne genoem het n Class action of n span eienaars saam gaan tesame met n regs persoon wat ons kan by staan met ons as verbruiker’s regte en met Nissan SA gaan praat om n oplossing vinnig te verseker.
    Die kan nie net so gelos word nie.
    Ek is mal oor my bakkie geniet hom elke oomblik
    Maar is bekommerd as daar nie rugsteun of backup is van die vervaardiger.

  24. The Following User Says Thank You to OLi4 Chris For This Useful Post:


  25. #119
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4070.JPG 
Views:	188 
Size:	161.3 KB 
ID:	542396Click image for larger version. 

Name:	IMG_3808.jpg 
Views:	185 
Size:	120.0 KB 
ID:	542397Click image for larger version. 

Name:	IMG_3809.jpg 
Views:	198 
Size:	96.3 KB 
ID:	542398Click image for larger version. 

Name:	IMG_3807.JPG 
Views:	190 
Size:	190.2 KB 
ID:	542399
    Met my woonwa se sleep is dit ireterend om die ge wieg te voel heeltyd agter op rug terwyl sleep
    Die ouens van UK se nissans is reeds ge upgrade met hul onderstel op die 2 verskillende fotos wys die stuk wat in gesweis is en die daar sonder soos ons dit bekend is.

  26. #120
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Kyk wat het die Auzies gedoen...
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_2019-09-28-10-22-59.png 
Views:	193 
Size:	1.05 MB 
ID:	542509   Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_2019-09-28-10-22-00.png 
Views:	192 
Size:	1.02 MB 
ID:	542510   Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_2019-09-28-10-22-07.png 
Views:	189 
Size:	1.00 MB 
ID:	542511   Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_2019-09-28-10-22-32.png 
Views:	179 
Size:	1,002.0 KB 
ID:	542512   Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_2019-09-28-10-22-40.png 
Views:	175 
Size:	1.03 MB 
ID:	542513  
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •