Nissan Navara - Page 3





Page 3 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast
Results 41 to 60 of 241

Thread: Nissan Navara

  1. #41
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Hier is n lys van goed wat ek wil verkoop
    Stofpad Rock sliders - ek het dit op gesit omrede dit HiLift jack points het voor en agter. R6600
    Stofpad Bashplate - R2500
    RSI Canopy _ R21000
    Nissan fitted towbar - R3000
    Nissan 30mm wheel spacers - R2800
    Ek is in Kokstad KZN.
    Skakel my by 0833034733
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	3.jpg 
Views:	255 
Size:	327.8 KB 
ID:	538833   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5243.jpg 
Views:	253 
Size:	586.0 KB 
ID:	538834   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5246 (2).jpg 
Views:	241 
Size:	402.8 KB 
ID:	538835   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5248 (2).jpg 
Views:	233 
Size:	233.5 KB 
ID:	538836   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5249.jpg 
Views:	228 
Size:	279.3 KB 
ID:	538837   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5252.jpg 
Views:	226 
Size:	146.1 KB 
ID:	538838   Click image for larger version. 

Name:	IZIQ6201.JPG 
Views:	225 
Size:	93.3 KB 
ID:	538839  

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,465
    Thanked: 3367

    Default Re: Nissan Navara

    Ek wonder ook of daai agterste coils nie 'n tipe "see saw" stres beweging op die chassis sit as daar vrag of ander "stresses" op is nie............??

    Leafs het tog ook 2 "punte" aan die chassis, coils se hegtingspunte het obviously BAIE meer stres op net een "punt"?

    Dink maar net so, eks dom met die goete.

    Ek dink LR is maar die manne wat agter coils uitgedink het, en dis een ding wat die Ingelsmanne reggekry het.

    Anyway sterkte aan al die manne met die probleem, ek kan dink dis nogal iets om BAIE gatvol oor te wees.

    Dis ook nou nie asof julle eers NABY die manufacturer se limits gegaan het nie, never mind oor dit.
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  3. #43
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,314
    Thanked: 663

    Default Re: Nissan Navara

    Die VIN nommer is op die bakwerk van 'n voertuig, nie op die raam (Ladder chassis) nie, so daar gaan nie 'n nuwe nommer wees nie.

    Toe ek na aftrede vir 6 maande by my maat se panelshop uitgehelp het, was daar 'n Isuzu wat 'n nuwe "CAB" moes kry. Dit was goedkoper as om al die panele te vervang of reg te maak. Die assuransie het met die fabriek gereel en 'n GM rep het gekom en van die ou nommer fotos geneem.

    Hulle het daardie nommer op die nuwe "CAB" gesit en daar was dus niks om te verander nie, so as daar op die raam 'n nommer sou wees, sou hulle dit die selfde hanteer

    Toe die Cab opdaag moes ons hom net die regte kleur verf (was swart onderlaag van die fabriek af) en alles van die een na die ander oorbou. Die fabriek was baie vinnig, binne 'n week was die cab hier in Jhb vanaf PE. Nog 'n week, toe het die klient sy "nuwe" ou bakkie terug!!

    Van die os op die jas:

    My Pathfinder en ook my Terrano het basies die selfde Nissan Chassis as die nuwe D23, ook met coils agter in. As hulle sterk genoeg was, wat het Nissan dan verander? Het hulle in werklikheid iets verander?

    Ek het saam tussen die twee dalk al 100,000 km gesleep, en dit met treilers met seker 300kg "noseweight", eers die Desert Wolf en later die Conqueror Supra II. Albei se wiele sit baie ver na agter. Ek het nooit sulke probleme gehad nie. En ek was seker 3 keer in die Kalahari, twee keer van suid na noord deur Namibie, een keer na Malawie, ander keer tot in Dar-es-Salaam, en een keer in Angola. Dan tel ek nie eers die Swaziland en Mosambiek trips by nie.....
    Last edited by mvcoller; 2019/08/28 at 05:40 PM.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  4. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,465
    Thanked: 3367

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Die bakkie word oorgebou op n nuwe raam.
    Die raam is diesefde tipe as wat in die voertuig was voorheen en geen versterkings word aan gebring nie.
    Dit help nie ek kry n nuwe Navara nie, hy gaan ook buig!
    Jacques, ek wil nou nie spoke opjaag nie......maar jou Navara gaan 'n nuwe chassis kry, great.

    1) Nissan sal daai VIN Nommer moet "syncronise" met jou enjinnommer, anders gaan die volgende Koper 'n klomp vrae vra.
    2) Jou Voertugstatus is waarskynlik nou nog "Nuut"..........dit moet so bly, anders gaan die volgende Koper sien hy kry 'n Navara wat aan ABC behoort het as nuut, en skielik het ABC 'n "Used" status op dieselfde voertuig......gaan weird wees.
    3) ALLES sal moet verander word op die Navara se date - ook op Veridot, ORAL. As jy by 'n blokkade gestop word en die Beampte het nog jou "ou" data gaan jy probleem he.
    4) Jou plaatjie/sticker ook, obviously jou licence disc ook. MET 'n brief en alle dokumentasie vanaf Nissan SA.
    5) Nissan moet ook vir jou 'n oorspronklike warranty gee op al die nuwe components wat vervang word - nie net die remainder nie. Ook op jou diffs/ratkas - dis nie sommer net van vasbout nie, as iets begin vibreer ens ens as gevolg van die ding moet iemand Pa staan.
    As die rear coils bv so gestres was dat die chassis buig, moet jy mos nuwes kry.......?? Wheel bearings?? Propshaft wat sekerlik ook meer as die normale hammering moes gekry het??

    Jacques - sorry man, wil nie slim klink nie, maar ja - JY is die een wat betaal, en JY het die Navara gekoop vir 'n spesifieke doel en volgens wat die spesifieke specs en "toleransies" van die voertuig was. En alles daar was 200% in lyn met JOU behoeftes.

    Ek sal nogal om 'n tafel gaan sit en voorstel:

    1) Maak reg, maar met nuwe warranty, onderdele, alles op skrif
    2) Vervang met nuwe voertuig
    3) Betaal jou Koopsom terug.

    As ek Nissan was sou ek maar gekyk het na (3) hierbo............minste issues vir almal, an ook die cheapste opsie. Hulle kan daai Navara bv gaan gebruik as 'n training voertuig by die fabriek of iets (hulle doen dit baie).

    Sterkte man!!!
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  5. #45
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,465
    Thanked: 3367

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by mvcoller View Post
    Die VIN nommer is op die bakwerk van 'n voertuig, nie op die raam (Ladder chassis) nie, so daar gaan nie 'n nuwe nommer wees nie.

    Toe ek na aftrede vir 6 maande by my maat se panelshop uitgehelp het, was daar 'n Isuzu wat 'n nuwe "CAB" moes kry. Dit was goedkoper as om al die panele te vervang of reg te maak. Die assuransie het met die fabriek gereel en 'n GM rep het gekom en van die ou nommer fotos geneem.

    Hulle het daardie nommer op die nuwe "CAB" gesit en daar was dus niks om te verander nie, so as daar op die raam 'n nommer sou wees, sou hulle dit die selfde hanteer

    Toe die Cab opdaag moes ons hom net die regte kleur verf (was swart onderlaag van die fabriek af) en alles van die een na die ander oorbou. Die fabriek was baie vinnig, binne 'n week was die cab hier in Jhb vanaf PE. Nog 'n week, toe het die klient sy "nuwe" ou bakkie terug!!
    Interessant, nie geweet nie!!

    Kyk maar net na die Data Dot - hy sal seker op die chassis wees, en op die nuwe chassis moet kom??

    Wat ek probeer se, daar moet tog 'n manier wees om iewers die chassis nommer (vin) op die chassis self te "sien"??
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  6. #46
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Jacques, ek wil nou nie spoke opjaag nie......maar jou Navara gaan 'n nuwe chassis kry, great.

    1) Nissan sal daai VIN Nommer moet "syncronise" met jou enjinnommer, anders gaan die volgende Koper 'n klomp vrae vra.
    2) Jou Voertugstatus is waarskynlik nou nog "Nuut"..........dit moet so bly, anders gaan die volgende Koper sien hy kry 'n Navara wat aan ABC behoort het as nuut, en skielik het ABC 'n "Used" status op dieselfde voertuig......gaan weird wees.
    3) ALLES sal moet verander word op die Navara se date - ook op Veridot, ORAL. As jy by 'n blokkade gestop word en die Beampte het nog jou "ou" data gaan jy probleem he.
    4) Jou plaatjie/sticker ook, obviously jou licence disc ook. MET 'n brief en alle dokumentasie vanaf Nissan SA.
    5) Nissan moet ook vir jou 'n oorspronklike warranty gee op al die nuwe components wat vervang word - nie net die remainder nie. Ook op jou diffs/ratkas - dis nie sommer net van vasbout nie, as iets begin vibreer ens ens as gevolg van die ding moet iemand Pa staan.
    As die rear coils bv so gestres was dat die chassis buig, moet jy mos nuwes kry.......?? Wheel bearings?? Propshaft wat sekerlik ook meer as die normale hammering moes gekry het??

    Jacques - sorry man, wil nie slim klink nie, maar ja - JY is die een wat betaal, en JY het die Navara gekoop vir 'n spesifieke doel en volgens wat die spesifieke specs en "toleransies" van die voertuig was. En alles daar was 200% in lyn met JOU behoeftes.

    Ek sal nogal om 'n tafel gaan sit en voorstel:

    1) Maak reg, maar met nuwe warranty, onderdele, alles op skrif
    2) Vervang met nuwe voertuig
    3) Betaal jou Koopsom terug.

    As ek Nissan was sou ek maar gekyk het na (3) hierbo............minste issues vir almal, an ook die cheapste opsie. Hulle kan daai Navara bv gaan gebruik as 'n training voertuig by die fabriek of iets (hulle doen dit baie).

    Sterkte man!!!
    Dankie vir die terug voer. Ek probeer om Nissan te kry om die voertuig terug te neem. Ek wag om van hulle te hoor

  7. #47
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Hier is n lys van goed wat ek wil verkoop
    Stofpad Rock sliders - ek het dit op gesit omrede dit HiLift jack points het voor en agter. R6600
    Stofpad Bashplate - R2500
    RSI Canopy _ R21000
    Nissan fitted towbar - R3000
    Nissan 30mm wheel spacers - R2800
    Ek is in Kokstad KZN.
    Skakel my by 0833034733
    Dis jammer jys so ver.

    Watse grote bande het jy daar op?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  8. #48
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Dis jammer jys so ver.

    Watse grote bande het jy daar op?
    Ek het 265/65/18 BF Goodridge op gehad
    Ek het ook n stel 30mm wheel spacers op gehad wat die bande n bietjie wyer laat uitstaan het.

  9. The Following User Says Thank You to Jacquesnaude For This Useful Post:


  10. #49
    Join Date
    Sep 2016
    Location
    Boksburg
    Posts
    119
    Thanked: 110

    Default Re: Nissan Navara

    Probleem met navara in Australia

    https://m.facebook.com/groups/696798...der&view=group

    Dink dit is dalk die vorige weergawe.

    Jammer om te hoor van jou probleem. Ek is nie 'n bakkie mens nie, maar die Navara is vir my een van die min mooi bakkies op die mark.
    Alfa 159 - die dors ene, met 6 silinders
    Fiat 500c - SWAMBO se pink'e met 'n swart pruik, en make-up
    VW T5 4Motion - cause there ain't no Italian 4x4 kombies

  11. #50
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by JAPster View Post
    Probleem met navara in Australia

    https://m.facebook.com/groups/696798...der&view=group

    Dink dit is dalk die vorige weergawe.

    Jammer om te hoor van jou probleem. Ek is nie 'n bakkie mens nie, maar die Navara is vir my een van die min mooi bakkies op die mark.
    Hy is mooi, maar nou gee hy my sooibrand

  12. #51
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,067
    Thanked: 2612

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by mvcoller View Post
    Die VIN nommer is op die bakwerk van 'n voertuig, nie op die raam (Ladder chassis) nie, so daar gaan nie 'n nuwe nommer wees nie.
    Ladder frame chassis het definitief VIN nommer op chassis
    We can't change the wind but we can set our sails

  13. #52
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    505
    Thanked: 155

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Het enige persoon dalk fotos van die gedeelte waar die raam gebuig het ?
    Dit kan meer vertel waarom dit so gebuig het
    Ek wil ook n foto van die raam sien.
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)

  14. #53
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    505
    Thanked: 155

    Default Re: Nissan Navara

    Poen posted this video on the General 4x4 discussion and it raises some food for thought...


    At 8min54sec on the video he makes mention of the tritons doing a similar thing to your Navara.
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)

  15. #54
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Ek het die naweek onder my bakkie gelÍ en sien die "chassis rails" is vreeslik nou en din. In vergelyking met my vorige Jeep is die Navara sin seker 3 of 4 keer kleiner en met 'n paar maar terug se Amarok 2 of 3 keer. Die Navara is duidelik vir gemak gebou en nie net is die sispensie daarvoor verandwoordelik nie maar die "chassis" ook.

    Net nie seker wat maak die bakkie sterk om 'n 3500kg sleepvermoŽ te hť nie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  16. #55
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Malelane
    Age
    57
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Re: Nissan Navara

    Hierdie probleem is nie uniek tot die D23 nie.
    My D40 (2013 model) het ook gebuig in Augustus op Ridge Road in Botswana. Net agter cab maak die chassis so boog na bo. Net daar is die probleem. Ek gaan hom net regtrek by my panelbeater vriend en daar versterk met 10mm plaat.
    Dik sand met karavaan gekombineer met dwars slote oor die pad dink ek was die probleem.
    Of neusgewig te hoog?

  17. #56
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by coenp View Post
    Hierdie probleem is nie uniek tot die D23 nie.
    My D40 (2013 model) het ook gebuig in Augustus op Ridge Road in Botswana. Net agter cab maak die chassis so boog na bo. Net daar is die probleem. Ek gaan hom net regtrek by my panelbeater vriend en daar versterk met 10mm plaat.
    Dik sand met karavaan gekombineer met dwars slote oor die pad dink ek was die probleem.
    Of neusgewig te hoog?
    Dit sal interesant wees om te weet wat die gewig op die tou hak was toe jou bakkie gebuig het.
    Dit is my opinie dat die D40 sterker moet wees as die D23, as gevolg van die bladvere.
    Hoe swaarder die gewig op die towbar hoe meer stress word op die raam geplaas.
    Een van die vrae wat Nissan wou weet is wat die gewig op die bal was toe ek gesleep het.
    Ek het dit saam met die handelaar gaan weeg en dit was 85kg.
    Is dit moontlik dat jou karavaan te swaar gelaai was en te veel gewig op die neus gehad het?
    Het jy dalk airbags op die agterste vere gehad?

  18. #57
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    64
    Posts
    3,705
    Thanked: 414

    Default Re: Nissan Navara

    Ek is verbaas dat Nissan instaan vir die herstelwerk.
    Gewoonlik is die antwoord sorry die bakkie was oorlaai.
    Dit gaan nie net oor towball gewig nie maar ook oor hoeveel al die goed agter in die bak weeg.
    En bo-op die kap ens.
    So as hulle wou kon hulle die lewe vir jou moeilik gemaak het.
    En nog 'n pluspunt is dat die voertuig nie na 'n kode 3 verander nie want die inruilwaarde val dan dramaties.
    Last edited by Damdan; 2019/09/02 at 11:18 AM.
    If you live each day as if it was your last, someday you'll most certainly be right. SJ

  19. #58
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    505
    Thanked: 155

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by A1ex View Post
    Poen posted this video on the General 4x4 discussion and it raises some food for thought...


    At 8min54sec on the video he makes mention of the tritons doing a similar thing to your Navara.

    Jammer ek het die link vergeet, hiersos dit... https://www.youtube.com/watch?v=SBdfn447SC4
    2017 Isuzu KB 300 4X4 Auto (current)
    2008 Isuzu KB 300 4X4 manual (current)

  20. #59
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    4,862
    Thanked: 723

    Default Re: Nissan Navara

    I found out yesterday that this happened to a mates Navara, it bent in two places but the main one was directly over the rear axle, it was clearly visible that the load bin also bent, so possibly torn mounting points.
    Nissan apparently have had some engineers out from Japan looking at this problem but they still flipped him the same crap - "used outside the design parameters........."

    He was in Botswana at the time also towing an offroad van of around 1200kgs and had about 300kgs in the bakkie, I understand the bakkie is getting written off and insurance is paying the bulk with some help from Nissan possibly coming??
    His opinion is simply that the single point cannot handle the strain that the leave springs spread over one meter with a normal setup.
    FJC - Just Cruising

  21. #60
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by dirtshark View Post
    I found out yesterday that this happened to a mates Navara, it bent in two places but the main one was directly over the rear axle, it was clearly visible that the load bin also bent, so possibly torn mounting points.
    Nissan apparently have had some engineers out from Japan looking at this problem but they still flipped him the same crap - "used outside the design parameters........."

    He was in Botswana at the time also towing an offroad van of around 1200kgs and had about 300kgs in the bakkie, I understand the bakkie is getting written off and insurance is paying the bulk with some help from Nissan possibly coming??
    His opinion is simply that the single point cannot handle the strain that the leave springs spread over one meter with a normal setup.
    I agree with you fully
    Before my van bent i was shown a photo of that burnt orange Navara that bent on the road to Savuti.
    At the time i thought the driver must have abused his vehicle and that the camper who showed me the photo is probably not a Nissan fan.
    (I get a lot of that)
    If i had not seen that photo i probably would not have noticed the damage to my vehicle and there would have been a complete failure on the road to Nxai pans. This road is only about 38km long but it is thick soft sand.
    It is not my intention to make out that the Navara is rubbish or that i am dissatisfied with Nissan SA. I feel that they really went out of there way to look after me and to ensure that i continued with my holiday. They rented a 4x4 for me to be able to do this.
    At the moment they have supplied me with a Navara to use until this matter can be finalized.
    I was very impressed on how the Navara towed. I felt that it had plenty power to handle everything very well.
    I was impressed by its 4x4 ability as well.
    It is however my opinion that you should not tow a caravan any where near Botswana or Mozambique with this vehicle.
    Be very careful what accessories you fit onto your vehicle, if it is not approved by the dealer you will have a problem.
    I think that is a big factor why Nissan agreed to repair my vehicle, believe me they were looking........

Page 3 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •