Nissan Navara - Page 10

Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 181 to 200 of 241

Thread: Nissan Navara

  1. #181
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    190
    Thanked: 71

    Default Re: Nissan Navara

    Dis maklik om die Navara se vrag vermoe te toets jy kan op die verkoops vloer vra om te toets maak die tailgate oop en vra vir 2 x verkoops manne om op die tailgate te sit ek het dit gedoen voor ek die suspensie ver ander het
    Die mecanic was 120kg en die dame by die toonbank was 80kg saam 200kg en die bump stops was in die limit gedruk dus gaan hy nie veel kan laai as dit slegs 200kg kan hanteer nie
    Nou is ek happy met my OMi upgrade 400kg agter coils & shocks,sleep woonwa en doen elke dag se take sonder probleme ek het wel die onder stel verserk met extra plate op die deel waar dit gewoonlik buig soos die ander ouens al ondervind het

  2. #182
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Landy
    Ons is van die 2-8ste Januarie by Victoria baai ek sien jy is van George sal graag jou wou ontmoet & bietjie chat
    Ek sal ook dan sien hoe het die Navara gesleep met exclusive ek het jare laas so ver gesleep af see toe
    Vertel on bietjie Oli4.

    Ons het toe nie mekaar gesien nie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  3. #183
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by OLi4 Chris View Post
    Dis maklik om die Navara se vrag vermoe te toets jy kan op die verkoops vloer vra om te toets maak die tailgate oop en vra vir 2 x verkoops manne om op die tailgate te sit ek het dit gedoen voor ek die suspensie ver ander het
    Die mecanic was 120kg en die dame by die toonbank was 80kg saam 200kg en die bump stops was in die limit gedruk dus gaan hy nie veel kan laai as dit slegs 200kg kan hanteer nie
    Nou is ek happy met my OMi upgrade 400kg agter coils & shocks,sleep woonwa en doen elke dag se take sonder probleme ek het wel die onder stel verserk met extra plate op die deel waar dit gewoonlik buig soos die ander ouens al ondervind het
    OLi4, kon jy toe iets regkry met daai intercooler en warm lug issue?

    Ek gaan volgende week by Ironman my coils en shocks laat opgradeer. Dis tyd.

  4. #184
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by piemansa View Post

    Ek dink ook daaraan. Het jy enigsins ekstras op jou bakkie? Sal graag wil weet watse verskil maak die Ironman suspensie op n naby aan standaard bakkie. Myne het net n beekman kappie op.

    Jou terugvoering sal waardeer word.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  5. #185

    Graag wil ek weet watse suspensie stel jy gaan insit. Volgens Nissan is die OME suspensie Nissan goedgekeer.

  6. #186
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post

    Ek sal so maak. Die tye kan dalk nie uitwerk nie so ek hou maar duime vas dat ek dit die week kan doen. Ek het 'n Wild Alu canopy op en dan 'n nudgebar.

    Ek gaan Ironman se Foamcell insit. Dis dieselfde as die wat Nissan in daai paket het waar hulle die Navara offroad maak. Ek het redelik rond geshop en ek hou net van Ironman se diens en die produk.

  7. #187
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    Ek sal so maak. Die tye kan dalk nie uitwerk nie so ek hou maar duime vas dat ek dit die week kan doen. Ek het 'n Wild Alu canopy op en dan 'n nudgebar.

    Ek gaan Ironman se Foamcell insit. Dis dieselfde as die wat Nissan in daai paket het waar hulle die Navara offroad maak. Ek het redelik rond geshop en ek hou net van Ironman se diens en die produk.
    Wat kwoteer hul jou daarvoor?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  8. #188
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Wat kwoteer hul jou daarvoor?
    Die Foam Cell is R20800 en Foamcell Pro is R26300. Dan nog ander stuff wat moet bykom van so R1000.

  9. #189
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,012
    Thanked: 1291

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    Die Foam Cell is R20800 en Foamcell Pro is R26300. Dan nog ander stuff wat moet bykom van so R1000.
    Dit is moer duur
    Last edited by Hedgehog; 2020/01/27 at 02:09 PM.
    _______________________________________Dum vivimus, vivamus!With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  10. #190
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    Die Foam Cell is R20800 en Foamcell Pro is R26300. Dan nog ander stuff wat moet bykom van so R1000.
    Watse items kry jy alles hiervoor en is installasie ingesluit? Laaste kwotasie wat ek gekry het van 4x4 Megaworld was net onder 19k vir OME shocks en coils reg rondom met installasie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  11. #191
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Dit is moer duur
    Waarmee vergelyk jy dit dat jy so n uitlaating maak?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  12. #192
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,012
    Thanked: 1291

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Waarmee vergelyk jy dit dat jy so n uitlaating maak?
    R20800.00 vir 'n shock is baie geld. Veral nadat ek R2000.00 vir een betaal het Donderdag. Dalk het hy teveel nulle bygesit...?
    _______________________________________Dum vivimus, vivamus!With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  13. #193
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    R20800.00 vir 'n shock is baie geld. Veral nadat ek R2000.00 vir een betaal het Donderdag. Dalk het hy teveel nulle bygesit...?
    Juis hoekom ek vra watse items gekwoteer is. Glo daar is coils ook by aangesien dit struts is vir voor.
    Last edited by 1965Landy; 2020/01/27 at 04:02 PM.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #194
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    OLi4, kon jy toe iets regkry met daai intercooler en warm lug issue?

    Ek gaan volgende week by Ironman my coils en shocks laat opgradeer. Dis tyd.
    Sien?
    Last edited by 1965Landy; 2020/01/27 at 04:02 PM.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  15. #195
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,012
    Thanked: 1291

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Sien?
    Ek sien.. My fout.
    _______________________________________Dum vivimus, vivamus!With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  16. #196
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    Right, so my Ironman shocks en coils opsie is uit. Not going to happen! Ironman het my land en sand belowe ek kan net die bakkie bring. Toe ek egter bel toe kom hul agter die goed arriveer die VROEGSTE einde Maart. Moontlik einde April. Nee man! Dis 2-3 MAANDE down the line. Wat gebeur as ek nou 'n oopsie het? Gaan my bakkie dan moet staan?

    Ek het toe met 'n installer van Tough Dog gepraat. Die goed klink baie decent. Ek het ook 'n vriend wat met sy LC200 en Mobilodge Desember deur Namibie is. Een van die shocks het sy gat gesien en is geen probleem vervang nie. Maar weereens die issue van voorraad. Daar is nie voorste shocks in die land nie. Arrival, einde Maart vroegste. Ander nadeel is daar is geen lift op die Navara nie, NIKS!!! So soos hy nou staan so sal hy bly. En sit ek spacers in verval die waarborg.

    Ek het vanmiddag 'n kragpunt vir my trailer laat deurtrek by 4X4 Megaworld. Die manne het my mooi vertel van Old Man Emu. Dit is nie foamcell nie, maar hul belowe ook dat ek nie "champagne oil" sal kry nie. En daar's 'n 40mm lift.

    So nou soek ek raad asb!!!!! Help 'n newbie uit. Watter een? Wag ek of is OME goed genoeg?

  17. #197

    Wat het hul jou kwoteer vir die OME? Ek kan jou nie raad gee oor dit nie maar weet Oli4 het n OME stel in sy bakkie gesit so n paar maande terug. Wag nog vir sy kommentaar.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  18. #198
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Kokstad
    Age
    56
    Posts
    45
    Thanked: 24

    Default Re: Nissan Navara

    Ek het terloops gister met die plaaslik Nissan handelaar gepraat oor die probleem en hy het genoem dat die Toughdog deur Nissan goedgekeur word. Die ander blykbaar nie.
    Met my ondervinding Sal ek niks doen wat nie Nissan se goedkeuring weg dra nie, mits die waarborg vir jou belangrik is.

  19. #199
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    35
    Posts
    2,343
    Thanked: 105

    Default Re: Nissan Navara

    Quote Originally Posted by Jacquesnaude View Post
    Ek het terloops gister met die plaaslik Nissan handelaar gepraat oor die probleem en hy het genoem dat die Toughdog deur Nissan goedgekeur word. Die ander blykbaar nie.
    Met my ondervinding Sal ek niks doen wat nie Nissan se goedkeuring weg dra nie, mits die waarborg vir jou belangrik is.
    My plaaslik Nissan het weer gesÍ OME is.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  20. #200
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    60
    Thanked: 22

    Default Re: Nissan Navara

    En vir my weer Ironman.

Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •