Traditional Afrikaner Food - what is it? - Page 6





Page 6 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 101 to 120 of 138
  1. #101
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    58
    Posts
    15,796
    Thanked: 2049

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    .........

    Of pap tert?
    Ja ja
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  2. #102
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Montana
    Age
    66
    Posts
    421
    Thanked: 105

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Pap en kaiings
    Nou praat jy

  3. The Following User Says Thank You to toppie4x4 For This Useful Post:

    FWM

  4. #103
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    688
    Thanked: 258

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Melkkos

    Maketaan konfyt - party mense ken dit by n ander naam wat mens in die moeilikheid sal kry


    Edit - ek sien melkkos was al genoem
    Last edited by Charlie100; 2019/07/30 at 09:41 PM.
    Mitsubishi Triton 3.2 DI-D 4x4
    BL925 - Ratel 4

  5. The Following User Says Thank You to Charlie100 For This Useful Post:


  6. #104
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    32
    Posts
    1,287
    Thanked: 943

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    +1 vir paptert. Ek dink ons Suid afrikaners kon agv van ons verskillende agtergronde die beste van elke land se kos vat en dit kombineer en iets uniek en lekkerder maak. Ek dink nie daar is enige ander land se mense wat so lekker soos ons kan eet nie. En vleis baie vleis want in ander lande is dit nie so goedkoop nie. Ek sal nie oorleef sonder vleis nie.

    Val dit my nou by. Nerens anders in die wereld gaan jy karoo skaap kan kry nie. Dan maak jy n staanribbetjie in die toeknyprooster.
    Last edited by FWM; 2019/07/30 at 10:17 PM.
    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2019 Suzuki Baleno 1.4 GLX platkar

  7. #105
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    357
    Thanked: 441

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Ancro View Post
    Dessert is sorted:

    https://blog.ellerman.co.za/a-unique...ert-don-pedro/

    Never knew this was proudly South African
    Dit is nogals eg Suid-Afrikaans. Vat iets - foeter drank by, TADA! Tradisioneel Suid-Afrikaans!

    Manne, die draad maak my honger... Die naweek dink ek gaan 'n grote wees soos dit vir my klink. Tuisgemaakte Vienna lager met 'n ou vleisie, 'n rashertjie, soetmielies, groot bruin sampioene, 'n patat en ui in die kole, dalk met 'n stukkie pampoen daarby, bietjie tussen-styf-en-slap-pap, braaibroodjies, miskien 'n lekker klompie kaiings, bietjie Amarula na die tyd...

    Ja. Ja dit klink soos 'n plan. Sal maar sien of vroulief daarvoor val.

  8. #106
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    357
    Thanked: 441

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    +1 vir paptert. Ek dink ons Suid afrikaners kon agv van ons verskillende agtergronde die beste van elke land se kos vat en dit kombineer en iets uniek en lekkerder maak. Ek dink nie daar is enige ander land se mense wat so lekker soos ons kan eet nie. En vleis baie vleis want in ander lande is dit nie so goedkoop nie. Ek sal nie oorleef sonder vleis nie.

    Val dit my nou by. Nerens anders in die wereld gaan jy karoo skaap kan kry nie. Dan maak jy n staanribbetjie in die toeknyprooster.
    Staanribbetjie weet ek kom ten minste van een ander plek af - ArgentiniŽ. Ek het 'n vriend wat my al die proses verduidelik het met hulle eie souse en dinge, en dan het hulle blykbaar 'n tipe kruietee wat hulle tradisioneel daarmee saam drink. Het nou die name vergeet, maar ja dis ongelukkig nie tipies Suid-Afrikaans nie.

    Dis wel nogals Suid-Afrikaans om 'n boerbok aan iemand te verkoop as 'n "karoo lam". Mense eet gewoonlik hulle vingers stompies in die onkunde...

  9. #107
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    3,869
    Thanked: 3032

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    Staanribbetjie weet ek kom ten minste van een ander plek af - ArgentiniŽ. Ek het 'n vriend wat my al die proses verduidelik het met hulle eie souse en dinge, en dan het hulle blykbaar 'n tipe kruietee wat hulle tradisioneel daarmee saam drink. Het nou die name vergeet, maar ja dis ongelukkig nie tipies Suid-Afrikaans nie.

    Dis wel nogals Suid-Afrikaans om 'n boerbok aan iemand te verkoop as 'n "karoo lam". Mense eet gewoonlik hulle vingers stompies in die onkunde...
    So, on Netflix, there is a programme on Argentinian braai which goes into the history of the cuts they braai. Because its a huge beef producing country, all the best cuts were exported leaving them with the not so exceptional cuts and what they did to improve it, giving birth to a particular style of braaiing. In the process of developing the style or method, they created a distinctly ''Traditional'' Argentinian Food.

    So, perhaps not so much the ingredients but the methods, determine Traditional
    Last edited by Estee; 2019/07/31 at 06:55 AM.
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  10. The Following 4 Users Say Thank You to Estee For This Useful Post:


  11. #108
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    68
    Posts
    828
    Thanked: 412

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Sheeps Head ....'Smiley'

  12. #109
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    EDENVALE
    Age
    57
    Posts
    294
    Thanked: 17

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    What about "KINGKLIP"

  13. #110
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    39
    Posts
    247
    Thanked: 752

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Peter Betts View Post
    Sheeps Head ....'Smiley'
    Scandinavian Countries beat us to that. It was a favourite meal of the Vikings.

  14. #111
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    3,869
    Thanked: 3032

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Peter Betts View Post
    Sheeps Head ....'Smiley'
    Hahahahaha............... and Walkie Talkie

    Took Swambo around to meet my Aunt, Uncle and Cuzzins at a dinner one evening, we were going out for only 2 weeks or so. The look on her face to see 2 pigs heads in the middle of the table along with a huge pot of Scouse

    (Similar dishes are traditional in countries around the North Sea, such as Norway (lapskaus), Sweden (lapskojs), Denmark (skipperlabskovs meaning "skipper's lobscouse") and northern Germany (Labskaus) )

    Still with me, 35 years later
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range

    Discovery and Range Rovers: SOLD: enough is enough

  15. #112
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,897
    Thanked: 2551

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Wat van beskuit? Sien dis 'n groot uitvoer produk vir SA
    We can't change the wind but we can set our sails

  16. #113
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    44
    Posts
    4,587
    Thanked: 6649

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    So, on Netflix, there is a programme on Argentinian braai which goes into the history of the cuts they braai. Because its a huge beef producing country, all the best cuts were exported leaving them with the not so exceptional cuts and what they did to improve it, giving birth to a particular style of braaiing. In the process of developing the style or method, they created a distinctly ''Traditional'' Argentinian Food.

    So, perhaps not so much the ingredients but the methods, determine Traditional
    Perhaps so yes and something to expand on.

    From reading all the replies here - waterblommetjie bredie seems to be a unique dish with unique ingredients.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  17. The Following User Says Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  18. #114
    Join Date
    May 2018
    Location
    Paarl
    Age
    62
    Posts
    64
    Thanked: 43

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    Having a wide range of interests with history and food being some of them, I watching something on YT on USA cooking in the 1800's and the recipes and foods they prepared.

    One of the things was a traditional "slavers" dish ( beef ribs on the fire) which made me think: What is a traditional "Afrikaner" dish ( European descent Afrikaans speaking people), something we are known for and original? Please don't say braaivleis - the Khoisan did that and biltong long before already.

    In other words, a bloke from Afghanistan joins for supper and you want to share a proper Afrikaner chow? Thoughts?
    Riaan,

    Die draad is 'n tameletjie vir baie wat hier deelneem....ons sukkel om te onderskei tussen Afrikaner en Suid-Afrikaner en dan veralgemeen ons nog om geregte toe te dig aan 'n verskeidenheid van invloede op ons voorvaders en moeders!

    Ek persoonlik dink dat die trekkers van weleer beskou kan word as Afrikaners, maar dan net omdat die meerderheid dalk afrikaans sprekend was met 'n eiesoortige kultuur ingesteldheid.

    Wat hulle kookkuns uniek maak is die beskikbaarheid van bestaans middele en dit wat hulle op die trekpad kon "oes" - toegegee dat hulle steeds net die herinneringe gehad het van hulle ouerhuise se kook en kosmaak metodes.

    "n Interessante leesstuk (deur Hester Claassens) oor bogenoemde het ek op die internet raakgeloop...hopelik sal dit perspektief help gee oor die Afrikaner en hul manier van kosmaak en die smullekker geregte wat ons vandag nog maak of na verlang.

    repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/25523/Complete.pdf?sequence=14&isAllowed=y

    Aanhaling uit laasgenoemde se werk -

    "C. Louis Leipoldt was 'n belese persoon en waarskynlik die grootste Afrikanerfynproeweren kenner van die Kaapse koskultuur. In sy werke oor kookkuns waarvan die belangriksteKos vir die kenner (1933), Polfyntjies vir die proe (1963), en Leipoldt's Cape cookery(1967) is, het hy die resepte van die Afrikanerkookkultuur wyer opgeteken as enigiemandanders.

    Die koskultuur van 'n volk kan nie in stukkies opgekap en opgedis word nie, maar moet holisties benader word. Dit is netmoontlik om aan 'n volk se koskultuur gestalte te gee, as sy geloof, politieke geskiedenis,habitat, taal en taalverandering in een kookpot gegooi word."
    Last edited by Dirkba; 2019/07/31 at 12:30 PM.

  19. The Following 3 Users Say Thank You to Dirkba For This Useful Post:


  20. #115
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    44
    Posts
    4,587
    Thanked: 6649

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Dirkba View Post
    Riaan,

    Die draad is 'n tameletjie vir baie wat hier deelneem....ons sukkel om te onderskei tussen Afrikaner en Suid-Afrikaner en dan veralgemeen ons nog om geregte toe te dig aan 'n verskeidenheid van invloede op ons voorvaders en moeders!

    Ek persoonlik dink dat die trekkers van weleer beskou kan word as Afrikaners, maar dan net omdat die meerderheid dalk afrikaans sprekend was met 'n eiesoortige kultuur ingesteldheid.

    Wat hulle kookkuns uniek maak is die beskikbaarheid van bestaans middele en dit wat hulle op die trekpad kon "oes" - toegegee dat hulle steeds net die herinneringe gehad het van hulle ouerhuise se kook en kosmaak metodes.

    "n Interessante leesstuk (deur Hester Claasenss) oor bogenoemde het ek op die internet raakgeloop...hopelik sal dit perspektief help gee oor die Afrikaner en hul manier van kosmaak en die smullekker geregte wat ons vandag nog maak of na verlang.

    repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/25523/Complete.pdf?sequence=14&isAllowed=y

    C. Louis Leipoldt was 'n belese persoon en waarskynlik die grootste Afrikanerfynproeweren kenner van die Kaapse koskultuur. In sy werke oor kookkuns waarvan die belangriksteKos vir die kenner (1933), Polfyntjies vir die proe (1963), en Leipoldt's Cape cookery(1967) is, het hy die resepte van die Afrikanerkookkultuur wyer opgeteken as enigiemandanders.
    Dirk, hierdie is goud werd. Die PDF is 489 bladsye, lekker baie om in te neem baie dankie! So ook die verwysing na Leipoldt, ek het al van dit vergeet.

    My idee met die draad was om van hierdie "oorspronklike" disse te probeer maak maar ek dink eerder ek moet elkeen vra wat iets voorgestel het, sy voorstelling maak ( of sy vrou as hy nie kan kook) en dan op "It are time" te sit. Dit kan interessant wees dink julle nie?

    Ek is al 'n hele ruk besig om te werk aan 'n paar van die tradisonele Zoeloe disse wat ek dan op "It are time" wil sit, weereens uit interessantheids halwe.

    En Brannas nee, jou brandwewyn insetsel tel nie - daai is te maklik
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  21. The Following User Says Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  22. #116
    Join Date
    Apr 2017
    Location
    Durban North
    Age
    64
    Posts
    521
    Thanked: 829

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    My BIL is here from Uruguay, He has a horse riding business, included in the end of the outride is a Braai (asada) I think they call it. I heard exactly the same story about all the good meat being sold off and the off cuts and offal being Braaied, cripy cooked wind pipe,chicken leg and thigh quarters, cow heads..... and all the creative flavours and ways of cooking the different cuts, only wood is used for the fires.. Sounds quiet a lot like some of our South African dishes, no skillpaadjies though

  23. #117
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    31
    Posts
    128
    Thanked: 75

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Waterblommetjies...
    Only found in SA
    2014 Nissan Pathfinder 2.5 SE 4x4
    2015 Conqueror Courage

  24. #118
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    44
    Posts
    4,587
    Thanked: 6649

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Hoping to spend some time this weekend with the reading material Dirk supplied but until then it seems like the waterblommetjies is leading. Kaaings I must read up on, the rest of the world seems to do pork belly/ fat whereas in SA we do mutton or beef kaaings?
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  25. #119
    Join Date
    Apr 2017
    Location
    Durban North
    Age
    64
    Posts
    521
    Thanked: 829

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    How about " Melkkos"

  26. #120
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Umhlanga
    Age
    53
    Posts
    191
    Thanked: 366

    Default Re: Traditional Afrikaner Food - what is it?

    Quote Originally Posted by Dudleytheplumber View Post
    How about " Melkkos"
    Boarding school staple.
    And delicious with a sprinkling of cinnamon.
    I met some crazy people.... They made me their leader.

    2014 Mazda BT-50 - Recently bought. March 2018
    2013 Nissan NP300 - Daily workhorse
    1993 Ford Courier 2.2... Odometer stopped working just over 530'000 km's. Sold 2013
    69' Series 2 Landi - Old, slow, thirsty. Go anywhere. Stolen in 2010

  27. The Following User Says Thank You to AlexP For This Useful Post:


Page 6 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •