Houtwerk besigheid





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    478
    Thanked: 82

    Default Houtwerk besigheid

    Ek is op soek na 'n houtwerk / skrynwerker besigheid waar ek 'n paar stukke hout kan laat saag en skaaf. Wil vir my 'n buite tafel maak. Ek is in die Durbanville area.

    Dankie.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  2. #2
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Durbanville
    Posts
    57
    Thanked: 57

    Default Re: Houtwerk besigheid

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ek is op soek na 'n houtwerk / skrynwerker besigheid waar ek 'n paar stukke hout kan laat saag en skaaf. Wil vir my 'n buite tafel maak. Ek is in die Durbanville area.

    Dankie.
    Ek is ook in Durbanville en kan help, sal vir jou boodskap stuur.
    Rudi
    2014 Discovery 4 SDV6 HSE
    Afrispoor Cheetah

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •