Longdistance with my 3.2





Results 1 to 13 of 13
  1. #1
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Longdistance with my 3.2

    Hi menere so 'n ouvriend my opgespoor en my genooi na sy plekke in upington ekt nog nooit langpad gery met my 3.2 qd was net caledon en hermanus toe ek weet nie of ek moet gaan met my bakkie nie dit het 336000 op die clock ekt hom gekry op 330000 gekry olie was vol dis nou half water nog vol het eendag gekom van caledon af en aan engine gevat dis louwarm nie eens my hande gebrand nie se my is ek mal om te worry?bakkie het eenkeer nie gestart nie deur daar lug in die system was ma verder rook hy net baie by opstart 'n minuut na dit is als skoon so is ek simpel of moet ek die pad vat

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,717
    Thanked: 9017

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    vat die pad, 'n QD32 sukkel om te breek
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Cool Re: Longdistance with my 3.2

    Dankie my maat

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,717
    Thanked: 9017

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Maar ek moet ook s, ek weet nie in watter toestand jou bakkie is nie, so moenie kwaad wees vir my as jy gaan staan nie...........
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Lol nee man kan nie kwaad vir jou is nie hy moet nou gediens word verder is als ok als werk

  6. #6
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Ek wil net weet by die manne hier wat sulke bakkies het hoe hy is op diesel ens verstaan jy

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,717
    Thanked: 9017

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    'n paar manne met QD32s, nie een van hulle het al gekla nie
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #8
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    202
    Thanked: 49

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    ek kry so 8.5km/l
    nie die beste nie - nie die slegste nie. Dis nie blits nie, maar dit vat ook nie ligjare nie.
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

  9. #9
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Quote Originally Posted by N0ddy View Post
    ek kry so 8.5km/l
    nie die beste nie - nie die slegste nie. Dis nie blits nie, maar dit vat ook nie ligjare nie.
    Wat is sy myle en hoever jy al gery met hom

  10. #10
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    202
    Thanked: 49

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Quote Originally Posted by Jiggaman View Post
    Wat is sy myle en hoever jy al gery met hom
    378000km
    300km in een ry-slag.
    totaal oor twee dae (met 4x4 gebruik) 500km+

    ek ken nog iemand met so bakkie (d/c 4x4), PE toe gery en terug sonder hoes.
    9km/l (gemiddelde brandstof verbruik) oor die hele trippie. (hierdie bakkie oor die 400 000 km op)
    Last edited by N0ddy; Yesterday at 04:45 PM. Reason: km's bygevoeg
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

  11. #11
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Capetown
    Posts
    28
    Thanked: 1

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Sjoe ek wietie hoekom ek so worry nie dankie man

  12. #12
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    45
    Posts
    943
    Thanked: 110

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Ek't vier keer Johannesburg - Swakopmund met my oorspronklike QD32 gedoen.

    Desember maand, hoog somer, hel warm vanaf Lobatse tot op Usakos gewees altyd.
    12l/100km teen 120km/h GPS spoed, wat so 135km/h is, afdraande. Met die wind van agter.

    Drie lang Kgalagadi trips is daardie dik sand.

    Dan ook 'n klomp trips Johannesburg - Kaapstad en twee Polokwane - Kaapstad toe en terug.
    En toe raak ek moeg vir 3de rat en sit die QD32t motor in. Maar myne het net 220,000km gehad toe ek die enjin ruil gedoen het.

    Opdraende kan jy maar afgear.
    Jy gaan net temperatuur opjaag in te ho ratte.
    Skakel die lugversorger maar af on die lang, warm, wind van voor ritte en moet nie dat die naald verby op gaan nie.
    Jy sal die headgasket blaas.

    So beplan jou trip om so 90km/h gemiddeld te handhaaf, dan behoort jy OK te wees.
    As ek jy was het ek Silverton Radiators toe gegaan en die verkoelingstelsel laat flush en skoon maak.
    Ek sou albei die diffs en ratkas se olie laat vervang.
    Al die wheelbearings en CV's laat repack,
    die aircon laat diens en al die filters vervang.
    Of tenminste 'n spaar stel saam ry.
    En 'n spaar olie, kragstuur en alternator belts saam vat.
    Just in case, maar ek is 'n compulsive preventative maintenance tipe.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Tnr
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  13. #13
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Strand
    Posts
    202
    Thanked: 49

    Default Re: Longdistance with my 3.2

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    Ek't vier keer Johannesburg - Swakopmund met my oorspronklike QD32 gedoen.

    Desember maand, hoog somer, hel warm vanaf Lobatse tot op Usakos gewees altyd.
    12l/100km teen 120km/h GPS spoed, wat so 135km/h is, afdraande. Met die wind van agter.

    Drie lang Kgalagadi trips is daardie dik sand.

    Dan ook 'n klomp trips Johannesburg - Kaapstad en twee Polokwane - Kaapstad toe en terug.
    En toe raak ek moeg vir 3de rat en sit die QD32t motor in. Maar myne het net 220,000km gehad toe ek die enjin ruil gedoen het.

    Opdraende kan jy maar afgear.
    Jy gaan net temperatuur opjaag in te ho ratte.
    Skakel die lugversorger maar af on die lang, warm, wind van voor ritte en moet nie dat die naald verby op gaan nie.
    Jy sal die headgasket blaas.

    So beplan jou trip om so 90km/h gemiddeld te handhaaf, dan behoort jy OK te wees.
    As ek jy was het ek Silverton Radiators toe gegaan en die verkoelingstelsel laat flush en skoon maak.
    Ek sou albei die diffs en ratkas se olie laat vervang.
    Al die wheelbearings en CV's laat repack,
    die aircon laat diens en al die filters vervang.
    Of tenminste 'n spaar stel saam ry.
    En 'n spaar olie, kragstuur en alternator belts saam vat.
    Just in case, maar ek is 'n compulsive preventative maintenance tipe.
    i drive with 1l oil, and since the weekend, a spare belt for alternator and p/s. (they're the same).

    @Jiggaman - dis goeie raad daar, kyk bietjie of jy daar by kan uitkom voor die trip.
    '01 HB DC 3.2D 4X4 (SE)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •