2013 Everest suspension lift





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Marble Hall
    Age
    63
    Posts
    244
    Thanked: 17

    Default 2013 Everest suspension lift

    Sal graag wil suspensie lig vir hoe middelmannetjies in sand maar volgens handelaar is daar geen kid beskikbaar vir die jaar modelle nie maar wel vir 2014 en later. Kan iemand dalk raad gee wat dalk weet van persoon wat suksesvol suspensie lift gedoen het en is kid dalk tog beskikbaar om suspensie te lig. Help asseblief

  2. #2
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    29
    Posts
    2,769
    Thanked: 1914

    Default Re: 2013 Everest suspension lift

    Gaan na enige ordentlike 4x4 fitment centre in jou area.

    Iemand sal n aftermarket suspension he vir jou
    Always think: Could this be sarcasm?

  3. The Following User Says Thank You to Oppies3800 For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,401
    Thanked: 355

    Default Re: 2013 Everest suspension lift

    Vir middelmannetjie gaan 'n lift nie help nie. Jou laagste punt sal nogsteeds jou diff wees agter. Jy gaan dalk net die maag van die voertuig voor oplig.

    Al wat sal help om die diff te lig is groter bande.

    Gaan kyk op OME etc se website of daar iets is itv van suspensie.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •