More aan almal,soek raad,my NP 200 het n mis as hy idle en as ek so teen 80-100 km ry,wat kan die oor saak wees.Het die EGR al skoon gemaak.

Dankie